Wikipedia:Geselshoekie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kom gesels saam met ons...
Sien ook:
Verdere hulp:

Vir volledige hulp, riglyne en beleid (algemeen en spesifiek), raadpleeg gerus die

Crystal Clear app file-manager.png
Argief
2004 2005 2006
2007 2008 2009
2010 2011 2012
2013 2014
Hoe word 'n argief aangelê?

Welkom by die Afrikaanse Wikipedia se algemene geselshoekie. Enigiemand is welkom om deel te neem aan die besprekings hier: teken asseblief u besprekings deur ~~~~ te tik, of die "Handtekening met datum"-ikoon (Handtekening met datum) te kies op die redigeringskieslys.

Ou besprekings word na die argiewe geskuif (sien die kieslys regs). As u 'n gesprek wil voortsit wat in die argief is, word aanbeveel dat u die betrokke dele uitknip en hier plak.

Hierdie blad is vir algemene besprekings, besprekings omtrent 'n spesifieke artikel kan op daardie artikel se besprekingsblad begin word; sodoende kan dit ook deur toekomstige bydraers en redigeerders gelees word.

Internet Relay Chat (of IRC) word gebruik om aanlyn met ander gebruikers te klets. Inligting oor die Afrikaanse kletskamer is hier beskikbaar.

Vir die jongste nuus van Wikimedia ZA, besoek gerus ons Facebook bladsy, word lid van die Afrikaanse Poslys of besoek ons Tuisblad in Afrikaans

September 2015

Nota: Vorige artikels is na die Geselshoekie-argief geskuif.

Hou 2 Oktober 2015 dop![wysig]

Ek sien die Akademie [vir Wetenskap en Kuns] is besig om ons ernstig op te neem, julle! Of nie.

Op 2 Oktober 2015 gaan prof. dr. Laurette Pretorius, Skool vir interdissiplinêre navorsing en nagraadse studies, van Unisa, die praatjie lewer: Die rol van die Afrikaanse Wikipedia in die uitbou van Afrikaans.

Dit lyk my, as ek die pamflet reg lees, sal die verrigtinge by die Groenkloof Research Commons Ouditorium, Biblioteek, Universiteit van Pretoria se Groenkloofkampus plaasvind. So enigiemand wat geldwassery wil toepas (of wie se erfgeld hom brand) dit is R175,00 per kop en R100,00 per gade. Hoekom so duur? Want jy betaal vir die intelligente geselskap: dit is hoekom Rockkonserte so goedkoop is. Jy gaan skouers skuur met die room van die oes [juis, room word maklik suur!]. Die goeie nuus is, verversings is beskikbaar - so eet my porsie ook wat ek gaan misloop.

Ek bly hier doer onder in die Kaap, so, jammer skatties. Sy praat 09:25-10:15 die oggend, so sê vir jou baas jy het per ongeluk tandepasta op jou toebroodjies gesmeer en wil 'n uur afvat vir KFC.

Hier is die pamflet. Suidpunt (kontak) 19:06, 30 Augustus 2015 (UTC)

Dit kan baie goed of baie sleg vir ons wees. Ek sou graag 'n vlieg aan daardie muur wou wees. Winston (kontak) 19:32, 30 Augustus 2015 (UTC)
Ek stem. O, blikkies - ek lees nou eers: Aangesien heelwat administratiewe reëlings ten opsigte van die Simposium getref moet word, word u hiermee vriendelik versoek om teen 4 September 2015 u teenwoordigheid te bevestig.Suidpunt (kontak) 19:57, 30 Augustus 2015 (UTC)

9th Cape Town meetup[wysig]

Hello everyone,

Apologies for the use of English here, my Afrikaans is so bad I am not going to abuse you all by using my very poor butchered Google-translation-like Afrikaans.

This is just everyone in the Cape Town/Western Cape area know that the 9th Cape Town meetup will be happening this Sunday 6th September 2015. Anyone interested in Wiki related stuff including and especially Wikipedia are welcome to join us. I can guarantee free coffee as usual. For more information check out the meetup page on en.Wikipedia at the link here.

In brief the details are:

  • Time and Date: 11:00-14:00, Sunday 6th Sept
  • Location: Truth Coffee, 36 Buitenkant St, Cape Town 8000, South Africa

Cheers, --Discott (talk) 10:13, 31 August 2015 (UTC)

Introducing the Wikimedia public policy site[wysig]

Hi all,

We are excited to introduce a new Wikimedia Public Policy site. The site includes resources and position statements on access, copyright, censorship, intermediary liability, and privacy. The site explains how good public policy supports the Wikimedia projects, editors, and mission.

Visit the public policy portal: https://policy.wikimedia.org/

Please help translate the statements on Meta Wiki. You can read more on the Wikimedia blog.

Thanks,

Yana and Stephen (Talk) 18:13, 2 September 2015 (UTC)

(Sent with the Global message delivery system)

Open call for Individual Engagement Grants[wysig]

My apologies for posting this message in English. Please help translate it if you can.

Greetings! The Individual Engagement Grants program is accepting proposals until September 29th to fund new tools, community-building processes, and other experimental ideas that enhance the work of Wikimedia volunteers. Whether you need a small or large amount of funds (up to $30,000 USD), Individual Engagement Grants can support you and your team’s project development time in addition to project expenses such as materials, travel, and rental space.

Thanks,

I JethroBT (WMF), Community Resources, Wikimedia Foundation. 20:52, 4 September 2015 (UTC)

(Opt-out Instructions) This message was sent by I JethroBT (WMF) (talk) through MediaWiki message delivery.