Gibraltar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gibraltar
Vlag van Gibraltar Wapen van Gibraltar
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Montis Insignia Calpe[1]
(Latyns vir: "Kenteken van die Rots van Gibraltar")
Volkslied: God Save the Queen

Nasionale lied: Gibraltar Anthem[2]
Ligging van Gibraltar
Hoofstad Gibraltar

36°8′N 5°21′W

Grootste stad Westside
Amptelike tale Engels
Regering

Monarg
• Goewerneur
• Uitvoerende Hoof
• Verantwoordelike
Britse minister
Parlementêre demokrasie binne
’n grondwetlike monargie
Elizabeth II
James Dutton
Fabian Picardo

Mark Simmonds
Onafhanklikheid
Vorming
• Verowering
• Afgestaan
• Nasionale Dag

Britse oorsese gebied
4 Augustus 1704
11 April 1713
10 September
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
6,8 km2  (241ste)
2,6 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2012-skatting
 - Digtheid
 
30 001 (222ste)
4 328 / km2 (5de)
11 320 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2011-skatting

£1 miljard
£27 468

MOI (2008) 0,961[3] (20ste)  –  baie hoog
Geldeenheid Pond (£) (GIP)
Tydsone
 - Somertyd
MET (UTC+1)
MEST (UTC+2)
Internet-TLD .gi
Skakelkode +350
Kaart wat Gibraltar vertoon

Gibraltar is 'n Britse oorsese gebied aan die suidpunt van Spanje met 'n oppervlakte van 6,8 km² en 'n bevolking van 30 001 in 2012.

Die meeste inwoners is van Spaanse, Portugese of Marokkanse afkoms. Gibraltar word deur Spanje geëis. Die stad lê aan die noordelike punt van die Straat van Gibraltar, wat die Atlantiese Oseaan in die weste met die Middellandse See in die ooste verbind en Europa van Afrika skei.

Die skiereiland is veral vir die Rots van Gibraltar bekend, een van twee Pilare van Herakles, waar die enigste natuurlike habitat van Ape in Europa gevind kan word.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) National Symbols”. Gibraltar.gov.gi. URL besoek op 22 Augustus 2014.
  2. (en) Gibraltar: National anthem”. CIA World Factbook. Central Intelligence Agency. URL besoek op 22 Augustus 2014.
  3. (en) Filling Gaps in the Human Development Index, United Nations ESCAP, Februarie 2009. URL besoek op 22 Augustus 2014.
Vlag van die Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk Wapen van die Verenigde Koninkryk
Lande EngelandSkotlandWallisNoord-Ierland
Oorsese gebiede AnguillaBermudaBrits-Antarktiese GebiedBritse Indiese OseaangebiedBritse Maagde-eilandeFalkland-eilandeGibraltarKaaimanseilandeMontserratPitcairneilandeSint Helena, Ascension en Tristan da CunhaSuid-Georgië en die Suidelike SandwicheilandeTurks- en Caicos-eilande
Kroongebiede Eiland ManGuernseyJersey
Sowereine militêre basisse Akrotiri en Dhekelië