motors

Lelik, maar soms tog briljant

2010-11-18 08:10

Ek hoor daar is mense wat van die 3008 praat as Ugly Betty (die mooi-lelike meisie op televisie). Jy weet, die blink sierrooster wat soos draadjies in die tande lyk...

In die oortreffende trap Sema-Toyotas

2010-11-18 08:10

Las Vegas of te nie, niemand gaan geld verwed op ’n teleurstelling wanneer die VSA se beste ombouspesialiste opdrag kry om unieke voertuie vir die Spe­cial­ty Equipment Manu­factur­ers Association (Sema) se skou te bou nie.

Laaste veldren voorspel taai stryd

2010-11-18 08:10

’n Taai stryd word voorspel vir deelnemers aan die laaste nasionale veldren vir die jaar. Die RFS Magalies 400 op 19 en 20 November sal die gordyn op vanjaar se Absa-kampioenskap laat sak met die Spesiale Voertuigtitel wat nog nie gefinaliseer is nie.

Reis deur Afrika in ’n rekordtyd

2010-11-18 08:10

Noem dit ’n safari op ’n drafstap: Om in net elf dae van Engeland tot in die Kaap te toer, sit nie in enige kêrel se broek nie.

Porsche wys twee nuwes in 911-reeks

2010-11-18 08:10

Porsche het vandeesweek op die Los Angeles-motorskou twee nuwe weergawes van sy gewilde 911-reeks die eerste keer aan die publiek gewys.

Lexus se ‘sagter’ wa in SA te kry

2010-11-18 08:10

Lexus se yslike LX570-veld­ryklong kan nou ook in ’n padvriendeliker gedaante aangeskaf word.

 
Peugeot wys sy nuwe 408:

Peugeot wys sy nuwe 408:  Die nuwe 408 sal met bekende gesinsmotors soos die Corolla, die Jetta en selfs die Mazda6 en Honda Accord moet meeding.

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Sprinter terug ná Corolla se opknapping

2010-11-18 08:10

As jy jou kan verbeel dat die nuwe geslag Corolla tog ’n titsel van die oorspronklike Corolla Sprinter se flair het, is daar goeie nuus.

Nuwe 408 probeer bordjies verhang

2010-11-18 08:10

Vroeg vanjaar nog het Peugeot sy nuwe 408 in China onthul waar hy die sedan ook by die DongFeng-aanleg aanmekaar gaan sit.

Omgeboude Chev Ute laat kop duisel

2010-11-18 08:10

’n Maand of twee gelede het ons ’n draai met hom deur die Overberg gery en nou is die bulperd amptelik hier.

Beproefde resep se oemf kwyn

2010-11-11 06:00

Die Franse groep Renault is so stilweg besig om sy hele model-portefeulje deur opwindende, nuwe vuurwaens te vervang.

binne beeld

 
Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 15-25°C Sunny. Mild. Pta: 17-26°C Passing showers. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 15-24°C Passing showers. Mostly cloudy. Mild. Bfn: 15-30°C Showers late. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 19-21°C A few showers. More clouds than sun. Cool. PE: 15-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Controller

Gauteng - JHB North/Sandton
Hire Resolve
R450-500 Per Annum

Financial Manager

Gauteng - JHB North/Sandton
Hire Resolve
R750-800 Per Annum

Senior Finance Manager

Gauteng - JHB North/Sandton
Hire Resolve
R800-850 Per Annum

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Fortuner 3.0 D-4D Dsl AT MY09
2010
R 356,950.00

JEEP

Wrangler Unlimited 3.8 Sahara 4-dr 4x4 AT
2010
R 319,995.00

OPEL

ASTRA 1.9 CDTi ENJOY 5Dr
2008
R 169,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

FOURWAYS GARDENS

House R 6 300 000

CRAIGAVON

House R 1 450 000

BEREA

House R 1 650 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Book Now

Experience the stunning Vic Falls. Pay for two nights and stay for three from R1 315 per person sharing (Standard rate: R2145.00 per person) - save 50%. David Lingstone Safari Lodge

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Kinect Games, Hardeware & Console Bundles op pad in November

Bestel jou Xbox 360 Kinect vooruit en wees die eerste in Suid-Afrika om Microsoft se rewolusionêre nuwe game tegnologie te beleef!

Elonex eReader Nou Slegs R999!

WARM Elektroniese aanbiedings op HP Probook, Garmin Nuvi, Fuji Finepix Bundle & meer!

Witwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van ons musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Somer se Boekkeuses, tot 50% af!

Lae Pryse op Nuwe Titels! Befaamde outeurs: James Patterson, John Grisham & meer!

November se Beste DVD Vrystellings. Nou Slegs R119.95

The Back-up Plan, Prince of Persia, Kick-Ass, The Last Song, Toy Story 3 & meer!

Vandag se beste aanbod!

Kranksinnige Kersfees Aanbiedings

TOT 50% AF op ALLE DVD'S & Blu-ray

Besoek die DVD-winkel vir massiewe besparings op DVD's & Blu-ray, Eclipse, Toy Story 3, Iron Man 2 & meer.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...