Mook en Middelaar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mook en Middelaar
Maaswaalkanaalbord
Maaswaalkanaalbord
Official Vlag van Mook en Middelaar
Vlag
Ligging van Mook en Middelaar-munisipaliteit in Limburg
Ligging van Mook en Middelaar-munisipaliteit in Limburg
Koördinate: 51°45′00″N 5°53′00″O / 51.75000°N 5.88333°O / 51.75000; 5.88333
Land Vlag van Nederland Nederland
Provinsie NL-LimburgVlag.svg Limburg
Regering
 - Burgemeester Willem Gradisen (PvdA)
Oppervlak
 - Munisipaliteit 18,84 km²  (7,3 vk m)
 - Land 17,39 km² (6,7 vk m)
 - Water 1,45 km² (0,6 vk m)
Bevolking (1 Februarie 2012)
 - Munisipaliteit 7 859
 - Digtheid 452/km² (1 170,7/vk m)
Poskode 6584-6587
Skakelkode(s) 024
Webwerf: www.mookenmiddelaar.nl

Mook en Middelaar (Limburgs: Mook en Middelar) is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat grens aan die provinsies Gelderland en Noord-Brabant (die Maas-rivier vorm o.a. hier die grens met laasgenoemde provinsie). Die munisipale gebied het sowat 8 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 19 km². Mook is die administratiewe setel van die munisipaliteit.

Mook staan bekend vir die Slag op die Mookerheide uit 1574, tydens die aanvang van die Tagtigjarige Oorlog.

Plekke[wysig | wysig bron]

Plekke in die munisipale gebied van Mook en Middelaar:
Bisselt, Heikant, Katerbosch, Middelaar, Molenhoek, Mook, Plasmolen en Riethorst.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:


Munisipaliteite in Nederlands Limburg NL-LimburgVlag.svg

Beek | Beesel | Bergen | Brunssum | Echt-Susteren | Eijsden-Margraten | Gennep | Gulpen-Wittem | Heerlen | Horst aan de Maas | Kerkrade | Landgraaf | Leudal | Maasgouw | Maastricht | Meerssen | Mook en Middelaar | Nederweert | Nuth | Onderbanken | Peel en Maas | Roerdalen | Roermond | Schinnen | Simpelveld | Sittard-Geleen | Stein | Vaals | Valkenburg aan de Geul | Venlo | Venray | Voerendaal | Weert