Solomoneilande

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Solomon Islands
Solomoneilande
Vlag van die Solomoneilande Wapen van die Solomoneilande
Vlag Wapen
Nasionale leuse: To Lead is to Serve
(Engels vir: "Om te lei is om te dien")
Volkslied: God Save Our Solomon Islands

Koninklike volkslied: God Save the Queen
Ligging van die Solomoneilande
Hoofstad Honiara

9°28′S 159°49′O / 9.467°S 159.817°O / -9.467; 159.817

Grootste stad Honiara
Amptelike tale Engels
Regering

Monarg
• Goewerneur-generaal
Eerste minister
Unitêre parlementêre
grondwetlike monargie
Elizabeth II
Frank Kabui
Manasseh Sogavare
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
• van die Verenigde Koninkryk


7 Julie 1978
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
28 400 km2  (142ste)
10 965 myl2
3,2
Bevolking
 - 2009-skatting
 - Digtheid
 
523 000[1] (170ste)
18,1 / km2 (189ste)
46,9 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2011-skatting

$1,725 miljard[2]
$3 191[2]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2011-skatting

$840 miljoen[2]
$1 553[2]

MOI (2013) 0,491[3] (157ste)  –  laag
Geldeenheid Dollar (SBD)
Tydsone
 - Somertyd
(UTC+11)
nie toegepas nie (UTC+11)
Internet-TLD .sb
Skakelkode +677

Solomoneilande (Engels: Solomon Islands) is 'n eilandnasie in die Stille Oseaan en Oseanië met 'n oppervlakte van 28 400 km² en het 'n bevolking van 523 000 in 2009 gehad. Die Solomoneilande lê in die ooste van Papoea-Nieu-Guinee, in die suide van Nauru, in die weste van Tuvalu, in die noorde van Vanuatu en in die noordoste van Australië. Die hoofstad en grootste stad is Honiara.

Kaart wat die Solomoneilande vertoon

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Department of Economic and Social Affairs Population Division (2009). “World Population Prospects, Table A.1” (PDF). Besoek op 4 Januarie 2015.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 (en) Solomoneilande”. Internasionale Monetêre Fonds. URL besoek op 4 Januarie 2015.
  3. (en) 2014 Human Development Report Summary”. pp. 21–25 United Nations Development Programme: 2014. URL besoek op 4 Januarie 2015.


 
Lande en gebiede in Oseanië
Australië | Fidji | Gefedereerde State van Mikronesië | Kiribati | Marshalleilande | Nauru | Nieu-Seeland | Palau | Papoea-Nieu-Guinee | Samoa | Solomoneilande | Tonga | Tuvalu | Vanuatu
Afhanklike gebiede: Australië: Norfolkeiland | Chili: Paaseiland | Frankryk: Frans-Polinesië | Nieu-Kaledonië | Wallis en Futuna | Nieu-Seeland: Cookeilande | Niue | Tokelau | Verenigde Koninkryk: Pitcairn | Verenigde State van Amerika: Amerikaans-Samoa | Baker-eiland | Guam | Hawaii | Howland-eiland | Jarvis-eiland | Johnston-atol | Kingman-rif | Midway-atol | Noordelike Mariana-eilande | Palmyra-atol | Wake-eiland

Lande van: Afrika Asië Europa Noord-Amerika Suid-Amerika