Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Welkom by Wikipedia,
Vrydag, 4 September 2015
Hier is tans 36 782 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n Afrikaanse wêreldklas-ensiklopedie te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Bluebg.png

Cscr-featured with ring.svg
Voorbladartikel
Istanboel met sonsondergang.

Istanboel of Istanbul (Turks: İstanbul) is die grootste stad in Turkye en met ’n bevolking van sowat 12 miljoen een van die grootste stede ter wêreld. Dit is die kulturele, ekonomiese en finansiële sentrum van Turkye.

Die stad lê in die Istanboel-provinsie en beslaan 27 van die provinsie se 39 distrikte. Dit is in die noordweste van die land aan die Bosporus-seestraat geleë en omsluit die natuurlike hawe die Goue Horing. Dit strek oor beide die Europese kant (Thrakië) en die Asiatiese kant (Anatolië) van die Bosporus en is die enigste stad ter wêreld wat op twee kontinente geleë is.

Sy geskiedenis strek oor ’n tydperk van 3 000 jaar en dit word as een van die oudste stede beskou wat steeds bestaan. In sy lang geskiedenis was Istanboel die hoofstad van die Romeinse (330–395), die Bisantynse (395–1204 en 1261–1453), die Latynse (1204–1261) en die Ottomaanse Ryk (1453–1922). Dit is aangewys as Europa se kulturele hoofstad van die jaar 2010. Die historiese dele van die stad is sedert 1985 ’n Unesco-wêrelderfenisgebied.

...lees verder

Bluebg.png

HSAktuell.svg
In die nuus
Denali

Bluebg.png

HSVissteduatt.svg
Het u geweet...

... dat Ayrton Senna die oggend op die dag van sy dood 'n vergadering van renjaers bygewoon het om veiligheid in Formule Een te bespreek?

... dat Cyril Ramaphosa 'n sleutelrol gespeel het in die stigting van die NUM, 'n vakbond vir mynwerkers? Hy was 'n regsadviseur vir die Raad van Unies van Suid-Afrika met die stigting van die NUM in 1982.

Bluebg.png

HSDagensdatum.svg
Vandag in die geskiedenis

4 September:

Los Angeles

Bluebg.png

HSBild.svg
Voorbladbeeld
Franstalige topografiese kaart van die Pireneë tussen Frankryk in die noorde, Spanje in die suide en Andorra in die sentrum.
Bluebg right.png
Vind artikels
Vista-xmag.png

Geografie
Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië  Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  Nuwe Era  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Politiek  Sport  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies

Tegnologie
Elektronika  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Psigologie  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste

Bluebg right.png
Wikipedia in ander tale
Gnome-globe.svg


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
DeutschEnglishEspañolFrançaisItalianoNederlandsPolskiРусскийSvenskaWinarayTiếng Việt
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Cebuano日本語Português中文
Weergawes met meer as 500 000 artikels
Українська
Weergawes met meer as 250 000 artikels
العربيةCatalàČeštinaفارسیSuomiMagyarBahasa Indonesia한국어Bahasa MelayuNorsk (bokmål)‬Српски / srpski
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AzərbaycancaБългарскиDanskΕλληνικάEsperantoEestiEuskaraGalegoעבריתहिन्दीHrvatskiՀայերենҚазақшаLatinaLietuviųBaso MinangkabauNorsk (nynorsk)‬RomânăSrpskohrvatski / српскохрватскиSimple EnglishSlovenčinaSlovenščinaTürkçeOʻzbekchaVolapük
Weergawes met meer as 50 000 artikels
БеларускаяБеларуская (тарашкевіца)‎BrezhonegBosanskiCymraegKreyòl ayisyenქართულიLatviešuМакедонскиनेपाल भाषाOccitanPiemontèisShqipதமிழ்తెలుగుไทยTagalogТатарча / tatarçaاردو

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Bluebg right.png
Susterprojekte
Wikimedia-logo.svg
Commons-logo.svg Commons
Vrye media
Wiktionary small.svg Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews-logo-51px.png Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource-logo.svg Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks-logo.svg Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote-logo.svg Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies-logo.svg Wikispecies
Spesie-indeks
Wikimedia Community Logo.svg Meta-Wiki
Projekkoördinering