Afrika

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Afrika

Ligging van Afrika op 'n wêreldkaart

Oppervlakte 30 221 532 km²
Bevolking 1 032 532 974
Bevolkingsdigtheid 30,51 inwoners/km²
Lande 54
Taalfamilies Afro-Asiaties
Niger-Kongo
Khoisan
Nilo-Sahara
Austronesies
Indo-Europes
Tydsones UTC-1 (Kaap Verde) tot UTC+4 (Mauritius en Seychelle)

Afrika is die wêreld se tweede grootste kontinent (na Asië) in sowel oppervlakte as bevolking. Saam met die eilande beslaan dit ongeveer 30 221 532 km² wat 20,3% van die totale landoppervlakte van die aarde is en dit word bewoon deur meer as 1 miljard mense - ongeveer 'n sewende van die wêreldbevolking.

Lande[wysig | wysig bron]

Hoofartikel: Lys van Afrika-lande.
Kaart van Afrika.

Tale[wysig | wysig bron]

Hoofartikel: Afrikatale.
Kaart van die tale van Afrika.

Die meeste amptelike tale van Afrika is Indo-Europese tale soos Frans, Engels, Portugees, Spaans en Afrikaans.

  • Frans: Benin, Burkina Faso, Burundi, Demokratiese Republiek van die Kongo, Djiboeti, Gaboen, Guinee, Ivoorkus, Kameroen, Mali, Madagaskar, Mauritanië Niger, Republiek van die Kongo, Rwanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Togo en Tsjad.
  • Engels: Botswana, Gambië, Ghana, Kenia, Lesotho, Liberië, Malawi, Namibië, Nigerië, Soedan, Suid-Afrika, Suid-Soedan, Swaziland, Tanzanië, Uganda, Zambië, Zimbabwe.
  • Portugees: Angola, Mosambiek, Kaap Verde en Ekwatoriaal-Guinee.
  • Spaans: Ekwatoriaal-Guinee.
  • Afrikaans: Suid-Afrika (en Namibië tot 1990)
  • Duits : Namibië (tot 1990)

Naas hierdie Indo-Europese tale word daar ook verskillende Afrikatale gepraat. Hulle is onderverdeel in Afro-Asiatiese tale, Niger-Kongo tale, Khoi-San tale, Nilo-Sahara tale en Austronesiese tale.

Geografie[wysig | wysig bron]

Die hoogste punt van Afrika is Kilimandjaro, 5895 m bo seevlak en die laagste punt is die Assalmeer, 155 m onder seevlak. Die Saharawoestyn is in die noorde van Afrika terwyl die Groot Skeurvallei in Oos-Afrika is.

Sien ook[wysig | wysig bron]


Kontinente van die wêreld

Afro-Eurasia (orthographic projection).svg
Afrika-Eurasië
Americas (orthographic projection).svg
Amerikas
Eurasia (orthographic projection).svg
Eurasië
Oceania (orthographic projection).svg
Oseanië

Africa (orthographic projection).svg
Afrika
Antarctica (orthographic projection).svg
Antarktika
Asia (orthographic projection).svg
Asië
Australia-New Guinea (orthographic projection).svg
Australië
Europe orthographic Caucasus Urals boundary.svg
Europa
Location North America.svg
Noord-Amerika
South America (orthographic projection).svg
Suid-Amerika

Geologiese superkontinente : Gondwana · Laurasië · Pangaea · Rodinia

Gebiede van die wêreld
Afrika: Sentraal-Afrika | Oos-Afrika | Groot Mere | Guinee | Horing van Afrika | Noord-Afrika | Magreb | Noordwes-Afrika | Sahel | Suider-Afrika | Afrika, Suid van die Sahara | Soedan | Wes-Afrika
Amerikas: Andes-state | Karibiese Eilande | Sentraal-Amerika | Groot Mere | Groot  Vlaktes | Guianas | Latyns-Amerika | Noord-Amerika | Noordelike-Amerika | Patagonië | Suid-Amerika | Suidelike  Keël
Eurasië: Anatolië | Arabië | Asië | Balkan | Baltiese gebied | Benelux | Britse-Eilande | Kaukasië | Sentraal-Asië | Sentraal-Europa | Oos-Asië | Oos-Europa | Oos-Indies | Europa | Verre-Ooste | Indiese-subkontinent | Levant | Mediterreense gebied | Midde-Ooste | Nabye-Ooste | Noord-Asië | Noord-Europa | Na-Sowjet state | Skandinawië | Suidoos-Asië | Suid-Europa | Suidwes-Asië | Wes-Europa
Oseanië: Australasië | Melanesië | Mikronesië | Polinesië | Stille Oseaanrand
Poolgebiede: Noordpoolgebied | Antarktika


 
Lande in Afrika

Algerië | Angola | Benin | Botswana | Burkina Faso | Burundi | Comore-eilande | Demokratiese Republiek van die Kongo | Djiboeti | Egipte | Ekwatoriaal-Guinee | Eritrea | Ethiopië | Gaboen | Gambië | Ghana | Guinee | Guinee-Bissau | Ivoorkus | Kaap Verde | Kameroen | Kenia | Lesotho | Liberië | Libië | Madagaskar | Malawi | Mali | Marokko | Mauritanië | Mauritius | Mosambiek | Namibië | Niger | Nigerië | Republiek van die Kongo | Rwanda | São Tomé en Príncipe | Senegal | Sentraal-Afrikaanse Republiek | Seychelle | Sierra Leone | Soedan | Somalië | Suid-Afrika | Suid-Soedan | Swaziland | Tanzanië | Togo | Tsjad | Tunisië | Uganda | Zambië | Zimbabwe

Omstrede gebiede: Arabiese Demokratiese Republiek Sahara - Cabinda - Galmudug - Puntland - Somaliland
Afhanklike gebiede: Brits: Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha | Frans: Mayotte - Réunion | Portugees: Madeiraeilande | Spaans: Kanariese Eilande - Ceuta en Melilla

Lande van: Asië Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika