ander sport

Spanne se diepte beproef sonder Proteas

2011-06-16 23:01

Die Lightning Roses kan hul voorsprong in die Netball Grand Series (NGS) aanstaande Saterdag teen die Galaxy Blues prysgee as hulle weer so sukkel om af te rond soos gister hier teen die Red Kestrels.

wp hokkie

SA hokkie vol moed, ondanks nederlae

2011-06-16 23:01

Die Suid-Afrikaanse vrouespan het gister vol selfvertroue vir die Kampioene-uitdaagtoernooi in Dublin aangekom – ondanks die hokkieles wat Nederland hom geleer het.

Dié diamant blink darem net te veel vir LJ

2011-06-15 23:19

Die moontlikheid om die trotse eienaar van ’n diamant te word, is die rede waarom LJ van Zyl voorlopig van sy planne afgesien het om die Suid-Afrikaanse rekord in die 400 meter op die Diamantliga-atletiekbyeenkoms aanstaande maand in Parys te probeer verbeter.

tennis bat ball

Kim uit met seer enkel

2011-06-15 23:19

Rafael Nadal van Spanje, die mans­kampioen, en die vroue se nommer een, Caroline Wozniacki van Denemarke, is die twee topgekeurdes vir Wimbledon.

Tebogo mis rekord net-net

2011-06-14 22:46

Tebogo Masehla het eergisteraand op die Josef Odlozil-byeenkoms in Praag so byna weer haar Suid-Afrikaanse rekord in die 3 000-hindernis verbeter toe sy dié nommer in 9:54.34 afgenael het.

Ernie Els

Ernie wil resep gebruik wat 1997-glorie gebring het

2011-06-13 23:30

Ernie Els het die week sy wedstrydplan afgestof waarmee hy in 1997 sy tweede Amerikaanse Ope-titel op die Congressional-baan verower het.

hokkie

Proteas op wenpad voor Dublin-stryd

2011-06-12 21:56

Die Suid-Afrikaanse vrouehokkiespan het gister - in sy derde opwarmwedstryd voor die Kampioene-uitdaagtoernooi - eindelik ’n sege behaal.

netbal

Kaapse span skud Jets in NGS

2011-06-12 21:56

Daar is nou net ’n klein punteverskil tussen die Starlight Jets, Black Diamonds, Ibhayi Gales en Red Kestrels.

hokkie

SA hokkievroue wil wys hul kán kers vashou op Spele

2011-06-10 21:55

Die Suid-Afrikaanse vroue-hokkiespan se een doelwit in die Kampioene-uitdaagtoernooi in Ierland is om te wys dat hy nie skandes op die Olimpiese Spele sal maak nie.

Driekuns wink nou vir LJ

2011-06-10 21:55

Die hekkiesloper LJ van Zyl sal vanaand in New York probeer om die eerste Suid-Afrikaanse atleet te word wat ’n driekuns in die Diamantliga-reeks behaal wanneer hy vir die 400-hekkies aantree.

Swimming

Rekord vir SA se Gerhard

2011-06-09 23:06

Suid-Afrika se staatmakers het weer vir groot opwinding in die swembad gesorg toe drie van hulle medaljes gewen het op die laaste aand van die Canet-skof van die Mare Nostrum-reeks.

 

Nadal, Federer mik nóg hoër op Wimbledon

2011-06-16 23:01

Die kampioen, Rafael Nadal, beplan om Roger Federer se droom van ’n sewende Wimbledonse kroon te beëindig en ook sy neus voor te kry in die wedloop om as die beste speler van alle tye beskou te word.

Gaan grotes weer grom?

2011-06-15 23:19

Is hierdie die week waarin die grotes van wêreldgholf weer hul regmatige plek in die major-annale inneem? Of sal vanjaar se Amerikaanse Ope nóg ’n triomftog vir een van die donsbaarde van die sport wees?

Spel so voorspelbaar soos Vadersdag met Giggs

2011-06-14 22:46

Walliese sokkerspelers en hul meisies kommunikeer seker selde in meer poëtiese terme as “Another pint, Luv?” anders sou Shakespeare homselwers ’n heerlike tyd met die sage van Ryan Giggs kon hê.

Amerikaanse Ope is taaiste – Westwood

2011-06-14 22:45

Die Amerikaanse Ope is vanweë sy vinnige setperke, klein skoonvelde, dik ruveld en moeilike uitleg waarskynlik die taaiste toernooi van al gholf se vier grotes.

Button baas in chaotiese GP

2011-06-13 23:04

Jenson Button het Sondag hier sy eerste sege van die Formule Een-seisoen behaal toe hy die wêreldkampioen, Sebastian Vettel, in die laaste rondte van die reëngeteisterde Kanadese Grand Prix verbygesteek het.

Tyson Gay

Viljoen en Mulaudzi op die podium

2011-06-12 21:56

In die 800 m het Mbulaeni Mulaudzi weer bewys dat hy net dalk in Augustus sy wêreldtitel in Daegu, Suid-Korea, kan verdedig.

Robert Rock

Clark uit, Goosen is warm voor grote

2011-06-12 21:56

Die Suid-Afrikaner Tim Clark het hom weens ’n beseerde elmboog aan vandeesweek se 111de Amerikaanse Ope op die Congressional-gholfbaan onttrek.

Vettel mik na sesde F1-sege

2011-06-10 21:55

Is daar hoegenaamd ’n kans dat Lewis Hamilton, Mark Webber of Jenson Button die enorme puntevoorsprong wat Sebastian Vettel sover vanjaar op die Formule Een-puntebord opgebou het, kan inhaal?

Khotso Mokoena

Khotso wen, Caster derde

2011-06-09 23:06

Khotso Mokoena het gisteraand in ’n koue, nat Oslo die verspring vir mans op die Diamantliga-byeenkoms gewen. Die Suid-Afrikaner se wen­sprong was 8.08 m.

SA soek bekende oppervlak vir Davisbeker-stryd

2011-06-09 23:06

John-Laffnie de Jager, afrigter van die Suid-Afrikaanse Davisbeker-tennisspan, het versoek dat die baanoppervlak by die Noordwes-Universiteit dieselfde sal wees as dié vroeër vanjaar in die Suid-Afrikaanse Ope by Montecasino.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-17°C Scattered clouds. Mild. Pta: 5-16°C Sunny. Cool.
Jhb: 1-13°C Sunny. Nippy. Bfn: 2-12°C Morning clouds. Chilly.
Dbn: 14-23°C Sunny. Mild. PE: 12-17°C Rain showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

RESEARCH CO-ORDINATOR - CONTRACT

Cape Town, South Africa
Smilers Selection
R15000 - R18000

Java Architect

Johannesburg, South Africa
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Web developer

Johannesburg, South Africa
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HONDA

Jazz 1.4 LX 5-dr AT
2010
R 154,900.00

TOYOTA

Yaris T3 1.3 Plus 5-dr
2009
R 126,990.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2007
R 112,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Prime destinations from R999

Treat yourself to a break in the Winelands, Cape Town, Durban, or the Garden Route for only R999 incl 2 nights accommodation, flights from Joburg. Book Now!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Canon A800-bondel

Kry dié fantastiese bondelaanbod vir slegs R999. Koop dit nou!

PSP Black Slimline + 2 speletjies

PSP Black Console 300-reeks + Syphon Filter Dark Mirror + ATV Off Road nou slegs R1 642,95.

Elonex eReader nou R699

Die Elonex 500EB in sakformaat met sy TFT-skerm, sy kleurblaaie en sy agtergrondbeligting maak dit moontlik om saans of in die bed te lees.

Skullcandy nou beskikbaar

Kry al jou gunstelingprodukte van Skullcandy hier. Nou slegs vanaf R124,95!

HD PVR-dekodeerder

Ervaar presisie met die HD PVR-dekodeerder, nou slegs R1 499.

Vandag se beste aanbod!

Acer Travelmate-bondel

Nou slegs R5,199.00

Sluit Travelmate, Targus-rekenaartas, Transend Jetflash 8GB & Gigabyte-muis. Koop nou!

Besoek www.kalahari.net vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.