TUISBLAD
PROGRAMME
Programskedule
Sportskedule
A-Z Programme
Aanbieders
Programwebwerwe
KLANK
Klankopsies
Klankargief
Potgooi (Podcasting)
Klank Afgestof
Bestel programme op CD
NUUSBULLETINS
OOGGETUIE
UITSAAIFREKWENSIES
WEER
MUSIEK
SA Top 20
Lys van Kunstenaars
VERMAAK
Leon se Fliekrubriek
Resepte
Speletjies
Gemeenskapsdagboek
Nuusbrief
RSG op Facebook
BLITSMENING
KOMPETISIES
AFLAAI
RSG Foto's
  Skermbewaarders en
Muurpapier
RSG advertensies
Dokumente en Vorms
MEDIA
Nuusverklarings
Foto's van Personeel
MEER OOR RSG
Die Radio in Afrikaans
Personeel
Gemeenskapsprojekte
RSG Dagboek
ADVERTEER OP RSG
Engels
Afrikaans
KONTAK ONS
   Snuffel rond op RSG.co.za:  
 SOEK
 
Nou op die Lug
Tjailatyd
15:00-17:00
e-pos aan Ateljee
Luister
 
Ateljee SMS: 33343
ZAR 1.50 per SMS
  BLITSMENING   WAT IS NUUT?   RSG Nuusbrief
Behoort meer skole nie te oorweeg om sokker as sport aan te bied nie?
  Wat is nuut op die RSG webwerf? Klik hier
  Registreer vir RSG se nuusbrief

   Musiek  

Suid-Afrika se enigste amptelike Top 20 is eksklusief aan RSG. Luister elke Saterdag van 13:00 tot 14:00 na snitte van die afgelope week se topverkoper CD's.

 Status:   $ Goud   # Platinum
 CD Week geëindig
Weke op
Top 20 

 

 

24 Jul 17 Jul 10 Jul 3 Jul  
Juanita du Plessis
Engel van my hart
Koop CD
1 1 3 1 7
Verskeie Kunstenaars
2010 - 'n Dekade van Afrikaanse Treffers
Koop CD
2 5 7 7 5
Steve Hofmeyr
Duisend en een
Koop CD
3 4 5 2 11
Locnville
Sun in my pocket - Platinum Edition
Koop CD
4 6 6 5 6
Lady Antebellum
Need you now (Pop Remix)
5 2 1 3 6
Verskeie Kunstenaars
Bump 26
6 7 4 9 9
Verskeie Kunstenaars
Trots Afrikaans 4
Koop CD
7 10 8 11 4
Verskeie Kunstenaars
The Twilight Saga - Eclipse
Koop CD
8 8 - - 2
Eminem
Recovery
Koop CD
9 - - - 1
Rudi Claase en Corlea Botha
Ons Lieflinge / Our Darlings 2 - Drome
Koop CD
10 15 9 10 17
Justin Bieber
My worlds
Koop CD
11 13 13 15 15
Romanz
Ek Sal Getuig
Koop CD
12 11 12 8 15
Parlotones
Live Design
Koop CD
13 20 17 16 10
Miley Cyrus
Can't be tamed
Koop CD
14 19 - - 2
Arno Jordaan
Stukkie van jou hart
Koop CD
15 - - - 1
Alicia Keys
The Element Of Freedom
Koop CD
16 12 10 17 4
Verskeie Kunstenaars
Listen Up! The Official FIFA World Cup Album
17 3 2 4 6
Bobby van Jaarsveld
Net vir jou
18 - 19 - 1
Nickelback
Dark Horse
Koop CD
19 14 14 13 4
K'Naan
Troubadour
Koop CD
20 - - - 1

 

 HOOGTEPUNTE OP RSG
 

Ratels
Maandag, 26 Julie
19:40-20:00
Vincent raak verlief op Pauline en ry spesiaal Nelspruit toe om ʼn romantiese liedjie vir haar op te neem. Maar voel Pauline dieselfde?


Praat Saam
Dinsdag, 27 Julie
08:00-09:00
Al hoe meer Europese lande plaas ‘n verbod op kledingstukke wat die gesig bedek en veral Moslemvroue loop deur en word selfs beboet.


Die Afrikaanse rolprent - gister en vandag
Dinsdag, 27 Julie
22:30-23:00
Leon van Nierop betreur die feit dat ons rolprentkultuur van die laat jare negentig tot 2009 gekenmerk is deur kru sekskomedies, platvloerse humor en stuitighede wat die Afrikaanse rolprent vervlak en verkommen het.


Loslip
Woensdag, 28 Julie
14:00-14:45
Soms ontaard ‘n ligte meningsverskil tusen ‘n paartjie in ‘n hewige rusie wat opmaak byna onmoontlik laat lyk. Die betrokkenes wonder dikwels hoe op aarde dit so kon eindig. Hoe is dit moontlik? Wat is die moets en moenies om te baklei sonder bloed en sonder om mekaar so te verneder dat “bokse pak” ‘n opsie word?


Loslip
Donderdag, 29 Julie
14:00-14:45
‘n Prokureur laat weet dat hy ‘n toename bespeur in die aantal vrouens wat tydens die egskeidingsproses vals beskuldigings teenoor die man maak oor die molestering van die kinders.


Loslip
Vrydag, 30 Julie
14:00-14:45
Derduisende mense het die sokker jolkolle besoek om daar na wedstryde te kyk en saam gees te vang. Noudat die rugbyseisoen vlamvat, dink jy daar is ‘n behoefte vir rugby jolkolle vir toetse of groot Curriebeker wedstryde?


Rugby: Curriebeker
Vrydag, 30 Julie
19:10-19:50
WP teen Pumas op Nuweland in Kaapstad.


Rugby: Curriebeker
Vrydag, 30 Julie
20:00-21:00
WP teen Pumas op Nuweland in Kaapstad.


RSG @ Dolosfees
Saterdag, 31 Julie
10:00-12:00
Regstreekse uitsending van die Dolosfees af op Richardsbaai met musiek deur Emo Adams en Wicus van der Merwe.


Rugby: Curriebeker
Saterdag, 31 Julie
15:00-17:00
Cheetahs teen Haaie in Bloemfontein.


Rugby: Curriebeker
Saterdag, 31 Julie
17:05-19:00
Leeus teen Blou Bulle in Johannesburg.


Die Afrikaanse rolprent - gister en vandag
Sondag, 1 Augustus
10:00-10:50
Leon van Nierop voorspel dat daar ʼn klein revolusie op die Afrikaanse rolprent wag.


Leefwêreld van die Gestremde
Sondag, 1 Augustus
14:15-14:30
Fanie du Toit gesels met Tersia McKee oor die uitdagings van versorgers van persone met gestremdhede.


Ratels
Maandag, 2 Augustus
19:40-20:00
Dit gaan net beter en beter met RADIO REBEL. Vincent speel graag GLASKAS se musiek en nooi DEON MEIRING van die band om te kom kuier.


Leefwêreld van die Gestremde
Sondag, 8 Augustus
14:15-14:30
Fanie du Toit gesels met Erna Moller van Johannesburg oor die toeganklikheid van geloofsgemeenskappe vir mense met gestremdhede.