Kerseiland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Territory of Christmas Island
Gebied van die Kerseiland
Vlag van die Kerseiland Wapen van die Kerseiland
Vlag Wapen
Volkslied: Advance Australia Fair
Ligging van die Kerseiland
Hoofstad Flying Fish Cove

10°25′S 105°41′W

Grootste stad Flying Fish Cove
Amptelike tale Engels (de facto)
Regering

Monarg
• Goewerneur-generaal
• Administrator
Federale parlementêre
grondwetlike monargie
Elizabeth II
Peter Cosgrove
Jon Stanhope
Onafhanklikheid
• Stigting
Australiese eksterne gebied
1957
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
135 km2  
52 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2011-skatting
 - Digtheid
 
2 072 (220ste)
10,39 / km2
26,96 / myl2
Geldeenheid Australiese dollar (AUD)
Tydsone
 - Somertyd
CXT (UTC+7)
nie toegepas nie (UTC+7)
Internet-TLD .cx
Skakelkode +61
Kaart wat die Kerseiland vertoon

Die Kerseiland (Engels: Christmas Island of Territory of Christmas Island) is 'n eiland in die Indiese Oseaan, 350 km suid van Java, wat tot die Australiese Gemenebes behoort.

Die eiland het 'n oppervlakte van 135 km² en 'n bevolking van 2 072 in 2012 gehad. Die hoofstad en grootste stad is Flying Fish Cove. Die eiland is veral bekend vir die groot aantal rooi krappe wat daar leef. Die Kerseiland is in die 17de eeu ontdek en die hoogste punt is 361 m.

Verwysings[wysig | wysig bron]

Vlag van Australië Australië Wapen van Australië
Deelstate: Nieu-Suid-WallisQueenslandSuid-AustraliëTasmaniëVictoriaWes-Australië
Interne gebiede: Australiese HoofstadgebiedJervisbaaigebiedNoordelike Gebied
Eksterne gebiede: Asmore- en Cartier-eilandeAustralies-Antarktiese GebiedHeard- en McDonaldeilandeKerseilandKokoseilandeKoraalsee-eilandeNorfolkeiland


 
Lande van Asië

Afghanistan | Armenië2 | Azerbeidjan1 | Bahrein | Bangladesj | Bhoetan | Broenei | Egipte | Filippyne | Georgië1 | Indië | Indonesië | Irak | Iran | Israel | Japan | Jemen | Jordanië | Kambodja | Kasakstan1 | Katar | Kirgisië | Koeweit | Laos | Libanon | Maledive | Maleisië | Mianmar | Mongolië | Nepal | Noord-Korea | Oesbekistan | Oman | Oos-Timor | Pakistan | Palestina | Rusland1 | Saoedi-Arabië | Singapoer | Siprus2 | Sirië | Volksrepubliek van Sjina (Sjina) | Sri Lanka | Suid-Korea | Tadjikistan | Thailand | Turkmenistan | Turkye1 | Verenigde Arabiese Emirate | Viëtnam

Omstrede gebiede: Abchasië - Nagorno-Karabach - Republiek van Sjina (Taiwan) - Suid-Ossetië - Turkse Republiek van Noord-Siprus

Afhanklike gebiede: Australië: Kerseiland - Kokoseilande | Verenigde Koninkryk: Akrotiri en Dhekelië2 - Britse Indiese Oseaangebied | Volksrepubliek van Sjina: Hongkong - Macau

1. Land deels in Europa. 2. Geografies in Asië, maar gereeld beskou as deel van Europa a.g.v. kulturele en historiese oorwegings.

Lande van: Afrika Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika