Tsjad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
République du Tchad (Frans)
جمهورية تشاد Ǧumhūriyyat Tšād (Arabies)
Republiek van Tsjad
Vlag van Tsjad Wapen van Tsjad
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Unité, Travail, Progrès
(Frans vir: "Eenheid, Arbeid, Vooruitgang")
Volkslied: La Tchadienne
Ligging van Tsjad
Hoofstad N'Djamena

12°06′N 16°2′O

Grootste stad N'Djamena
Amptelike tale Arabies en Frans
Regering Dominante party presidensiële
republiek
Idriss Déby
Kalzeubet Pahimi Deubet
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
• van Frankryk


11 Augustus 1960
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
1 284 000 km2  (21ste)
495 753 myl2
1,9
Bevolking
 - 2009-skatting
 - 1993-sensus
 - Digtheid
 
10 329 208[1] (73ste)
6 279 921
8,0 / km2 (212de)
20,8 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2014-skatting

$31,448 miljard[2]
$2 787[2]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2014-skatting

$15,986 miljard[2]
$1 417[2]

MOI (2013) 0,372[3] (184ste)  –  laag
Geldeenheid CFA-frank (XAF)
Tydsone
 - Somertyd
WAT (UTC+1)
nie toegepas nie (UTC+1)
Internet-TLD .td
Skakelkode +235
Kaart wat Tsjad vertoon

Die Republiek van Tsjad (verouderde vorm: Tsjaad, Arabies: تشاد‎ Tšād, Frans: Tchad) is 'n deur land ingeslote land in Sentraal-Afrika. Dit grens aan Libië in die noorde, Soedan in die ooste, die Sentraal-Afrikaanse Republiek in die suide, Kameroen en Nigerië in die suidweste en Niger in die weste.

Tsjad het 'n oppervlakte van 1 284 000 en 'n bevolking van 10 329 208 in 2009 gehad. Die hoofstad en grootste stad is N'Djamena.

As gevolg van die land se afstand van die see en die grootliks woestyn klimaat, word die land soms die 'dooie hart van Afrika' genoem. In die noorde sluit dit die Tibesti Gebergte in, die grootste bergreeks in die Saharawoestyn. Voorheen deel van die Federasie van Frans Ekwatoriaal Afrika. Die land beslaan ook 'n deel van die Tsjadmeer.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Central Intelligence Agency (2009). “Chad”. The World Factbook. URL besoek op 7 Augustus 2014.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 (en) Tsjad”. Internasionale Monetêre Fonds. URL besoek op 7 Augustus 2014.
  3. (en) 2014 Human Development Report Summary”. pp. 21-25 United Nations Development Programme: 2014. URL besoek op 7 Augustus 2014.


 
Lande in Afrika

Algerië | Angola | Benin | Botswana | Burkina Faso | Burundi | Comore-eilande | Demokratiese Republiek van die Kongo | Djiboeti | Egipte | Ekwatoriaal-Guinee | Eritrea | Ethiopië | Gaboen | Gambië | Ghana | Guinee | Guinee-Bissau | Ivoorkus | Kaap Verde | Kameroen | Kenia | Lesotho | Liberië | Libië | Madagaskar | Malawi | Mali | Marokko | Mauritanië | Mauritius | Mosambiek | Namibië | Niger | Nigerië | Republiek van die Kongo | Rwanda | São Tomé en Príncipe | Senegal | Sentraal-Afrikaanse Republiek | Seychelle | Sierra Leone | Soedan | Somalië | Suid-Afrika | Suid-Soedan | Swaziland | Tanzanië | Togo | Tsjad | Tunisië | Uganda | Zambië | Zimbabwe

Omstrede gebiede: Arabiese Demokratiese Republiek Sahara - Cabinda - Galmudug - Puntland - Somaliland
Afhanklike gebiede: Brits: Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha | Frans: Mayotte - Réunion | Portugees: Madeiraeilande | Spaans: Kanariese Eilande - Ceuta en Melilla

Lande van: Asië Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika