Sierra Leone

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Republic of Sierra Leone
Republiek van Sierra Leone
Vlag van Sierra Leone Wapen van Sierra Leone
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Unity, Freedom, Justice
(Engels vir: "Eenheid, Vryheid, Geregtigheid")
Volkslied: High We Exalt Thee, Realm of the Free
(Engels vir: "Hoë ons pry jy, Land van die Vrye")
Ligging van Sierra Leone
Hoofstad Freetown

8°29′N 13°14′W / 8.483°N 13.233°W / 8.483; -13.233

Grootste stad Freetown
Amptelike tale Engels
Regering Presidensiële
grondwetlike republiek
Ernest Bai Koroma
Samuel Sam-Sumana
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
• van die Verenigde Koninkryk
• Republiek


27 April 1961
19 April 1971
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
71 740 km2  (119de)
27 699 myl2
1,1
Bevolking
 - 2013-skatting
 - Digtheid
 
6 190 280[1] (-)
79,4 / km2 (114de)
205,6 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2012-skatting

$8,276 miljard[2]
$1 344[2]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2012-skatting

$3,777 miljard[2]
$613[2]

MOI (2013) Green Arrow Up Darker.svg 0,374[3] (183ste)  –  laag
Gini (2011) 35,4[4] –  medium
Geldeenheid Leone (SLL)
Tydsone
 - Somertyd
GMT (UTC±0)
nie toegepas nie (UTC±0)
Internet-TLD .sl
Skakelkode +232
Kaart wat Sierra Leone vertoon

Die Republiek van Sierra Leone (Engels: Republic of Sierra Leone) is 'n land in Wes-Afrika, aan die kus van die Atlantiese Oseaan. Die land grens aan Guinee in die noorde en Liberië in die suidooste.

Die geskrewe geskiedenis van Sierra Leone begin in 1462, toe Portuguese ontdekkers die eerste keer hier aan wal gegaan en die land "Leeuberge" genoem het. Europeërs het die land gebruik as 'n bron van slawe, maar in 1787 is die hoofstad Freetown gevestig as 'n stad vir voormalige slawe wat in Londen gewoon het.

In 1808 het Sierra Leone 'n kroonkolonie geword, wat so gebly het tot die helfte van die 20ste eeu, toe die proses van die ontbinding van kolonalisasie begin het. Dit het gelei tot onafhanklikheid op 27 April 1961. Sir Milton Margai (1895-1964) was die land se eerste premier.

Sierra Leone word opgedeel in drie provinsies en een distrik:

  • Oostelike Provinsie
  • Noordelike Provinsie
  • Suidelike Provinsie
  • Westelike Area

Groot gedeeltes van die kuslyn van Sierra Leone bestaan uit moerasse, met die uitsondering van die skiereiland waar die hoofstad Freetown gelee is. Die res van Sierra Leone is hoofsaaklik 'n plato (ongeveer 300 m bo see spieël) bedek met woude, en berge in die ooste van die land (hoogste punt Loma Mansa, 1948 m). Die klimaat is tropies, met 'n reënseisoen van Mei tot Desember.

Die grootste stede is die hoofstad Freetown, Koindu, Bo, Kenema en Makemi.

Sierra Leone is 'n baie arm nasie met groot verskille in rykdomverdeling.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Official projection (medium variant) for the year 2013 based on the population and housing census held in Sierra Leone on 4 December 2004. statistics.sl. bl. 13.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 (en) Sierra Leone”. Internasionale Monetêre Fonds. URL besoek op 7 Augustus 2014.
  3. (en) 2014 Human Development Report Summary”. pp. 21-25 United Nations Development Programme: 2014. URL besoek op 7 Augustus 2014.
  4. (en) Gini Index”. Wêreldbank. URL besoek op 7 Augustus 2014.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]


 
Lande in Afrika

Algerië | Angola | Benin | Botswana | Burkina Faso | Burundi | Comore-eilande | Demokratiese Republiek van die Kongo | Djiboeti | Egipte | Ekwatoriaal-Guinee | Eritrea | Ethiopië | Gaboen | Gambië | Ghana | Guinee | Guinee-Bissau | Ivoorkus | Kaap Verde | Kameroen | Kenia | Lesotho | Liberië | Libië | Madagaskar | Malawi | Mali | Marokko | Mauritanië | Mauritius | Mosambiek | Namibië | Niger | Nigerië | Republiek van die Kongo | Rwanda | São Tomé en Príncipe | Senegal | Sentraal-Afrikaanse Republiek | Seychelle | Sierra Leone | Soedan | Somalië | Suid-Afrika | Suid-Soedan | Swaziland | Tanzanië | Togo | Tsjad | Tunisië | Uganda | Zambië | Zimbabwe

Omstrede gebiede: Arabiese Demokratiese Republiek Sahara - Cabinda - Galmudug - Puntland - Somaliland
Afhanklike gebiede: Brits: Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha | Frans: Mayotte - Réunion | Portugees: Madeiraeilande | Spaans: Kanariese Eilande - Ceuta en Melilla

Lande van: Asië Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika