Burkina Faso

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Burkina Faso
Vlag van Burkina Faso Wapen van Burkina Faso
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Unité–Progrès–Justice
(Frans vir: "Eenheid–Vooruitgang–Geregtigheid")
Volkslied: Une Seule Nuit / Ditanyè
(Frans vir: "Een enkele nag / Lied van oorwinning")
Ligging van Burkina Faso
Hoofstad Ouagadougou

12°20′N 1°40′W / 12.333°N 1.667°W / 12.333; -1.667

Grootste stad Ouagadougou
Amptelike tale Frans
Regering

• Waarnemende president
• Waarnemende eerste minister
Semi-presidensiële
republiek
Michel Kafando
Yacouba Isaac Zida
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
• van Frankryk


5 Augustus 1960
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
274 200 km2  (74ste)
105 869 myl2
0,146
Bevolking
 - 2014-skatting
 - 2006-sensus
 - Digtheid
 
17 322 796[1] (61ste)
14 017 262
57,4 / km2 (145ste)
148,9 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2014-skatting

$28 miljard[2]
$1 666[2]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2014-skatting

$13 miljard[3]
$790[3]

MOI (2013) 0,388[4] (181ste)  –  laag
Gini (2007) 39,5[5] –  medium
Geldeenheid CFA-frank (XOF)
Tydsone
 - Somertyd
(UTC±0)
nie toegepas nie (UTC±0)
Internet-TLD .bf
Skakelkode +226

Burkina Faso is 'n deur land ingeslote land in Wes-Afrika. Dit word omring deur ses lande: Mali in die noorde, Niger in die ooste, Benin in die suidooste, Togo en Ghana in die suide, en die Ivoorkus in die suidweste. Die land wat voorheen die Republiek van Bo-Volta was is op 4 Augustus 1984 deur President Thomas Sankara herdoop na "die land van die regop mense" (of "regop land") in Mossi en Dioula, die hoof inheemse tale van die land. Onafhanklikheid van Frankryk word in 1960 bereik. Regeringsonstabiliteit in die 1970's en 1980's is gevolg deur veelparty verkiesings in die vroeë 1990's. Honderde-duisende plaaswerkers trek elke jaar suid na die Ivoorkus en Ghana op soek na loonarbeid. Die inwoners van Burkina Faso staan bekend as Burkinabé.

Demografiese[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (fr) Burkina Faso population projection”. insd.bf. 2014. URL besoek op 5 Desember 2014.
  2. 2,0 2,1 (en) Burkina Faso”. Internasionale Monetêre Fonds. URL besoek op 5 Desember 2014.
  3. 3,0 3,1 (en) Burkina Faso”. Internasionale Monetêre Fonds. URL besoek op 5 Desember 2014.
  4. (en) 2014 Human Development Report Summary”. pp. 21–25 United Nations Development Programme: 2014. URL besoek op 5 Desember 2014.
  5. (en) Distribution of family income – Gini index”. The World Factbook. Central Intelligence Agency. URL besoek op 5 Desember 2014.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Regering[wysig | wysig bron]

Nuus[wysig | wysig bron]

Oorsigte[wysig | wysig bron]

Ander[wysig | wysig bron]


 
Lande in Afrika

Algerië | Angola | Benin | Botswana | Burkina Faso | Burundi | Comore-eilande | Demokratiese Republiek van die Kongo | Djiboeti | Egipte | Ekwatoriaal-Guinee | Eritrea | Ethiopië | Gaboen | Gambië | Ghana | Guinee | Guinee-Bissau | Ivoorkus | Kaap Verde | Kameroen | Kenia | Lesotho | Liberië | Libië | Madagaskar | Malawi | Mali | Marokko | Mauritanië | Mauritius | Mosambiek | Namibië | Niger | Nigerië | Republiek van die Kongo | Rwanda | São Tomé en Príncipe | Senegal | Sentraal-Afrikaanse Republiek | Seychelle | Sierra Leone | Soedan | Somalië | Suid-Afrika | Suid-Soedan | Swaziland | Tanzanië | Togo | Tsjad | Tunisië | Uganda | Zambië | Zimbabwe

Omstrede gebiede: Arabiese Demokratiese Republiek Sahara - Cabinda - Galmudug - Puntland - Somaliland
Afhanklike gebiede: Brits: Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha | Frans: Mayotte - Réunion | Portugees: Madeiraeilande | Spaans: Kanariese Eilande - Ceuta en Melilla

Lande van: Asië Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika