28 Augustus
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
<< | Augustus 2015 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | ||||||
2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 |
9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 |
16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 |
23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 |
30 | 31 | |||||
Al die dae |
28 Augustus is die 240ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (241ste in skrikkeljare). Daar volg nog 125 dae in die res van die jaar.
Gebeure[wysig | wysig bron]
- 1521 – Süleyman I die Grote verower Belgrado.
- 1789 – William Herschel ontdek Enceladus, die sesde grootste maan van die planeet Saturnus.
- 1794 – Pous Pius VI publiseer "Auctorem fidei" teen biskop Scipione del Ricci en die sinode van Pistoia.
- 1833 – Die Britse parlement verbied slawerny in die Britse Ryk.
- 1963 – Martin Luther King Jr. lewer sy "I have a dream"-toespraak in Washington, D.C., Verenigde State.
Geboortes[wysig | wysig bron]
- 1748 – Tjaart van der Walt, Suid-Afrikaanse militaris († 1802).
- 1814 – Sheridan Le Fanu, Ierse skrywer van Gotiese romans († 1873)
- 1875 – M.E.R., Afrikaanse skrywer († 1975).
- 1890 – G.C. Hobson, Afrikaanse skrywer († 1945).
- 1899 – Chang Myon, Suid-Koreaanse politikus († 1966).
- 1947 – Irma Joubert, 'n Afrikaanse geskiedkundige fiksie skrywer.
Sterftes[wysig | wysig bron]
- 1961 – Wilhelm Johannes Verwoerd, pa van Hendrik Frensch Verwoerd (* 23 April 1874)