Sri Lanka

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
ශ්‍රී ලංකා ප්‍රජාතාන්ත්‍රික සමාජවාදී ජනරජය (Singalees)
இலங்கை ஜனநாயக சோசலிசக் குடியரசு (Tamil)
Demokratiese Sosialistiese Republiek van Sri Lanka
Vlag van Sri Lanka Embleem van Sri Lanka
Vlag Embleem
Volkslied: Sri Lanka Matha
(Afrikaans: "Moeder Sri Lanka")
Ligging van Sri Lanka
Hoofstad Sri Jayawardenepura (administratief)
Colombo (kommersieel)

6°56′N 79°50′O / 6.933°N 79.833°O / 6.933; 79.833

Grootste stad Colombo
Amptelike tale Singalees en Tamil
Regering Unitêre semi-presidensiële
grondwetlike republiek
Maithripala Sirisena
Ranil Wickremesinghe
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
• Dominium
• Republiek
• Huidige grondwet

van die Verenigde Koninkryk
4 Februarie 1948
22 Mei 1972
7 September 1978
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
65 610 km2  (122ste)
25 332 myl2
4,4
Bevolking
 - 2012-sensus
 - Digtheid
 
20 277 597[1]
323 / km2 (40ste)
836,6 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2014-skatting

$142,719 miljard[2] (64ste)
$7 046[2] (99ste)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2014-skatting

$70,966 miljard[2] (68ste)
$3 385[2] (122ste)

MOI (2013) Green Arrow Up Darker.svg 0,750[3] (73ste)  –  hoog
Gini (2010) 36,4[4] –  medium
Geldeenheid Rupee (LKR)
Tydsone
 - Somertyd
SLST (UTC+5:30)
nie toegepas nie (UTC+5:30)
Internet-TLD .lk, .ලංකා, .இலங்கை
Skakelkode +94
Kaart wat Sri Lanka vertoon

Sri Lanka (Singalees: ශ්‍රී ලංකාව, śrī laṃkāva, Tamil: இலங்கை, ilaṅkai), amptelik die Demokratiese Sosialistiese Republiek van Sri Lanka, is 'n eilandnasie in Suid-Asië. Die land is 'n tropiese eilandstaat in die Indiese Oseaan met 'n bevolking van 20 277 597 in 2012. Die land se hoofstad is Sri Jayawardenepura, maar die grootste stad is Colombo.

Sri Lanka het voor 1972 as Ceylon bekend gestaan. Voor dit het dit name soos Serendib en Sinhale gehad. Sri Lanka beteken in Sanskrit "eerbare eiland".[5]

Ceylon het vanaf 1658 tot 1796 'n Nederlandse kolonie gewees. In 1796 neem die Britte die eiland oor, maar op 4 Februarie 1948 word dit 'n onafhanklike land.

Tydens die Tweede Vryheidsoorlog (1899-1902) is ongeveer 5 000 Boere krygsgevangenes deur die Britte na Ceylon verban.

Nasionale simbole van Sri Lanka[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Census of Population and Housing 2011 Enumeration Stage February – March 2012”. (PDF) Department of Census and Statistics – Sri Lanka. URL besoek op 15 Januarie 2015.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 (en) Sri Lanka”. Internasionale Monetêre Fonds. URL besoek op 15 Januarie 2015.
  3. (en) 2014 Human Development Report Summary”. pp. 21–25 United Nations Development Programme: 2014. URL besoek op 15 Januarie 2015.
  4. (en) Gini Index”. Wêreldbank. URL besoek op 15 Januarie 2015.
  5. (en) Chapter I – The People, The State And Sovereignty”. The Constitution Of The Democratic Socialist Republic Of Sri Lanka. Besoek op 15 Januarie 2015.


 
Lande van Asië

Afghanistan | Armenië2 | Azerbeidjan1 | Bahrein | Bangladesj | Bhoetan | Broenei | Egipte | Filippyne | Georgië1 | Indië | Indonesië | Irak | Iran | Israel | Japan | Jemen | Jordanië | Kambodja | Kasakstan1 | Katar | Kirgisië | Koeweit | Laos | Libanon | Maledive | Maleisië | Mianmar | Mongolië | Nepal | Noord-Korea | Oesbekistan | Oman | Oos-Timor | Pakistan | Palestina | Rusland1 | Saoedi-Arabië | Singapoer | Siprus2 | Sirië | Volksrepubliek van Sjina (Sjina) | Sri Lanka | Suid-Korea | Tadjikistan | Thailand | Turkmenistan | Turkye1 | Verenigde Arabiese Emirate | Viëtnam

Omstrede gebiede: Abchasië - Nagorno-Karabach - Republiek van Sjina (Taiwan) - Suid-Ossetië - Turkse Republiek van Noord-Siprus

Afhanklike gebiede: Australië: Kerseiland - Kokoseilande | Verenigde Koninkryk: Akrotiri en Dhekelië2 - Britse Indiese Oseaangebied | Volksrepubliek van Sjina: Hongkong - Macau

1. Land deels in Europa. 2. Geografies in Asië, maar gereeld beskou as deel van Europa a.g.v. kulturele en historiese oorwegings.

Lande van: Afrika Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika