Sentraal-Afrikaanse Republiek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ködörösêse tî Bêafrîka (Sango)
République centrafricaine (Frans)
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Vlag van die Sentraal-Afrikaanse Republiek Wapen van die Sentraal-Afrikaanse Republiek
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Unité, Dignité, Travail
(Frans vir: "Eenheid, Waardigheid, Arbeid")
Volkslied: E Zingo (Sango)
La Renaissance (Frans)
(Afrikaans: "Die Renaissance")
Ligging van die Sentraal-Afrikaanse Republiek
Hoofstad Bangui

4°22′N 18°35′O

Grootste stad Bangui
Amptelike tale Frans en Sango
Regering


Waarnemende President
Waarnemende Eerste Minister
Voorlopige republiek
voorheen dominante party
presidensiële republiek
Catherine Samba-Panza
Vakant (voorheen
André Nzapayeké
[1])
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
• van Frankryk
• Sentraal-Afrikaanse Keiserryk
• Republiek herstel


13 Augustus 1960
4 Desember 1976
21 September 1979
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
622 984 km2  (45ste)
240 534 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2009-skatting
 - 2003-sensus
 - Digtheid
 
4 422 000[2] (124ste)
3 895 150
7,1 / km2 (223ste)
18,4 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2012-skatting

$3,891 miljard[3]
$800[3]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2012-skatting

$2,172 miljard[3]
$446[3]

MOI (2013) 0,341[4] (185ste)  –  laag
Gini (2008) 56,3[5] –  hoog
Geldeenheid CFA-frank (XAF)
Tydsone
 - Somertyd
WAT (UTC+1)
nie toegepas nie (UTC+1)
Internet-TLD .cf
Skakelkode +236
Kaart wat die Sentraal-Afrikaanse Republiek vertoon

Die Sentraal-Afrikaanse Republiek (Frans: République centrafricaine) is 'n deur land ingeslote land in Sentraal-Afrika. Dit grens aan Tsjad in die noorde, Soedan en Suid-Soedan in die ooste, die Republiek van die Kongo en die Demokratiese Republiek van die Kongo in die suide, en Kameroen in die weste.

Die grootste deel van die SAR bestaan uit Soedano-Guinese savanne maar sluit ook 'n Sahelo-Soedannesegebied in die noorde en 'n reënwoudgebied in die suide in. Twee derdes van die land lê in die bekkens van die Ubangi rivier, wat suid in die Kongorivier in vloei, terwyl die oorblywende derde in die bekken van die Sharirivier, wat noord in die Tsjadmeer in vloei, lê. Aangesien die grootste deel van die landsgebied in die Ubangi en Shari rivierbekkens geleë is, het die Franse die kolonie wat dit in die gebied uitgekerf het Ubangi-Shari, of Oubangui-Chari in Frans, genoem. Die Franse kolonie Ubangi-Shari word in 1958 'n semi-outonome gebied van die Franse Gemeenskap en 'n onafhanklike nasie op 13 Augustus 1960.

Vir drie dekades na onafhanklikheid is die SAR regeer deur presidente wat nie op werklik demokratiese wyse verkies is nie of wat die mag met geweld oorgeneem het. Die eerste regverdige demokratiese verkiesings word 1993 gehou en stel Ange-Félix Patassé tot bewind, maar President Patassé se regering word in 2003 deur Generaal François Bozizé omvergewerp. Generaal Bozizé wen in Mei 2005 'n demokratiese verkiesing en word op 24 Maart 2013 deur die Séléka-koalisie omvergewerp.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Central African Republic's PM, cabinet resign — state radio Reuters Africa. Besoek op 6 Augustus 2014.
  2. (en) (2009) “World Population Prospects, Table A.1” (PDF). Besoek op 6 Augustus 2014.
  3. 3,0 3,1 3,2 3,3 (en) Sentraal-Afrikaanse Republiek”. Internasionale Monetêre Fonds. URL besoek op 6 Augustus 2014.
  4. (en) 2014 Human Development Report Summary”. pp. 21-25 United Nations Development Programme: 2014. URL besoek op 6 Augustus 2014.
  5. (en) Gini Index”. Wêreldbank. URL besoek op 6 Augustus 2014.


 
Lande in Afrika

Algerië | Angola | Benin | Botswana | Burkina Faso | Burundi | Comore-eilande | Demokratiese Republiek van die Kongo | Djiboeti | Egipte | Ekwatoriaal-Guinee | Eritrea | Ethiopië | Gaboen | Gambië | Ghana | Guinee | Guinee-Bissau | Ivoorkus | Kaap Verde | Kameroen | Kenia | Lesotho | Liberië | Libië | Madagaskar | Malawi | Mali | Marokko | Mauritanië | Mauritius | Mosambiek | Namibië | Niger | Nigerië | Republiek van die Kongo | Rwanda | São Tomé en Príncipe | Senegal | Sentraal-Afrikaanse Republiek | Seychelle | Sierra Leone | Soedan | Somalië | Suid-Afrika | Suid-Soedan | Swaziland | Tanzanië | Togo | Tsjad | Tunisië | Uganda | Zambië | Zimbabwe

Omstrede gebiede: Arabiese Demokratiese Republiek Sahara - Cabinda - Galmudug - Puntland - Somaliland
Afhanklike gebiede: Brits: Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha | Frans: Mayotte - Réunion | Portugees: Madeiraeilande | Spaans: Kanariese Eilande - Ceuta en Melilla

Lande van: Asië Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika