News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Dozi se eks maak hart oop
'n Kar en 'n tas was al waarmee sy na Dozi is, en en met dieselfde koffer en "ryperd" is sy weer daar vort...
Rian vat die pad
Na 'n moeilike jaar het Rian van Heerden Gauteng onlangs verruil vir die Rosestad...maar sy streke het hy saam gevat.
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
Suid-Afrika
Sport
Sake
Wêreld
In Diepte
Kommentaar/Opinie
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Tydskrif
Motors
Reis
Streeknuus
Leef in Gauteng
Kaap-Rapport
Multimedia
Fotogalerye
Blogs
Redaksieblogs
Leserblogs
Allerlei
Lotto
Nuusbriewe
Gewildste Stories
Promosies
Loopbane24
Staatsdiensnuus
EPWP
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  14°C  30°C
Kpstd  16°C  20°C
Dbn  20°C  30°C
Jhb  13°C  24°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Argiewe
Bestel foto's
Kontak
Redakteur
Web-redakteur
Nuusredakteur
Brieweredakteur
Ombudsman
Stuur jou video
Adverteer
Advertensiebestuurder
Nog Kontaknommers
Rapport-tariewe
Rapport.co.za-tariewe
Aflewerings
Teken in
Klagtes
REDAKSIEBLOGS
De Blog-sem in: Snert McGeechan!
Die Leeus se rugby-afrigter, Ian McGeechan vertel hy glo ‘n reeksoorwinning met ‘n Leeu-toerspan is ‘n groter prestasie as ‘n wêreldbeker-oorwinning. . .Almal is seker geregtig op ‘n opinie en vir McGeechan het die uwe die grootste respek, maar watter absolute snert!
 
Suid-Afrika
“Inval” van VVV’s
12/02/2009 13:10
Nóg vreemde verskynsels in die lugruim het aan die lig gekom ná Rapport verlede Sondag berig het oor die rotsagtige vlieënde voorwerp wat kort voor Kersfees uit die niet bokant die Dikhololo-vakansieoord in Noordwes verskyn het.
  • Fotogalery
  • Voël...vliegtuig...VVV?
  • Rubrieke
    Jan-Jan Joubert: Uniekheid binne ons diversiteit
    Die afgelope week het die menseregte-aktivis Rhoda Kadalie ’n stelling gemaak wat daarop neerkom dat nie-rassigheid die gevaar inhou om ons van ons uniekheid te ontneem. Lees jy haar argument versigtig, besef jy sy bedoel tereg ons moenie eenselwig word nie; ons moet in hierdie land ons verskeidenheid as ’n krag beskou, as een van die dinge wat ons as ’n samelewing maak wat ons is.
    Redaksieblogs
    Uit die persgalery: ANC spook maar wapenskandaal gaan nie verdwyn
    As dit van die ANC afgehang het, was die R30 miljard-wapentransaksie se geraamte lankal terug in die kas. Dood en vergete. Uit en klaar. Maar mnr. Eddie Trent, DA-LP wat in die parlement se staande komitee oor openbare rekenings (Skoor) dien, is die vlieg in die salf.
    Drie Augustus-babas is op pad vir drie van Suid-Afrika se bekende Afrikaanse kunstenaars. Dowwe Dolla, oftewel Margit Meyer-Rodenbeck, die sanger Paulo Azevedo van die sanggroep Eden se vrou, Marlene, die aktrise Dorette Potgieter is almal drie maande swanger.
    Lees die berig

    Australiese brande
    Is jy 'n oud-Suid-Afrikaner wat in Australië werk of woon en wat die afgelope week se verwoestende brande in die suidooste van die land beleef het? Vertel jou verhaal en stuur foto's aan Inge Kuhne.

    VERSEKERING

    Spaar by OUTsurance. Kliek hier vir huisinhoud, besigheids- en motorversekering.

     

    Moet Suid Afrikaners in die buiteland toegelaat word om te stem?

    Ja, hulle bly Suid Afrikaners
    Nee, hulle het self gekies om te gaan.
    Net as hulle binne die volgende ampstermyn terugkeer.
     
    Redaksieblogs
    Ontmoet Liza
    My naam is Liza Albrecht en ek is verslaaf aan nuus. Ek is ook die nuwe redakteur van Rapport. In my relatiewe kort loopbaan van sowat tien jaar, het ek ’n punt daarvan gemaak om met soveel moontlik koerantlesers te praat. Ek probeer agterkom wát dit is wat mense wil weet...
    Nuusflitse
    MEER NUUS
    ’n Gebrek aan laboratoriumtoerusting is dikwels 'n gerieflke verskoning vir onderwysers om geen eksperimente in die wetenskap- en biologieklas te doen nie. Daarom leer die Universiteit van Johannesburg (UJ) sy studente kreatiewe maniere om dit op ’n goedkoop manier te doen.

    In Afrikaans spel ons sy naam kol. Moeammar Ghaddafi. Maar oor die hele wêreld word dit uit Arabies op meer as 30 maniere vertaal, soos Muammar al-Gaddafi, Moammar Gadhafi, Muammar al-Qadhafi of Mu’ammar Qaddafi.

    Graeme Smith, wat die Suid-Afrikaanse krieketspan verlede maand na glorie in die toetsreeks in Australië gelei het, en drie van sy Protea-spanmaats het hul lyf onlangs vir ’n wyle akteur gehou.

    Die uitgesproke jeugleier van die Congress of the People (Cope) is nog stewig in haar pos.

    Declan du Toit, die babaseun wat mense met sy innemende glimlag vinnig van die kankerswelsel agter sy ogie laat vergeet het, is sterwend.

    ‘Mooi, maar niks uitspattig of uitrustings wat ’n klomp geld kos nie. In die huidige ekonomiese toestande was dit die regte besluit.”

    Hoe sê jy iets nuuts oor die omgewing as jy ’n program daaroor al 25 jaar saamstel?

    Koos Venter (72), ’n oud-redaksielid van Rapport, is Dinsdag ná ’n lang siekte in Windhoek oorlede.

    cSuid-Afrikaners wat in die buiteland woon en werk, hou asem op in afwagting op die besluite van drie Suid-Afrikaanse howe oor hul stemreg in die komende verkiesing.

    ’n Kaapse sakeman wat al twee mislukte maatskappye bestuur het, kyk die afgelope ses maande toe hoe sy derde maatskappy, Global Call Centre Solutions (GCCS), dieselfde noodlotspad volg – en daarmee saam sowat R40 miljoen van duisende aandeelhouers.

    Die sowat 80 000 pensioenarisse wat tot Transnet se Tweede-vastevoordele-pensioenfonds behoort sal hopelik einde vandeesmaand weet hoe hul saak in die Johannesburgse gelykheidshof gaan verloop.

    Die gewese polisieman wat die afgelope week in die Bellville-landdroshof verskyn het op drie aanklagte wat verband hou met ’n naakfoto van ’n vrou op die internet, het ’n vorige veroordeling van gesinsgeweld teen hom.

    Kenners lewer kommentaar op president Motlanthe se staatsrede...

    ’n Raaiselagtige vlieënde voorwerp wat in Desember in die lugruim bokant die Dikhololo-vakansieoord in Noordwes klaarblyklik uit die niet verskyn het, het ’n Johannesburgse musiekonderwyser en sy gesin op hol.

    ’n Pa het vier uur lank voor sy dogter se seldeur in die polisieselle in Bellville gewaak uit vrees dat sy deur aangehoudenes aangerand word.

    Selfs terwyl hy nege keer deur sy aanvaller met ’n mes gesteek is, het ’n Matiestudent – wat ’n swart gordel in karate het – kans gesien om terug te baklei.

    Me. Carolien Rall (22) het die kennis om kankerpasiënte se pyn te help verlig, maar sonder ’n pos vir haar praktiese internskap, dra sy nou maar koffie aan.

    Wat is die oorsaak van die raaiselagtige “feetjiesirkels” (fairy circles) in die Namib-sand?

    Gesoek: ’n Suid-Afrikaanse aktrise in haar twintigs wat die legendariese digter Ingrid Jonker in al haar fasette voor die rolprentkameras kan laat herleef en haar ewe vlot in Engels en Afrikaans kan laat praat.

    SPORT
    Die Suid-Afrikaanse toets- én eendagspan kan môre reeds ’n nuwe onderkaptein hê, met die jong AB de Villiers die groot gunsteling om Graeme Smith se adjudant te word.

    Bryan Habana het in sy groei tot een van die groot supersterre in die spel, een ding uit die oog begin verloor – ’n mens speel net jou beste rugby as jy dit geniet. En op die vooraand van die 2009-seisoen, is die Habana-huppel terug in die stap van Bok-rugby se groot drieëvraat.

    JP Duminy is dalk op die kruin van die krieketgolf, maar dit is geen uitgemaakte saak dat hy in die Proteas se beginspan sal wees vir vandeesmaand se tuistoetsreeks teen Australië nie.

    Frans Steyn is nêrens heen op pad nie.

    SAKE
    Werksoekers moet al die komponente van ’n maatskappy se kostepakket ontleed wanneer hulle ’n vergoedingsaanbod oorweeg. Moenie jou laat verlei deur die totale salarispakket net omdat dit soveel meer lyk as wat jy verwag het nie.

    Ondernemers word nie gebore nie. En selfs dié wat sonder enige bykomende opleiding ’n groot sukses van hul eie ondernemings maak, het feitlik sonder uitsondering van kleins af grootgeword in ’n omgewing waar sake gedoen is.

    Huiseienaars gaan ná die afgelope week se rentekoersverlaging meer as R1 miljard per maand méér in hul sakke hê, maar dit is te betwyfel of dit nou al ’n groot verskil aan die huismark gaan maak.

    Vervaardigers van motoronderdele het binne die volgende paar weke hulp van miljarde rande nodig om grootskeepse werkverliese te voorkom en te verseker dat dié bedryf op lang termyn oorleef.

    REDAKSIEBLOGS
    As Titanic in 1997 jou gunsteling was en jy so bietjie sentimenteel voel oor die romantiese paartjie wat deur Kate Winslet en Leonardo diCaprio daarin vertolk is, moet jy liefs twee keer dink vóór jy jou skrede wend na die naaste fliekkompleks om Revolutionary Road te gaan sien.

    Hoe gouer die spul vleiseters die kospotte van Egipte verlaat, hoe beter. Die parlementariërs se koppe is tog lankal nie meer by dít waarvoor hulle betaal word nie. Hulle is hier in Kaapstad in vlees, maar in gees is hulle by hul kiesafdelings waar die kandidatelyste opgestel word.

    Kyk, dis nie ‘n lekker ou joppie om ‘n skeidsregter te wees nie. As jy blêrrie goed is met wat jy doen, sal mense so teëstribbelend toegee dat ja, jy OK is. Slegter as uitstekend en jy word elke naweek gevloek dat die lug donker word daarvan.

    TYDSKRIF
    Om na die Britse skrywer-regisseur Mike Leigh se rolprente te kyk is soos om ’n vlieg teen die muur te wees. Waar sy fokus op die Britse werkersklas gewoonlik nogal ’n donker blik bied (soos met die uitsonderlike Secrets & Lies), het Happy-Go-Lucky beslis ’n ligter aanslag.

    Sjokolade is maklik die gewildste soet eetding ter wêreld. Daar is niks lekkerder as om iemand met sjokolade te bederf nie – behalwe miskien om self sjokolade te kry.

    Ek wonder of ek Shaeleen Tobin van The Coconuts sal herken wanneer sy by die restaurant instap. As Patience, die huiswerker wat oornag wit geword het en nou vir ’n middelklas- swart gesin van Benoni werk, dra sy ’n kopdoek, uniform en voorskoot.

    Dié gewilde Jonas Brothers, wat meisies op top-volume laat gil wanneer hulle net hul verskyning iewers maak, is die sterre in ’n reeks wat geïnspireer is deur sowel die rolprente van The Beatles as die vreemde Amerikaanse groep die Monkees wat vir televisie vervaardig is.

    HOOFARTIKELS
    Oninspirerend, futloos, platonies en voorspelbaar. Dit is hoe pres. Kgalema Motlanthe se lompe staatsrede beskryf kan word. Eintlik onderstreep staatsrede 2009 wat lankal vermoed word. Die president se hande is nie op die belangrikste hefbome nie.

    ’n Vonkie kan binne minute ’n verterende vuur word. Daarom behoort alle politieke partye hul volgelinge te maan om in die aanloop tot die land se vierde demokratiese verkiesing op verantwoordelike wyse stemme te werf.

    RUBRIEKE
    Hierdie aflewering van dié rubriek is die eerste sedert die veranderinge in die koerant se redaksie. Afskeidsgroete en verwelkoming is seker dus nie onvanpas nie. Tim du Plessis het nou ’n nuwe uitdaging gaan pak as redakteur van ons dagblad Beeld, waarvan hy in elk geval uit oorsprong kom.

    Dit was my intensie om vandeesweek te skryf oor die sogenaamde fault lines in ons samelewing; die weggesteekte verskuiwingslyne wat konflik veroorsaak, die denkfoute, die assumpsies, die flaters van die verlede wat die manier het om telkens kop uit te steek in die hede.

    Vir aandag: Die hoofman van Hongkong. Hiermee wil ek my absolute misnoeë bekend maak met die manier waarop ek, Precious Grace Mugabe, eerste vrou van die republiek van Zimbabwe, tydens ’n private besoek aan u land verneder is...

    BRIEWE
    Prof. Hermann Giliomee is sekerlik een van die grootste politieke kommentators wat hierdie land opgelewer het. In sy Nuus in Diepte-artikel (Rapport, 1 Februarie) erken hy grootmoedig dat hy die verloop van sekere politieke gebeurtenisse die afgelope 30 jaar bietjie misgelees het.

    Berigte oor klagtes dat skole nie kondome vir leerlinge beskikbaar stel nie, is skrikwekkend. Dit, terwyl meer kinders jaarliks wees gelaat word as dié wat sterf weens vigs. Onthouding van seks is die enigste geneesmiddel, maar seksopvoeding in skole adverteer kondome.

        Vind
    Reis en Verblyf
    Wen tot R1000 kosteloos
    Motor- & huisversekering
    Werkgeleenthede
    Afrikaanse boeke
    Rapport-foto's







    Terug na bo