Tuisblad | Onlangse wysigings | Wysig hierdie bladsy | Ouer weergawes

Drukbare weergawe | Disclaimers

Not logged in
Teken in | Hulp
 
Ander tale: Dansk | Deutsch | English | Esperanto | Español | Français | Frysk | Galician | Hrvatski | Interlingua | 日本語 (Nihongo) | Latina | Lietuvių | Latviešu | Plattdüütsch | Nederlands | Polski | Português | Српски (Srpski) | Türkçe | 中文(简体) (Simplified Chinese) | 中文(繁体) (Traditional Chinese)

Sosiologie

Van Wikipedia — die gratis ensiklopedie.

Sosiologie bestudeer die sosiale wette en prossesse wat mense bind en skei (Mense word gesien, nie as indiwiduele nie, maar as lede van assosiasies, groepe en institusies).

Sosiologie het in die 19de eeu ontstaan as 'n akademiese rigting na een van die grootste paradokse in moderniteit ontstaan het. Soos die wêreld kleiner en meer geïntegreerd word, word mense se ervaring van die wêreld meer en meer persoonlik en verspreid. Sosioloë het gehoop, om nie net te verstaan wat groepe bymekaar hou nie, maar om ook 'n teenmiddel te ontwikkel vir sosiale skeuring.


[Tuisblad]
Tuisblad
Onlangse wysigings
Lukrake bladsy
Huidige gebeure

Wysig hierdie bladsy
Bespreek hierdie bladsy
Ouer weergawes
Wat skakel hierheen
Verwante veranderings

Spesiale bladsye
Foutrapporte
Donations