Alfred North Whitehead

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Alfred North Whitehead
Gebore 15 Februarie 1861
Ramsgate, Kent, Engeland
Oorlede 30 Desember 1947 (op 86)
Cambridge, Massachusetts, Verenigde State
Nasionaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Vakgebied Metafisika, wiskunde
Beïnvloed deur Aristoteles, Henri Bergson, Francis Herbert Bradley, John Dewey, David Hume, William James, Immanuel Kant, Gottfried Wilhelm Leibniz, Locke, Isaac Newton, Plato, George Santayana
Invloed op Wilfred Eade Agar, Ian Barbour, Charles Birch, David Bohm, Joseph A. Bracken, C. D. Broad, Milič Čapek, Philip Clayton, John Cobb, Monica Coleman, Gilles Deleuze, Philippe Devaux, Dorothy Emmet, Bruce G. Epperly, Roland Faber, Franklin I. Gamwell, David Ray Griffin, Charles Hartshorne, Nancy R. Howell, Hans Jonas, Mordecai Kaplan, William E. Kaufman, Catherine Keller, Jean Ladrière, Susanne Langer, Ervin László, Bruno Latour, Bernard Loomer, Charles Malik, Jay McDaniel, Maurice Merleau-Ponty, C. Robert Mesle, H. Richard Niebuhr, Reinhold Niebuhr, F. S. C. Northrop, Schubert M. Ogden, Thomas Jay Oord, Wolfhart Pannenberg, Talcott Parsons, Luis G. Pedraja, Norman Pittenger, Ilya Prigogine, W. V. O. Quine, Nicholas Rescher, Bertrand Russell, B. F. Skinner, Wolfgang Smith, Isabelle Stengers, Marjorie Hewitt Suchocki, John Lighton Synge, William Irwin Thompson, Jules Vuillemin, Conrad Hal Waddington, Jean Wahl, Michel Weber, Paul Weiss, Henry Nelson Wieman, Daniel Day Williams, Sewall Wright

Alfred North Whitehead (15 Februarie 1861, Ramsgate, Kent, VN – 30 Desember 1947, Cambridge, MA) was 'n Brits-Amerikaanse filosoof, fisikus en wiskundige wat bydraes gemaak het in verskeie akademiese velde naamlik logika, wiskunde en filosofie. Hy is veral bekend vir sy bydrae in wiskundige gebied wat vergestald het in sy boek 'Principia Mathematica' wat hy saam met Bertrand Russell geskryf het.

Whitehead het sy bydrae gemaak tot Wiskunde tussen 1884 en 1910 terwyl hy in Cambridge was. Van 1910 tot 1924 het Whitehead meer gekonsentreer op die filosofie van wetenskap en opvoeding. In 1924 het hy by die Harvard-Universiteit aangesluit, waar hy 'n prosesfilosofie ontwikkel het. Sy mees bekende boek in die veld van filosofie is die boek: 'Process and Reality' (Proses en Realiteit)