Die skepper van die byna niks

Wilhelm Jordaan 3342 keer gelees

Vals teenstellings het te doen met versus-denke – dis óf die Bybelboek Genesis se skeppingsverhaal óf evolusie. Kies nou!

Gasrubriekskrywers

Regstaat subtiel bedreig

Gasrubriekskrywers 5 menings | 332 keer gelees

Nes in Suid-Afrika word in Nederland heftig gedebatteer oor wat die demokrasie eintlik behels en dis ’n debat waarvan Suid-Afrikaners kennis moet neem.

Gasrubriekskrywers

Selfs in die onguns van hul tyd

Gasrubriekskrywers 801 keer gelees

“En, Heer, verhoor ons in ons laaste bede: Bevestig by die onguns van die tyd, bevestig tog ons werk in ewigheid.”

Ferdi Greyling

Hoe kies jy wat jy doen?

Ferdi Greyling 3 menings | 552 keer gelees

Deesdae word die wetenskap ook ingespan en dit lyk of dit ’n hele nuwe dimensie kan bring aan vrae oor wat ons reken reg en verkeerd is.

Gasrubriekskrywers

Om eenvoudig lief te hê

Gasrubriekskrywers 6 menings | 865 keer gelees

Godsdiens is so oud soos die mens. Opgrawings bevestig dit. Biblioteke vol is daaroor geskryf. Godsdiens is ’n ingewikkelde saak.

Neels Jackson

Op soek na die ‘veldhoendertjies’

Neels Jackson 349 keer gelees

“Veldhoendertjies”. Ek het dié mooi beskrywende woord van oom Owie Heyns geleer. Daarmee het oom Owie ’n hele klomp geveerdes onder een sambreelterm saamgegooi.

Annemarie van der Walt

Dankiesê vir liefde wat gedeel is

Annemarie van der Walt 156 keer gelees

Daar is stories wat in hoeke wegkruip en g’n mens kry hulle uitgekrap om te vertel nie; oor ander struikel jy so in die verbygaan en dink “hm?”, en dan is daar dié wat ka-dwa in jou skoot val.

 

Jou gunsteling rubriekskrywers

  1. Blouwillemaandag
    All Blacks, stropers ons groot bedreiging - 4130 keer gelees
  2. Tim du Plessis
    Helen deur ’n sagte lens - 1296 keer gelees
  3. Wilhelm Jordaan
    Die skepper van die byna niks - 1126 keer gelees
  4. Gasrubriekskrywers
    Selfs in die onguns van hul tyd - 729 keer gelees
  5. Ferdi Greyling
    Hoe kies jy wat jy doen? - 511 keer gelees
Blouwillemaandag

All Blacks, stropers ons groot bedreiging

Blouwillemaandag 4582 keer gelees

Ek was in daai jare so swak ingelig dat ek eers op my wittebrood agtergekom het dis net die Scope-meisies wat sterre dáár het.

Gasrubriekskrywers

Goeie waarde vir £21,95

Gasrubriekskrywers 96 keer gelees

Dames, in my teenwoordigheid is kniebuigings nou in orde. En here, ek sal u van nou af in ootmoed ’n wuif met die agterkant van my hand gee wanneer u die hoed vir my lig.

Tim du Plessis

Helen deur ’n sagte lens

Tim du Plessis 10 menings | 1428 keer gelees

Dis nogal opmerklik hoe die “lyn” van swart opinie­leiers oor die DA verander. Nie baie nie, maar tog. ’n Jaar of so gelede was hulle eenduidig afwysend.

binne beeld

Lood se Praatjies

Lood se praatjies

Lood se Praatjies 585 keer gelees

Met dié dat die regering hom blykbaar aan geen kritiek oor sy beoogde mediawette gaan steur nie, het Lood gedink dis gepas dat ons maar begin wonder wie sou kon dien as lede van die media-appèltribunaal.

Cecile Cilliers

Hoe sal hy weet as hy nie luister?

Cecile Cilliers 115 keer gelees

Ek het eintlik geen reg om tot die gesprek toe te tree nie, want niks kwalifiseer my daarvoor nie. Ek het geen joernalistieke graad agter my naam nie, het geen opleiding as verslaggewer ontvang nie.

Henry Jeffreys

Media word in lokval gelei

Henry Jeffreys 5 menings | 564 keer gelees

Die Grondwet het om goeie redes nié die media aan enige statutêre reëls onderwerp nie, juis omdat die skrywers besef het dis hoe dit hoort in ’n volwasse demokrasie.

Gasrubriekskrywers

Uitdaging tot Mannedag

Gasrubriekskrywers 6 menings | 747 keer gelees

Die “ontmagtiging” van die man word al hoe meer simptomaties van ons tyd – selfs in die huwelik. Miskien is ’n “Mannedag” op ons jaarlikse kalender eersdaags nodig!

Gasrubriekskrywers

Hoe moet ék weet wat hy eet?

Gasrubriekskrywers 1125 keer gelees

Een van die gevaarlikste giere deesdae is die besit en aanhou van eksotiese diere soos drakies, klein primate, selfs dwerguiltjies ...

Tim du Plessis

Nare ou gevoel is terug

Tim du Plessis 22 menings | 1770 keer gelees

Vuil, verinneweerde landsvlaggies hier en daar op ’n motor is omtrent al wat jou vandag nog herinner aan daardie heuglike paar weke tussen 11 Junie en 11 Julie vanjaar.

Gasrubriekskrywers

Watse parlement is dít?

Gasrubriekskrywers 2 menings | 569 keer gelees

Dit was amper asof hy nooit weg was nie. Daar het hy op die podium van die Kubaanse parlement gestaan, met baard en olyfgroen uniform, met driftige handgebare en ’n gehoor wat aan sy lippe hang.

Cecile Cilliers

Goedjies op die kaggel wat skaaf

Cecile Cilliers 182 keer gelees

Ek beskou myself nie as ’n vergadervoël nie, maar goed, veral goedjies, word na my toe aangetrek soos skuifspelde na ’n magneet.

Henry Jeffreys

Meet nie net in rand, sent

Henry Jeffreys 3 menings | 366 keer gelees

Te midde van dié plofbare debat word die vraag dikwels gevra: Verdien die media sy spesiale grondwetlike posisie?

Ferdi Greyling

’n Tuiskoms na ou leuens

Ferdi Greyling 31 menings | 2155 keer gelees

My geslag wit Suid-Afrikaners is die geslag wat as jong volwassenes in die 1980’s aan die NP gesê het “genoeg is genoeg”.

Blouwillemaandag

Daar is fantastiese heuwels in Bloemfontein

Blouwillemaandag 2250 keer gelees

Op pad veld toe ry ons by ’n ou, bontgeverfde kombi met gordyntjies verby. Op sy sykant staan : “Moenie lag nie, jou dogter kan hier binne wees!”

Annemarie van der Walt

Dis die nalatenskap van Andries

Annemarie van der Walt 491 keer gelees

Wys my ’n pad, enige pad, en ek wil die ding ry. My geit alleen is dit vir seker nie, daarvoor ken ek te veel siele wat ook geseënd is met of gebuk gaan onder wat ’n mens kan noem “die nalatenskap van Andries”.

Gasrubriekskrywers

’n Verdagte versoening

Gasrubriekskrywers 1 menings | 135 keer gelees

’n Paneelbespreking onder die sameroeperskap van prof. Njabulo Ndebele het ’n verkwikkende debat tussen van ons jong skrywers opgelewer wat hoop vir die toekoms gegee het.

Wilhelm Jordaan

’n Waarheid is nie tot elke prys

Wilhelm Jordaan 159 keer gelees

Dit is ingeskryf in die menslike geskiedenis dat ons kortstondig met die waarheid flankeer en ’n langduriger, intieme verhouding met die leuen aanknoop.

Gasrubriekskrywers

Lisensiekantoor-erediens

Gasrubriekskrywers 6 menings | 452 keer gelees

Suid-Afrika post-WB 2010 lewer nie goeie dienste op alle fronte nie. Jammer, maar vier bane op die snelweg na Pretoria is nie al wat tel nie.

Annemarie van der Walt

’n Dans tot in ’n nuwe liefde in

Annemarie van der Walt 350 keer gelees

Sy’t nooit leer dans nie. Nie regtig nie. Sy’t nooit na ’n bokjol gegaan tensy sy genooi is nie. Wat nooit gebeur het nie.

Henry Jeffreys

Die venster sál weer toe

Henry Jeffreys 6 menings | 399 keer gelees

Wat kan sakelui en gewone burgers in ander sfere doen om te verseker dat die momentum en die gees van vennootskap nie verlore gaan nie?

Gasrubriekskrywers

Blondie, ly jy ook aan die wêreld?

Gasrubriekskrywers 1565 keer gelees

Is dit wat met jou verkeerd is, Blondie? Jy is ’n simptoom van hierdie samelewing? Nóg een wat ly aan die ski­sofrenie van die jeug?

Blouwillemaandag

Snorre kan nie ’n nar wees: Hy laat ons huil

Blouwillemaandag 3938 keer gelees

Dik Daan sê dis ook in elk geval nie vir die spul Aussies om te besluit wie óns narre is nie, ons besluit al jare lank self daaroor.

Gasrubriekskrywers

’n Afrika-perspektief kort

Gasrubriekskrywers 91 keer gelees

Dit moet eintlik ook ’n geval van voor en ná wees: Voor en ná die bomaanvalle op 12 Julie in Kampala, Uganda, waarin 74 mense dood is.

Cecile Cilliers

Van rondskopding tot troosterkat

Cecile Cilliers 303 keer gelees

Mike vertel my van sy droom: ’n Kat, sê hy, hol al rondom sy bed, al rondom sy bed, spring af en toe op die bed en op hóm. Hy word in ’n angssweet wakker, kermend soos ’n klein hondjie.

Gasrubriekskrywers

Ons bid vir goeie vyande!

Gasrubriekskrywers 8 menings | 388 keer gelees

Jy kry twee soorte. Diegene wat werk vir ’n politieke toekoms en diegene wat dit teenwerk.

Gasrubriekskrywers

Ons paaie is met die maan gepla

Gasrubriekskrywers 212 keer gelees

Meisie-alleen op road trips is bevrydend; dis nou as sinkgate wat lyk of dit deur maanrotse veroorsaak is nie voor jou inspring nie.

Gasrubriekskrywers

Om die regte deur te sien

Gasrubriekskrywers 7 menings | 620 keer gelees

Gelowiges sal nog meer leer om by dié wat nie het nie te gaan sit en te gaan hoor wat hul diepste behoeftes is. Dit is wat Jesus gedoen het.

Gasrubriekskrywers

Spitfire-klank vir jou kar?

Gasrubriekskrywers 237 keer gelees

Ongelukkig versnel ’n elektriese sportmotor met die ekstatiese brulklank van ’n battery-aangedrewe rolstoel op pad na die eetsaal van ’n ouetehuis.

Annemarie van der Walt

Hoe die balju weer sy heil vind

Annemarie van der Walt 642 keer gelees

Die klavier is so skeef-skeef op ’n bakkie na sy huis toe en hy’t nagte omgespeel: Mozart, Liszt, Haydn, en ja, Chopin. Vanselfsprekend.

Gert van der Westhuizen

Haakplek of ’n keerpunt?

Gert van der Westhuizen 328 keer gelees

Nasionale sportspanne is deesdae veel meer as net 15 rugbyspelers of 11 sokkerspelers wat êrens op ’n veld rondhardloop.

Henry Jeffreys

Veg vir ’n kosbare vryheid

Henry Jeffreys 5 menings | 713 keer gelees

Die Polokwane-mediaspook blyk weer aan die loop te wees as ’n mens so luister na die land se twee voorste kommuniste, mnr. Gwede Man­tashe en dr. Blade Nzimande.

Gasrubriekskrywers

Ek wens daar was superhelde

Gasrubriekskrywers 326 keer gelees

Dit klink dalk simpel, maar ek wonder hoekom ’n Batman-agtige figuur nog nie in een van die wêreld se misdaadvoos stede verskyn het nie.

Gasrubriekskrywers

Miljoene in geloof gebind

Gasrubriekskrywers 7 menings | 1240 keer gelees

Christene word opgeroep om in ’n gesindheid van egte dialoog en nederige respek te getuig van die unieke werk van Jesus Christus.

Gasrubriekskrywers

Span wilddiewe vir kompos in!

Gasrubriekskrywers 303 keer gelees

’n Klompie jare gelede was ek diep betrokke by ondersoeke na onwettige roofdierhandel en -jagtery.

Cecile Cilliers

Kyk, dis ’n gans ander land dié

Cecile Cilliers 1214 keer gelees

En aan dié wete moet ons bly vasklou: Die verbondenheid van hierdie feesgeleentheid kán deurgedra word na elke dag.

Lood se Praatjies

Lood se praatjies

Lood se Praatjies 2614 keer gelees

Paris Hilton se eerste woorde nadat haar Playboy-vriendin weens die besit van dagga in hegtenis geneem is, was glo: “Sy’s my vriendin, finish en klaar!”

Ferdi Greyling

Talent soms nie genoeg

Ferdi Greyling 4 menings | 435 keer gelees

Dié week gaan twee van die laaste vier spanne uitval met die trofee net buite hul greep – en aan die einde van die week gaan een span oorbly en juigend staan op die flardes van ander se drome.

Gasrubriekskrywers

God van wen én verloor

Gasrubriekskrywers 1136 keer gelees

As ek God was, sou ek ook die Engelse ’n doel laat aanteken het, en dan nie laat tel nie. Net sodat die Engelse nooit weer ’n oorlog sal wen nie.

Gasrubriekskrywers

Die ritueel van bloedlose oorlog

Gasrubriekskrywers 461 keer gelees

Een verklaring vir die gewildheid van sportkonfrontasies is dat dit eintlik net ’n minder bloedige weergawe van oorlog is.

Tim du Plessis

Maak dit ’n oorgrenspark

Tim du Plessis 22 menings | 1159 keer gelees

Die groot gedagte agter Vryheidspark is prakties maar ’n plek waar die ANC se vryheidstryd vereer word. Ondanks protestasies tot die teendeel.

Lood se Praatjies

Lood se praatjies

Lood se Praatjies 1809 keer gelees

Ai, die politiek is tans omtrent so opwindend soos ’n enkelkamer in ’n gastehuis waar ’n Suidlanders-konferensie aan die gang is.

Cecile Cilliers

Maak oop, haal uit, rits oop ...

Cecile Cilliers 279 keer gelees

David was ’n spitsvondige storieverteller en het onder meer graag vertel van die man wat in die hof verskyn het omdat hy ’n tantetjie op die trein aangerand het.

Henry Jeffreys

Jy speel saam – of skoert

Henry Jeffreys 12 menings | 996 keer gelees

Hulle kon die pas afgelope vergadering van die tydskrifte Fortune en Time en die televisienetwerk CNN se Wêreldforum in Kaapstad net sowel die China-wêreldforum genoem het.

Gasrubriekskrywers

’n Manlike agterstand wat bly!

Gasrubriekskrywers 1472 keer gelees

’n Antwoord op hoekom ons so verskil, het ek nie, maar in my wese weet ek dat ons met al ons verskille tog pas. Ons móét pas.

Gasrubriekskrywers

'n Opstanding in wording

Gasrubriekskrywers 2 menings | 724 keer gelees

Vir die meeste van hulle is die sokkerskouspel naby, maar tog so ver. Hulle woon letterlik langs die hoofweë na die blink nuwe stadion. Daar word genoem dat mense uit hul gemeenskappe betrokke was by die ontwikkeling van die stadions, die paaie en hoe trots hulle eintlik moet wees..

Annemarie van der Walt

Om net nie ongesiens te gaan

Annemarie van der Walt 241 keer gelees

So, dít is hoe die huis in die loom son van ’n doodgewone Dinsdagmiddag lyk. Het dit skoon vergeet gehad, die manier waarop die tuin tevrede opkrul teen die koue bergseisoen.

Gasrubriekskrywers

Steler hang af van deler

Gasrubriekskrywers 11 menings | 903 keer gelees

Vir ’n Suid-Afrikaner is daar onmiddellik iets wat opval as jy op ’n trem in Antwerpen ry: Daar is nie ’n kondukteur wat seker maak dat jy betaal nie.

Henry Jeffreys

Verloopte Afrikaner groet

Henry Jeffreys 33 menings | 1258 keer gelees

En so groet ons, met die heengaan van ds. Nico Smith, nóg ’n Afrikaner wat die rug op die Afrikaner-nasionalisme gekeer het om die groter saak van menslikheid en die ware demokrasie na te streef.

 
Gert van der Westhuizen

Vuisvoos, maar tog lojaal

Gert van der Westhuizen 5 menings | 468 keer gelees

Ondersteuners van die Springbok-rugbyspan, en hopelik die spelers ook, sal 2010 nie baie lank wil onthou nie. Die jaar van sokker se WB 2010 is besig om ’n groot nagmerrie vir die nasionale rugbyspan te word.

Wilhelm Jordaan

Dopgehou deur die alsiende oog

Wilhelm Jordaan 202 keer gelees

Terwyl hy of sy ’n klas of wat afgee om aan belangriker sake aandag te gee, kom daar ’n selfoonoproep van pa: “Is jy nie veronderstel om in die klas te wees nie? Waar flenter jy al weer rond?”

Gasrubriekskrywers

Waar ís sy horlosie dan, mevrou?

Gasrubriekskrywers 315 keer gelees

Mans word gebore met ’n ingeboude horlosie – wat nie werk nie. Dit werk wanneer hy gebore word, maar dit gaan staan iewers in sy tienerjare en van daar af werk dit net mooi nooit weer nie.

Blouwillemaandag

Naas ‘drop’ steeds in my drome, soos Julius

Blouwillemaandag 9285 keer gelees

Ja nee, manne, hier te kort en daar te lank, maar die lank en die kort van die saak is dat jy in ’n huwelik altyd moet romanties wees.

Gasrubriekskrywers

Afrika moet in spieël kyk

Gasrubriekskrywers 210 keer gelees

Eers was dit Soedan in April. En die afgelope twee weke het Kenia en Rwanda se mense stembus toe gegaan om die brutale geweld van hul onlangse verlede uit te wis.

Annemarie van der Walt

’n Tromspeler se wiggies in tyd

Annemarie van der Walt 228 keer gelees

Ek het met een kort rit genoeg tienerwetenswaardighede versamel om ’n week lank te dien as inspirasie vir die strokiesprent Zits.

Lood se Praatjies

Lood se praatjies

Lood se Praatjies 1981 keer gelees

Deur dié koerant vas te hou, maak jy jou skuldig aan die besit van ’n afskrif van ’n vals bedankingsbrief van die premier van Mpumalanga.

Wilhelm Jordaan

Pastei vir ’n emosioneel leë maag

Wilhelm Jordaan 340 keer gelees

Daar is deesdae ’n arsenaal van afkortings wat lewensdidaktiek verskaf – as’t ware ’n kortbegrip om jou vir die lewe af te rig.

Gasrubriekskrywers

Ek moet dit van my bors af kry

Gasrubriekskrywers 942 keer gelees

Jare al loop ek en wroeg of my 15-jarige seun nie nog slimmer of groter sou gewees het as ek hom aan die bors gesoog het nie.

Gasrubriekskrywers

Magtiges van trone geruk

Gasrubriekskrywers 416 keer gelees

Hoekom bly die situasie so min of meer dieselfde 54 jaar nadat vroue dapper en moedig die mag van oudpremier J.G. Strijdom uitgedaag het?

Gasrubriekskrywers

Ons: nietige, vlietende parasiete

Gasrubriekskrywers 153 keer gelees

Ons het nie indrukwekkende katedrale in Suid-Afrika nie – inteendeel, ons doelbewus stroewe Calvinistiese kerkgeboue sal in die annale van argitektuur hoogstens onder die afdeling oor humoristiese pogings figureer.

Cecile Cilliers

’n Afrikaanse vlieg in barnsteen

Cecile Cilliers 671 keer gelees

Ja, maak vol en maak asseblief die voorruit skoon ... Ek is verwonderd. Jan, my middelkind, is in Kaapstad vir ’n kort besoek en waar hy ook al gaan of staan, praat hy Afrikaans.

Lood se Praatjies

Lood se Praatjies

Lood se Praatjies 1731 keer gelees

Het iemand in die ANC al agtergekom sy nuwe mediawet het presies dieselfde naam as PW en Stoffel Botha se Wet op die Beskerming van Inligting van 1982?

Gasrubriekskrywers

Wee die kleefmyne van verlange!

Gasrubriekskrywers 380 keer gelees

Ek sit nou die dag en luister na ’n paar ouerige mans wat vir mekaar vertel wat hulle sou gedoen het as hulle nie reeds getroud was nie en nog jonk was.

Gasrubriekskrywers

As die dink die pas markeer

Gasrubriekskrywers 256 keer gelees

Toe my ouers ná skool gesê het vir ’n goeie werk moet ’n mens ’n bietjie gaan leer, het ’n nuwe wêreld vir my oopgegaan.

Cecile Cilliers

... en vye, en skaapvet op brood

Cecile Cilliers 348 keer gelees

Willem kyk deur die rooiwyn in sy glas na die kole wat in die vuurherd gloei. Ek verlang, sê hy. Ek verlang Karoo toe.

Wilhelm Jordaan

Kom glo saam met my in môre

Wilhelm Jordaan 359 keer gelees

Want wie met ’n hoë bewustheid bome plant – sonder om te weet of jy eendag in hul skaduwee sal sit en lees – plant terselfdertyd hoop.

Ferdi Greyling

ANC se lawwe NP-planne

Ferdi Greyling 8 menings | 766 keer gelees

Ek wonder of die ANC weet hoe baie soos die ou NP hulle is wanneer hulle ’n onafhanklike komitee wil stig wat die media in toom moet hou.

Gasrubriekskrywers

Dis ’n digitale Reformasie

Gasrubriekskrywers 2 menings | 360 keer gelees

Betrokkenheid by die digitale wêreld is nie langer ’n luukse nie. Of ons nou in die stad of die platteland bly, die nuwe digitale kultuur is op ons.

Annemarie van der Walt

Dit hê. Dat hê. Sus hê. So hê.

Annemarie van der Walt 214 keer gelees

Twee letters waarvan die grootste voordeel volgens my op ’n Scrabble-bord is: Altyd nuttig om daarmee van ’n lastige “h” ontslae te raak en die oordadige “e’s” af te paar.

Lood se Praatjies

Lood se Praatjies

Lood se Praatjies 1964 keer gelees

Reg geraai: Dis ’n koerant waaraan die klankie van Suid-Afrika se regerende party kleef.

Wilhelm Jordaan

Die man vir wie alle togas pas

Wilhelm Jordaan 150 keer gelees

Saterdag, op Mandela-dag, was die naam Nelson Rolihlahla (“Moeilikheidmaker”) Mandela (92) internasionaal op baie mense se lippe en in hul harte

Blouwillemaandag

Winkeltrollie nou Bullebakkies se voorland

Blouwillemaandag 5058 keer gelees

Oom Johnny sê hy’t so koud gekry dat hy amper verlang het na 1970 en sy kliphard gevriesde army-tent daar by De Brug!

Neels Jackson

Ludwig se pou vs. die kragdrade

Neels Jackson 433 keer gelees

Nie een van hierdie poue is so flambojant soos hul uitheemse nefie nie. Inteendeel. Hulle is oor die algemeen maar vaalbruin.

Tim du Plessis

As jy oor iets gepraat het

Tim du Plessis 22 menings | 1251 keer gelees

Suid-Afrika word regeer deur ’n klomp praters. Hulle dink wanneer jy oor iets gepraat het, het jy iets gedoen. Hulle raak net doeners wanneer hulle regtig bedreig word.

Cecile Cilliers

Stiervegter met die kledy van lig

Cecile Cilliers 261 keer gelees

Die geveg teen iets wat dreig om ons te verswelg: die vulgariteit, banaliteit, die ordinêre alledaagse wat die moderne lewe geword het.

Lood se Praatjies

Lood se praatjies

Lood se Praatjies 2512 keer gelees

Nog ’n Suid-Afrikaner wat ’n bie­tjie by die Amerikaners gaan naam weggooi het, is die premier van Danfern, dr. Dan Roodt.

Wilhelm Jordaan

Met rooi hoed en nat pantoffels

Wilhelm Jordaan 1366 keer gelees

Eerder as om ’n omie of ’n tannie te word kan jy dalk werk aan die ewewig tussen die grasie van grysheid en onverbloemde stuitigheid ...

Ferdi Greyling

Die 3D-golf begin al groei

Ferdi Greyling 3 menings | 646 keer gelees

Tydens ’n besoek aan Sony se 3D-installasies by Soccer City Saterdag kon ek sokker in 3D op TV sien en my aanvanklike skeptisisme is weg.

Blouwillemaandag

Net sokkerbabelas en zolstompies bly oor

Blouwillemaandag 4374 keer gelees

’n Tarentaal in Hennenman het al Vrydagaand voorspel dat die Bokke én die Cheetahs nie die pyp gaan rook nie.

Annemarie van der Walt

Daar’s bloed, bloed, bloed...

Annemarie van der Walt 1611 keer gelees

Dalk het ’n klok of iets gelui, want toe ek weer sien, is die bul byna op die matador, wat die geel-en-pienk muleta om sy pols laat swik.

Gasrubriekskrywers

Dungesaaide moderniteit

Gasrubriekskrywers 1 menings | 299 keer gelees

Die individu is ’n mimetiese wese, wat beteken hy leer en leef deur na te boots. Só leer jy onder meer taalgebruik en hoe om sosiaal op te tree.

Wilhelm Jordaan

Naak en deursigtig teen ’n muur

Wilhelm Jordaan 178 keer gelees

Afrikaans het nie ’n gepaste vertaling vir die Engelse woord “sad” nie. Treurig, droewig, bedroef, droefgeestig en weemoedig sê nie hoe sad ’n mens voel wanneer jy sad is nie.

Jo Prins

Wanneer die kop die lyf inhaal

Jo Prins 1391 keer gelees

Min mense weet waartoe hul lywe in staat is. Ons loop van geboorte af vorentoe en leer dís positief en agtertoe is negatief.

Blouwillemaandag

Ek het ’n sokkerplig dié Sondag, dominee

Blouwillemaandag 4203 keer gelees

Jammer, dominee, maar ek sal dit ongelukkig nie volgende Sondagaand kan maak nie, want ek moet sokker kyk. Ek hoop u sal verstaan.

Gasrubriekskrywers

Begrip as beter bakenlig

Gasrubriekskrywers 200 keer gelees

Dié drie se kompromislose swart-wit-verset was ongetwyfeld baie beginselvas, maar, reg of verkeerd, dit het mense hulle ore laat sluit.

Annemarie van der Walt

’n Man se beste en stilste vriend

Annemarie van der Walt 2017 keer gelees

Skynbaar kan ons die skuld vir al die oordadigheid waarmee troues gepaardgaan voor die deur van die Egiptenare lê.

Gasrubriekskrywers

Lid van ons Moses-geslag

Gasrubriekskrywers 4 menings | 652 keer gelees

Ander begrafnisse is uitbundig en in plaas daarvan om op die oorledene te fokus, word dit gesien as woordverkondiging aan die oorlewendes, dié wat nog die kans het om hul saak reg te maak.

Wilhelm Jordaan

Om net ’n bietjie te wil vergeet

Wilhelm Jordaan 842 keer gelees

Al eeue lank besing digters en skrywers die pyn, vreugdes, die paradokse en die geheimenisse van die mens se onthou en vergeet.

Ferdi Greyling

Doem-tsjiek blêêêêêêêr!

Ferdi Greyling 30 menings | 1742 keer gelees

Ek hou nie van vuvuzelas wat ’n stadion vol blêr nie, soos wat ons tot dusver by elke sokkerwedstryd in WB 2010 ervaar het. Dis nie dat ek nie van lawaai hou nie.

Blouwillemaandag

Siphiwe se dansie beste oomblik van WB

Blouwillemaandag 3339 keer gelees

Die beste oomblik van die hele toernooi bly tot dusver steeds onse Schuks Tshabalala se doel en natuurlik daaropvolgende dansie in die openingswedstryd.

Gasrubriekskrywers

Miskruier draai bal om

Gasrubriekskrywers 201 keer gelees

Immigrasie is toe nie heeltemal so ’n slegte ding nie. ’n Mens hoef net na die WB 2010-spelers te kyk om te sien dat dit voordele vir sommige Europese lande inhou.

Lood se Praatjies

Lood se praatjies

Lood se Praatjies 1974 keer gelees

Kom jy reg met die sanitasie, old chap? Al die veld is vrolik – en nié omdat dit onlangs goed bemes is nie!

Wilhelm Jordaan

Voel só oor die lewe en wen!!!

Wilhelm Jordaan 475 keer gelees

Dié vraag wat ’n jong student onlangs ná ’n lesingreeks taamlik dringend aan my gevra het, was onthutsend: “Nou sê ons dan watter lewenshouding moet ons hê.”

Nuutste Rubrieke-kommentaar

expatdoc sê... Om hierby aan te sluit - lees gerus Mark Steyn's "America Alone: The end of the world as we know it" - die moslems gaan binne die volgende 20 jaar die globale meerderheid wees. Dis in my opinie op sigself nie 'n probleem nie. Wat wel ons almal gaan affekteer is die onvermydelike toename van radikales wat almal wat nie deel daarvan uitmaak nie, se lewens gaan versuur. Volgens die boek staan slegs Amerika 'n kans om die vloedgolf tot 'n mate teen te staan omdat die gemiddelde gesin steeds in die omgewing van 3 kinders grootmaak. Vir die wat nog dink aan emmigreer - Amerika behoort eerste op die lys van kandidate te wees. Maar lees die boek - dis aan my voorgestel deur 'n "roughneck" op 'n olieboor! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-23°C Sunny. Mild. Pta: 7-24°C Morning clouds. Mild.
Jhb: 5-20°C Morning clouds. Refreshingly cool. Bfn: 4-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-25°C Morning clouds. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial accountant

Gauteng
Hire Resolve
R650,000-700,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

Radiographer

Gauteng
Spectra-Medic
R20,000 p/m neg

Quality Manager

Gauteng - East Rand
Hutech International Group

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

318i AT
2002
R 85,900.00

AUDI

A4 1.8T FSi Ambition MY09
2008
R 269,000.00

JEEP

Cherokee Limited 2.8 CRD 4x4 Dsl AT
2005
R 179,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

ELANDSKRAAL

House R 5 500 000

PARK WEST

House R 10 500 000

PARADISE BEACH

House R 13 666 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Lae pryse op Boeke!

Miljoene titels om van te kies. Spaar nou tot 40%!

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Vandag se beste aanbod!

Disney op Uitverkoping!

Tot 53% af

Kry tot 53% af op uitgesoekte Disney titels! Bespreek jou kopie van Camp Rock 2 - The Final Jam - klankbaan nou vooruit.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...