Hausa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hausa
هَوُسَ
Gepraat in: Vlag van Niger Niger
Vlag van Nigerië Nigerië
Vlag van Ghana Ghana
Vlag van Benin Benin
Vlag van Kameroen Kameroen
Vlag van Ivoorkus Ivoorkus
Vlag van Soedan Soedan
Vlag van Togo Togo 
Gebied: Wes-Afrika
Totale sprekers: 25 miljoen[1]
Taalfamilie: Afro-Asiaties
 Tsjad
  Wes-Tsjad
   Hausa–Gwandara
    Hausa 
Skrifstelsel: Arabiese alfabet
Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Nigerië Nigerië
Vlag van Niger Niger
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: ha
ISO 639-2: hau
ISO 639-3: hau 
Verspreiding van Hausa

Hausa (هَوُسَ Yaren Hausa, beteken "taal van die Hausa") verwys na 'n dialek-kontinuüm in Wes-Afrika met meer as 25 miljoen sprekers. Hausa is ná Arabies, Frans, Engels en Swahili die belangrikste taal in Afrika. Hausa is ná Engels en saam met Igbo en Yoruba een van Nigerië se amptelike tale.

Hausa, wat by die Afro-Asiatiese taalfamilie gereken word, is die taal van die gelyknamige volk en word - naas ander tale - hoofsaaklik in Noord-Nigerië en in Suidwes-Niger gepraat. Daar is ook sprekers in Ghana, Benin, Kameroen, Ivoorkus, Soedan en Togo.

Hausa is 'n analitiese toontaal met 'n subjek-predikaat-objek-sintaks.

Verwysings[wysig | wysig bron]

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Hausa