Kiribati

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Independent and Sovereign Republic of Kiribati (Engels)
Ribaberiki Kiribati (Gilberties)
Onafhanklike en soewereine Republiek van Kiribati
Vlag van Kiribati Wapen van Kiribati
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Te Mauri, Te Raoi ao Te Tabomoa
(Gilberties vir: "Gesondheid, vrede en voorspoed")
Volkslied: Teirake Kaini Kiribati
Ligging van Kiribati
Hoofstad Suid-Tarawa[1]

1°28′S 173°2′O

Grootste stad Suid-Tarawa
Amptelike tale Engels en Gilberties
Regering Parlementêre republiek
Anote Tong
Teima Onorio
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
• van die Verenigde Koninkryk


12 Julie 1979
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
811 km2  (186ste)
313 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2010-skatting
 - Digtheid
 
103 500 (197ste)
135 / km2 (73ste)
350 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2011-skatting

$599 miljoen[2]
$5 721[2]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2011-skatting

$167 miljoen[2]
$1 592[2]

MOI (2013) Green Arrow Up Darker.svg 0,629[3] (-)  –  medium
Geldeenheid Kiribati-dollar en
Australiese dollar (AUD)
Tydsone
 - Somertyd
(UTC+12 tot +14)
nie toegepas nie (UTC+12 tot +14)
Internet-TLD .ki
Skakelkode +686
Kaart wat Kiribati vertoon

Kiribati, amptelik die Onafhanklike en soewereine Republiek van Kiribati (Engels: Independent and Sovereign Republic of Kiribati), is 'n eilandnasie in die Stille Oseaan en Oseanië, wat vroeër as die Gilbert Eilande bekend gestaan het. Kiribati het 'n oppervlakte van 811 km² en 'n bevolking van 103 500 in 2010 gehad. Kiribati lê in die ooste van Nauru en die Gefedereerde State van Mikronesië, in die suidooste van die Marshalleilande, in die suide van Hawaii, in die noordweste van Frans-Polinesië en in die noorde van die Cookeilande, Tokelau en Tuvalu. Die hoofstad en grootste stad is Suid-Tarawa.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Kiribati government website”. Government of Kiribati. URL besoek op 24 Julie 2014.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 (en) Kiribati”. Internasionale Monetêre Fonds. URL besoek op 24 Julie 2014.
  3. (en) Human Development Report 2010”. Verenigde Nasies: 2010. URL besoek op 24 Julie 2014.


 
Lande en gebiede in Oseanië
Australië | Fidji | Gefedereerde State van Mikronesië | Kiribati | Marshalleilande | Nauru | Nieu-Seeland | Palau | Papoea-Nieu-Guinee | Samoa | Solomoneilande | Tonga | Tuvalu | Vanuatu
Afhanklike gebiede: Australië: Norfolkeiland | Chili: Paaseiland | Frankryk: Frans-Polinesië | Nieu-Kaledonië | Wallis en Futuna | Nieu-Seeland: Cookeilande | Niue | Tokelau | Verenigde Koninkryk: Pitcairn | Verenigde State van Amerika: Amerikaans-Samoa | Baker-eiland | Guam | Hawaii | Howland-eiland | Jarvis-eiland | Johnston-atol | Kingman-rif | Midway-atol | Noordelike Mariana-eilande | Palmyra-atol | Wake-eiland

Lande van: Afrika Asië Europa Noord-Amerika Suid-Amerika