24games Ancestry24 Answerit Blueworld Careers24 Channel24 Fin24 Sake24 Food24 GoTravel24 Health24 Kalahari.net Mobile My Account News24 Nuus24 Parent24 Property24 Spaces Sport24 Weather24 Wheels24 Women24

Kry toegang tot portfefeuljes, finansiele ontledings en -vergelykings en veel meer. Teken in met jou huidige Sake24 aanmeldingsbesonderhede. Probeer dit nou Let daarop dat hierdie produk slegs in Engels beskikbaar is.

Data verskaf deur McGregor BFA
Besig om te laai...
Waar's ek? Tuis

Markte

Besig om te laai...
Error rendering Markets Overview control.
Markte

Swak rand moker staatseffekte

Jan 30 2013 10:15

Suid-Afrikaanse staatseffekte is op koers vir die wêreld se swakste vertoning vandeesmaand.

    Markte

    Kredietgroei versnel in Desember

    Jan 30 2013 09:13

    Groei in die vraag na krediet deur die private sektor het in Desember op ’n jaargrondslag tot 10,09% versnel teenoor ’n styging van 9,59% in November.

    Markte

    JSE blink, rand stink

    Jan 24 2013 09:35

    Ondanks die verswakkende rand en stygende inflasie het die JSE Donderdagoggend twee rekords aangeteken.

    Markte

    Rand is ‘vuisvoos geslaan’

    Jan 24 2013 06:04

    Die persepsie van die risiko’s in Suid-Afrika het verander.

    Markte

    Wêreldgroei kan in 2014 begin versnel – IMF

    Jan 23 2013 17:25

    'n Herstel in 2014 kan die vinnigste uitbreiding sedert 2010 bring, het die Internasionale Monetêre Fonds Woensdag gesê.

    Markte

    Rand daal deur belangrike vlak

    Jan 23 2013 15:40

    Die rand het Woensdag tot 'n sielkundig belangrike vlak teenoor die dollar verswak weens negatiewe sentiment jeens die Suid-Afrikaanse ekonomie.

    Markte

    Buitelanders verkoop SA bates

    Jan 22 2013 06:00

    Buitelanders onttrek al hoe meer geld aan die aandele- én effektemark.

    Markte

    'SA aandeelpryse onrealisties'

    Jan 19 2013 22:43

    Die aandelemark is uit voeling met die verswakkende fundamentele faktore, meen 'n Absa-ontleder.

    Markte

    JSE wil nuwe plan voorstel

    Jan 18 2013 05:45

    Die JSE wil sy noteringsvereistes só aanpas.

     
    Markte

    Rand sink weens Amplats-skok

    Jan 15 2013 13:21

    Die rand het verder gesink weens kommer oor ’n skerp daling in platinumuitvoer.

    Markte

    Rand verswak vir sesde dag

    Jan 14 2013 10:43

    Die rand het verlede week met 1,8% verswak – die slegste vertoning uit 25 ontwikkelende markte wat deur Bloomberg gemonitor word.

    Markte

    Groot risiko dat JSE se stoom gaan opraak

    Jan 13 2013 14:25

    Die JSE stoom steeds voort – dit het die afgelope agt maande elke maand ’n nuwe hoogtepunt behaal.

    Markte

    Loop lig vir ‘kinkel’ in die JSE se kabel

    Jan 13 2013 14:25

    Die JSE se vertoning in die eerste vyf handelsdae van die nuwe jaar, en ook in die hele Januarie, is dikwels ’n goeie aanduiding van wat beleggers vir die res van die jaar kan verwag.

    Markte

    Klink ’n glasie op JSE se gesondheid

    Jan 11 2013 19:33

    Die begin van ’n nuwe jaar is gewoonlik vol ramings, skattings en voorspellings oor wat dalk die volgende 12 maande voorlê, ook vir die JSE.

    Markte

    Nuus laat JSE wipplank ry

    Jan 10 2013 20:04

    Kommer oor die stakings in die landbou- en mynbedryf het egter swaarder geweeg as die goeie nuus uit China.

    Markte

    Citigroup bly bulagtig oor ontluikende markte

    Jan 10 2013 13:27

    Die beleggingsbankgroep Citigroup sê die aandele van ontluikende markte gaan stewig groei vanjaar, maar nie verlede jaar se stygings haal nie.

    Markte

    Klem op inflasie laat jen aanhou verswak

    Jan 10 2013 10:51

    Die Japanse geldeenheid, tradisioneel een van beleggers se veilige hawens in stormagtige tye, is kwaai onder druk.

    Markte

    Klem op inflasie laat jen aanhou verswak

    Jan 10 2013 10:40

    Die Japanse geldeenheid, tradisioneel een van beleggers se veilige hawens in stormagtige tye, is kwaai onder druk.

    Markte

    Hoop rus steeds op China

    Jan 09 2013 20:02

    ’n Ekonomiese oplewing in China kan die JSE vanjaar krag gee, maar batebestuurders staan vir eers onseker voor die nuwe jaar.

    Loading...