Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog
Deel van die Amerikaanse Rewolusie
Rev collage.png
Die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog
Datum 19 April 17753 September 1783
Ligging Oostelike Noord-Amerika, Gibraltar, Baleariese Eilande, Sentraal-Amerika, Karibiese See, Atlantiese en Stille Oseaan
Resultaat Vrede van Parys
  • Onafhanklikheid van die VSA
Gebieds-
veranderinge
Nieu-Engeland word onafhanklik van die Koninkryk van Groot-Brittanje, Spanje ontvang Florida en Menorca van Groot-Brittanje, Frankryk ontvang Senegal en Tobago van Groot-Brittanje, Groot-Brittanje ontvang Nagapattinam van Nederland
Strydende partye
Vlag van Verenigde State Verenigde State
Royal Standard of the King of France.svg Frankryk (1778-83)
Bandera de España 1760-1785.svg Spanje (1779-83)
Statenvlag.svg Nederland (1780-83)

Co-oorlogvoering
Flag of Mysore.svg Mysore (1779–1784)
Flag of the Vermont Republic.svg Vermont (1777-83)
Oneida
Tuscarora
Watauga
Catawba
Lenape

Union flag 1606 (Kings Colors).svg Koninkryk van Groot-Brittanje
Flag of Hanover (1692).svg Braunschweig-Lüneburg
Flagge Herzogtum Braunschweig.svg Hertog van Braunschweig
Flag of Germany (3-2 aspect ratio).svg Waldeck

Co-oorlogvoering
Onondaga
Mohawk
Cayuga
Seneca
Cherokee

Aanvoerders
Vlag van Verenigde State George Washington
Vlag van Verenigde State Nathanael Greene
Vlag van Verenigde State Horatio Gates
Vlag van Verenigde State Richard Montgomery (†)
Vlag van Verenigde State Daniel Morgan
Vlag van Verenigde State Henry Knox
Vlag van Verenigde State Benedict Arnold
Vlag van Verenigde State Friedrich Wilhelm von Steuben
Vlag van Verenigde State Gilbert du Motier
Royal Standard of the King of France.svg Comte de Rochambeau
Royal Standard of the King of France.svg Comte de Grasse
Royal Standard of the King of France.svg Duc de Crillon
Royal Standard of the King of France.svg Bailli de Suffren
Bandera de España 1760-1785.svg Bernardo de Gálvez
Bandera de España 1760-1785.svg Luis de Córdova
Bandera de España 1760-1785.svg Juan de Lángara
Flag of Mysore.svg Hyder Ali
Flag of Mysore.svg Tipu Sultan
Union flag 1606 (Kings Colors).svg Lord North
Union flag 1606 (Kings Colors).svg Sir William Howe
Union flag 1606 (Kings Colors).svg Thomas Gage
Union flag 1606 (Kings Colors).svg Sir Henry Clinton
Union flag 1606 (Kings Colors).svg Lord Cornwallis
Union flag 1606 (Kings Colors).svg Sir Guy Carleton
Union flag 1606 (Kings Colors).svg John Burgoyne
Union flag 1606 (Kings Colors).svg George Eliott
Union flag 1606 (Kings Colors).svg Benedict Arnold
Union flag 1606 (Kings Colors).svg George Rodney
Union flag 1606 (Kings Colors).svg Richard Howe
Union flag 1606 (Kings Colors).svg Sir Hector Munro
Union flag 1606 (Kings Colors).svg Wilhelm von Knyphausen
Joseph Brant
Sterkte
35 000 VS-amerikaanse soldate
44 500 milisie
5 000 matrose[1]
34 skepe (1779)[2]
53 skepe[1]
10 000 Franse soldate in die Amerikas
~60 000 Franse en Spaanse soldate in Europa
56 000 Britse soldate
78 skepe in 1775[1]
171 000 matrose[3]
30 000 Duitse soldate[4]
50 000 lojaliste[5]
13 000 Indians[6]
Ongevalle en verliese
±50 000 VS-amerikaane dood of gewond
±6 000 Franse en Spanjaarde in Europa
±20 000 Britte dood of gewond
19 740 matrose dood[3]
42 000 matrose gedros[3]
7 554 Duitsers dood

Die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog (Engels: American Revolutionary War) of Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog‎ (Engels: American War of Independence) was 'n oorlog in Noord-Amerika tussen die 13 kolonies en die Koninkryk van Groot-Brittanje, wat op 19 April 1775 met die Amerikaanse Rewolusie het begin en op 3 September 1783 met die Vrede van Parys geëindig het. Tydens die oorlog is op 4 Julie 1776 die Verenigde State van Amerika gestig, wat Groot-Brittanje met die Vrede van Parys erken het.

Ligging van die 13 kolonies in die huidige Verenigde State.
Territoriale uitbreiding van die jonge VSA.

In 1778, 1779 en 1780 het die Europese magte Frankryk, Spanje en Nederland met die ondersteuning van die rewolusie begin, wat die oorlog tot 'n globale konflik gemaak het. In Februarie 1782 het Spanje Port Mahon op die eiland Menorca verower, terwyl die Spaanse beleg van Gibraltar misluk het. Groot-Brittanje het in dieselfde jaar die Deense en Nederlandse Goudkus (die huidige Ghana) beset. Daarop het Franse troepe in die Nederlandse Kaapkolonie geland, om tesame 'n Britse aanval te wyk. Die poging, om die Rewolusie ná die Britse gebiede Florida en Quebec uit te brei, was nie suksesvol nie, maar Spanje het Florida van Groot-Brittanje verower.

In die Vrede van Parys is die gebied van die onafhanklike VSA begrens deur die Britse Kanada in die noorde, die Spaanse Florida in die suide en die Franse gebiede wes van die Mississippirivier. Met 'n wyer internasionale vrede is ander gebiede tussen die Europese magte uitgeruil.

Slagte van die oorlog[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 (en) Jack P. Greene and J. R. Pole. A Companion to the American Revolution (Wiley-Blackwell, 2003), bl. 328.
  2. (en) Everett C. Dolman. The Warrior State: How Military Organization Structures Politics (Macmillan, 2004), bl. 163.
  3. 3,0 3,1 3,2 (en) Mackesy (1964), bl. 6, 176 (British seamen)
  4. (en) A. J. Berry, A Time of Terror (2006) bl. 252
  5. (en) Claude, Van Tyne, The loyalists in the American Revolution (1902) bl. 182–3.
  6. (en) Greene and Pole (1999), bl. 393; Boatner (1974), bl. 545