Indonesië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Republik Indonesia
Republiek van Indonesië
Vlag van Indonesië Embleem van Indonesië
Vlag Embleem
Nasionale leuse: Bhinneka Tunggal Ika
(Oud-Javaans vir: "Eenheid in Diversiteit")
Volkslied: Indonesia Raya
(Indonesies vir: "Groot-Indonesië")
Ligging van Indonesië
Hoofstad Djakarta

6°11′S 106°50′O

Grootste stad Djakarta
Amptelike tale Indonesies
Regering Unitêre presidensiële
grondwetlike republiek
Joko Widodo
Jusuf Kalla
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
• Verklaar
• Erken

van Nederland
17 Augustus 1945
27 Desember 1949
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
1 904 569 km2  (15de)
735 358 myl2
4,85
Bevolking
 - 2011-sensus
 - Digtheid
 
237 424 363
124,66 / km2 (84ste)
322,87 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2013-skatting

$2 388 miljard[1] (9de)
$9 559[2] (124ste)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2013-skatting

$867,468 miljard[3] (16de)
$3 499[3] (115de)

MOI (2013) 0,684[4] (108ste)  –  medium
Gini (2010) 35,6[5] –  medium
Geldeenheid Rupiah (Rp) (IDR)
Tydsone
 - Somertyd
verskeie (UTC+7 tot +9)
nie toegepas nie (UTC+7 tot +9)
Internet-TLD .id
Skakelkode +62

Indonesië, wat amptelik as Republiek van Indonesië (Indonesies: Republik Indonesia) bekend staan, is 'n land in Suidoos-Asië, wat uit 17 508 eilande bestaan.[6] Indonesië is die grootste eilandnasie ter wêreld en met meer as 230 miljoen inwoners die land met die meeste Moslems. Die hoofstad en grootste stad is Djakarta en dit grens aan Maleisië, Oos-Timor en Papoea-Nieu-Guinee.

Indonesië het in 1949 na 350 jaar Nederlandse besetting van Nederland se onafhankelikheid gekry. Die naam van dié land is afgelei van die Griekse woorde Indós vir Indië en nèsos vir eiland, en beteken "Eilandindië".[7]

Demografie[wysig | wysig bron]

Volgens 'n 2011-sensus is daar ongeveer 237 000 000 mense in Indonesië. 130 000 000 van die bevolking woon op Java woon, die wêreld se mees bevolkte eiland.

Etniese verdeling[wysig | wysig bron]

42% van die mense is Javanees. Daar is ook Sundanees en ander etniese groepe, insluitende 'n Sjinese groep wat 2% van die bevolking beslaan.

Religie[wysig | wysig bron]

Indonesië het die meeste Islam-aanhangers in die wêreld: 80% van die bevolking is Moslem. Van die orige 12% is 10% Christene en 2% Hindoe of Boeddhisties.

Taal[wysig | wysig bron]

Die amptelike taal is Indonesies (Bahasa Indonesia), maar meeste van die mense praat Javaans, alhoewel ouer generasies Nederlands.

Eilande[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Gross domestic product 2013”. Wêreldbank. URL besoek op 9 Augustus 2014.
  2. (en) GDP per capita, PPP (current international $)”. Wêreldbank. URL besoek op 9 Augustus 2014.
  3. 3,0 3,1 (en) Indonesië”. Internasionale Monetêre Fonds. URL besoek op 9 Augustus 2014.
  4. (en) Human Development Reports 2014”. Verenigde Nasies. URL besoek op 9 Augustus 2014.
  5. (en) Gini Index”. Wêreldbank. URL besoek op 9 Augustus 2014.
  6. (en) Country Profile: Indonesia”. (PDF) U.S Library of Congress: Desember 2004. URL besoek op 9 Augustus 2014.
  7. (en) Tomascik, T; Mah, JA, Nontji, A, Moosa, MK (1996). The Ecology of the Indonesian Seas – Part One. Hongkong: Periplus Editions. ISBN 962-593-078-7. 
Die 34 provinsies van Indonesië


 
Lande van Asië

Afghanistan | Armenië2 | Azerbeidjan1 | Bahrein | Bangladesj | Bhoetan | Broenei | Egipte | Filippyne | Georgië1 | Indië | Indonesië | Irak | Iran | Israel | Japan | Jemen | Jordanië | Kambodja | Kasakstan1 | Katar | Kirgisië | Koeweit | Laos | Libanon | Maledive | Maleisië | Mianmar | Mongolië | Nepal | Noord-Korea | Oesbekistan | Oman | Oos-Timor | Pakistan | Palestina | Rusland1 | Saoedi-Arabië | Singapoer | Siprus2 | Sirië | Volksrepubliek van Sjina (Sjina) | Sri Lanka | Suid-Korea | Tadjikistan | Thailand | Turkmenistan | Turkye1 | Verenigde Arabiese Emirate | Viëtnam

Omstrede gebiede: Abchasië - Nagorno-Karabach - Republiek van Sjina (Taiwan) - Suid-Ossetië - Turkse Republiek van Noord-Siprus

Afhanklike gebiede: Australië: Kerseiland - Kokoseilande | Verenigde Koninkryk: Akrotiri en Dhekelië2 - Britse Indiese Oseaangebied | Volksrepubliek van Sjina: Hongkong - Macau

1. Land deels in Europa. 2. Geografies in Asië, maar gereeld beskou as deel van Europa a.g.v. kulturele en historiese oorwegings.

Lande van: Afrika Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika