Mongolië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mongoliese Staat
Monggol ulus.svg
Монгол улс
Mongol uls
Vlag van Mongolië Wapen van Mongolië
Vlag Wapen
Volkslied: "Монгол улсын төрийн дуулал"
Ligging van Mongolië
Hoofstad Ulaanbaatar
Grootste stad Ulaanbaatar
Amptelike tale Mongolies
Regering Parlementêre Republiek
Tsakhiagiin Elbegdorj
Sükhbaataryn Batbold
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
Verklaar

van die Keiserryk Sjina
29 Desember 1911
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
1 564 116 km2  (19de)
603 909 myl2
0,43
Bevolking
 - 2012-skatting
 - 2000-sensus
 - Digtheid
 
3 179 800 (140de)
2 407 500
1,75 / km2 (236de)
5,03 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2009-skatting

9 378 milliard
3 481

MOI (2010) 0,622 (100ste)  –  middel
Geldeenheid Tögrög (MNT)
Tydsone
 - Somertyd
+7, +8 (UTC+7, +8)
+7, +8 (UTC+7, +8)
Internet-TLD .mn
Skakelkode +976

Mongolië (amptelik Mongoliese Staat, Mongolies: Monggol ulus.svg, Cyrillies Монгол Улс, Latyns Mongol Uls) is 'n staat in Sentraal-Asië en lê tussen Rusland in die noorde en die Volksrepubliek van Sjina in die suide. Die hoofstad en grootste stad is Ulaanbaatar (ook bekend as Oelan Bator, Russies Улан-Батор). Mongolië het 'n bevolking van sowat 2 500 000 inwoners en 'n oppervlakte van 1 564 116 km².


 
Lande van Asië

Afghanistan | Armenië2 | Azerbeidjan1 | Bahrein | Bangladesj | Bhoetan | Broenei | Egipte | Filippyne | Georgië1 | Indië | Indonesië | Irak | Iran | Israel | Japan | Jemen | Jordanië | Kambodja | Kasakstan1 | Katar | Kirgisië | Koeweit | Laos | Libanon | Maledive | Maleisië | Mianmar | Mongolië | Nepal | Noord-Korea | Oesbekistan | Oman | Oos-Timor | Pakistan | Palestina | Rusland1 | Saoedi-Arabië | Singapoer | Siprus2 | Sirië | Volksrepubliek van Sjina (Sjina) | Sri Lanka | Suid-Korea | Tadjikistan | Thailand | Turkmenistan | Turkye1 | Verenigde Arabiese Emirate | Viëtnam

Omstrede gebiede: Abchasië - Nagorno-Karabach - Republiek van Sjina (Taiwan) - Suid-Ossetië - Turkse Republiek van Noord-Siprus

Afhanklike gebiede: Australië: Kerseiland - Kokoseilande | Verenigde Koninkryk: Akrotiri en Dhekelië2 - Britse Indiese Oseaangebied | Volksrepubliek van Sjina: Hongkong - Macau

1. Land deels in Europa. 2. Geografies in Asië, maar gereeld beskou as deel van Europa a.g.v. kulturele en historiese oorwegings.

Lande van: Afrika Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika