Malawi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Republiek van Malawi
Republic of Malawi
Chalo cha Malawi
Dziko la Malaŵi
Vlag van Malawi Wapen van Malawi
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Unity and Freedom[1]
(Engels vir: "Eenheid en Vryheid")
Volkslied: Mulungu dalitsa Malaŵi[2]
(Chichewa vir: "O God seën ons land Malawi")
Ligging van Malawi
Hoofstad Lilongwe

13°57′S 33°42′O

Grootste stad Lilongwe
Amptelike tale Chichewa en Engels[3]
Regering Unitêre presidensiële
republiek
Peter Mutharika
Saulos Chilima
Onafhanklikheid
• van die Verenigde Koninkryk
• Republiek
• Huidige grondwet

6 Julie 1964
6 Julie 1966
18 Mei 1994
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
118 484 km2  (99ste)
45 747 myl2
20,6
Bevolking
 - 2013-skatting
 - 1998-sensus
 - Digtheid
 
16 407 000[4] (64ste)
9 933 868[5]
128,8 / km2 (86ste)
333,6 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2012-skatting

$14,265 miljard[6]
$857[6]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2012-skatting

$4,212 miljard[6]
$253[6]

MOI (2008) Green Arrow Up Darker.svg 0,493[7] (171ste)  –  laag
Gini (2010) 43,9[8] –  medium
Geldeenheid Kwacha (D) (MWK)
Tydsone
 - Somertyd
SAT (UTC+2)
nie toegepas nie (UTC+2)
Internet-TLD .mw
Skakelkode +265
Kaart van Malawi

Malawi (Chichewa: Malaŵi) is met 118 500 km² een van die kleinste lande in Afrika, maar desondanks is dit 'n land met 'n verskeidenheid landskappe en 'n wildlewe wat sy belangrikheid as toeristebestemming lat toeneem. Een vyfde van sy oppervlakte word deur die Malawimeer bedek, die derde grootste meer in Afrika en die tiende grootste ter wêreld.

Malawi, wat aan Zambië, Tanzanië en Mosambiek grens, het vroeër deel uitgemaak van die Maravi-ryk, 'n koninkryk wat in die laat 15de eeu gestig is. Die Maravis het later bekend gestaan as Chewa - 'n etniese groep wat ook vandag steds die meerderheidsbevolking in die land vorm. In die 19de eeu het Skotse sendelinge, waaronder die beroemde David Livingstone, in Malawi aangekom. Hy was die eerste Europeër wat die lang en moeilike tog dwarsdeur die vasteland van Afrika in 1859 voltooi het. Presbiteriaanse kerkgemeentes is in dié tyd orals in Malawi gestig.

Vanaf 1891 het Malawi onder Britse koloniale bewind gestaan. Die naam van die gebied is in 1907 gewysig na Njassaland, of "Land van die Meer", 'n verwysing na die Njassameer (tans Malawimeer) wat vandag 'n groot deel van Malawi se buitegrens bepaal. Die land is formeel as die Protektoraat Njassaland geadministreer.

Geografie[wysig | wysig bron]

Die Malawimeer aan die oostekant van die land en die Shirerivier vorm deel van die Groot Skeurvallei. Die Shirerivier is die uitloop van die Malawimeer.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Berry, Bruce (6 Februarie 2005). “Malawi”. Flags of the World Website. Flags of the World. URL besoek op 16 Julie 2014.
  2. (en) Malawi National Anthem Lyrics”. National Anthem Lyrics. Lyrics on Demand. URL besoek op 16 Julie 2014.
  3. (en) "Country profile: Malawi", BBC News Online, BBC, 13 Maart 2008. URL besoek op 16 Julie 2014.
  4. (en) FAO estimate for year 2013
  5. (en) Benson, Todd. “Chapter 1: An Introduction”. (PDF) Malawi: An Atlas of Social Statistics. National Statistical Office, Government of Malawi. URL besoek op 16 Julie 2014.
  6. 6,0 6,1 6,2 6,3 (en) Malawi”. Internasionale Monetêre Fonds. URL besoek op 16 Julie 2014.
  7. (en) 2008 Statistical Update: Malawi”. United Nations Development Programme. URL besoek op 16 Julie 2014.
  8. (en) Gini Index”. Wêreldbank. URL besoek op 16 Julie 2014.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Regering[wysig | wysig bron]

Nuus[wysig | wysig bron]

Oorsigte[wysig | wysig bron]

Gidse[wysig | wysig bron]

Toerisme[wysig | wysig bron]

Ander[wysig | wysig bron]


 
Lande in Afrika

Algerië | Angola | Benin | Botswana | Burkina Faso | Burundi | Comore-eilande | Demokratiese Republiek van die Kongo | Djiboeti | Egipte | Ekwatoriaal-Guinee | Eritrea | Ethiopië | Gaboen | Gambië | Ghana | Guinee | Guinee-Bissau | Ivoorkus | Kaap Verde | Kameroen | Kenia | Lesotho | Liberië | Libië | Madagaskar | Malawi | Mali | Marokko | Mauritanië | Mauritius | Mosambiek | Namibië | Niger | Nigerië | Republiek van die Kongo | Rwanda | São Tomé en Príncipe | Senegal | Sentraal-Afrikaanse Republiek | Seychelle | Sierra Leone | Soedan | Somalië | Suid-Afrika | Suid-Soedan | Swaziland | Tanzanië | Togo | Tsjad | Tunisië | Uganda | Zambië | Zimbabwe

Omstrede gebiede: Arabiese Demokratiese Republiek Sahara - Cabinda - Galmudug - Puntland - Somaliland
Afhanklike gebiede: Brits: Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha | Frans: Mayotte - Réunion | Portugees: Madeiraeilande | Spaans: Kanariese Eilande - Ceuta en Melilla

Lande van: Asië Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika