2013

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
2013

| 20de eeu | ◄ 21de eeu ► | 22de eeu |

◄ ◄ | | 2008 | 2009 | 2010 | 2011 | 2012 | ◄ 2013 ► | 2014 | 2015 | 2016 | 2017 | 2018 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis
Calendar-nl.png Kalenders
Gregoriaanse kalender 2013
MMXIII
Ab urbe condita 2766
Armeense kalender 1462

ԹՎ ՌՆԿԲ

Sjinese kalender 4709 – 4710

己辰 – 庚巳

Ethiopiese kalender 2005 –2006
Hebreeuse kalender 5773 – 5774
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2068 – 2069
- Shaka Samvat 1935 – 1936
- Kali Yuga 5114 – 5115
Irannese kalender 1391 –1392
Islamitiese kalender 1434 –1435


Die jaar 2013 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 13de jaar van die 21ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Dit was ook die eerste jaar sedert 1987 waarvan al die syfers verskillend was.

Gebeure[wysig | wysig bron]

Oscar Pistorius is van moord op sy meisie Reeva Steenkamp aangekla.

Geboortes[wysig | wysig bron]

Sterftes[wysig | wysig bron]

Burry Stander tydens die 2012 Olimpiese Somerspele. Hy is op 3 Januarie deur 'n motor doodgery.
Margaret Thatcher oorlede op 8 April.
Nelson Mandela oorlede op 5 Desember.