Pakistan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Islamic Republic of Pakistan (Engels)
اسلامی جمہوریۂ پاكستان (Oerdoe)
Islāmī Jumhūriyah-yi Pākistān
Islamitiese Republiek van Pakistan
Vlag van Pakistan Embleem van Pakistan
Vlag Embleem
Nasionale leuse: ایمان، اتحاد، نظم[1]
Īmān, Ittiḥād, Naẓm
(Oerdoe vir: "Geloof, Eenheid, Dissipline")
Volkslied: قومی ترانہ Qaumī Tarānah[2]
Ligging van Pakistan
Hoofstad Islamabad

33°40′N 73°10′O

Grootste stad Karatsji
Amptelike tale Engels en Oerdoe[3]
Regering Federale parlementêre
republiek
Mamnoon Hussain
Nawaz Sharif
Onafhanklikheid
Vorming
• Opvatting van Pakistan
• Pakistan-verklaring
• Pakistan-resolusie
• Onafhanklikheid
en Dominium
• Islamitiese Republiek
• Ontbinding
van Oos- en Wes-Pakistan
• Huidige grondwet


29 Desember 1930
28 Januarie 1933
23 Maart 1940

14 Augustus 1947
23 Maart 1956

16 Desember 1971
14 Augustus 1973
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
796 095[4] km2  (36ste)
307 374 myl2
3,1
Bevolking
 - 2014-skatting
 - Digtheid
 
196 174 380[5] (6de)
234,4 / km2 (55ste)
607,4 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2013-skatting

$855 miljard[6] (25ste)
$3 144[7] (139ste)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2013-skatting

$236,518 miljard[7] (45ste)
$1 295[7] (147ste)

MOI (2013) 0,537[8] (146ste)  –  medium
Gini (2008) 30,0[9] –  medium
Geldeenheid Rupee (Rs) (PKR)
Tydsone
 - Somertyd
PK (UTC+05:00)
net soms toegepas (UTC+06:00)
Internet-TLD .pk
Skakelkode +92
Kaart wat Pakistan vertoon

Pakistan (Oerdoe: پاكستان‎ Pākistān), amptelik die Islamitiese Republiek van Pakistan, is 'n staat in Suid-Asië. Dit word in die weste begrens deur Iran en Afghanistan, in die noorde deur Sjina en in die ooste deur Indië. In die suide grens die land aan die Arabiese See.

Dit het 'n oppervlakte van 796 095 en 'n bevolking van 196 174 380 in 2014 gehad. Die hoofstad is Islamabad en die grootste stad is Karatsji.

Die naam Pakistan beteken "Land van die suiwer" in Persies en Oerdoe. Dit is ook afgelei van die gebiede in die voormalige Brits-Indië: Punjab, North-West Frontier Province (Afghania Province), Kasjmir, Sindh en Baluchistan.[10][11][12] Die letter i is toegevoeg om die spelling te verbeter en die korrekte naam in Persies en Oerdoe te kry.[13]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) The State Emblem”. Ministry of Information and Broadcasting, Government of Pakistan.. URL besoek op 13 Augustus 2014.
  2. (en) National Symbols and Things of Pakistan”. Government of Pakistan. URL besoek op 13 Augustus 2014.
  3. (en) Welcome”. Government of Pakistan: 2012. URL besoek op 13 Augustus 2014. English, as an Official Language of Pakistan”. Heritage Pakistan: 2012. URL besoek op 13 Augustus 2014.
  4. (en) Pakistan statistics”. Geohive. URL besoek op 13 Augustus 2014.
  5. (en) U.S. and World Population Clock”. URL besoek op 13 Augustus 2014.
  6. (en) GDP, PPP (current international $)”. Wêreldbank. URL besoek op 13 Augustus 2014.
  7. 7,0 7,1 7,2 (en) Pakistan”. Internasionale Monetêre Fonds. URL besoek op 13 Augustus 2014.
  8. (en) 2014 Human Development Report Summary”. pp. 21-25 United Nations Development Programme: 2014. URL besoek op 13 Augustus 2014.
  9. (en) Gini Index”. Wêreldbank. URL besoek op 13 Augustus 2014.
  10. (en) Choudhary Rahmat Ali (28 Januarie 1933). “Now or Never. Are we to live or perish forever?”.
  11. (en) S.M. Ikram (1 Januarie 1995). Indian Muslims and partition of India. Atlantic Publishers & Dist, 177–. ISBN 978-81-7156-374-6. Besoek op 13 Augustus 2014. 
  12. (en) Rahmat Ali. “Rahmat Ali ::Now or Never”. The Pakistan National Movement. URL besoek op 13 Augustus 2014.
  13. (en) Roderic H. Davidson (1960). “Where is the Middle East?”. Foreign Affairs 38 (4): 665–675. DOI:10.2307/20029452.


 
Lande van Asië

Afghanistan | Armenië2 | Azerbeidjan1 | Bahrein | Bangladesj | Bhoetan | Broenei | Egipte | Filippyne | Georgië1 | Indië | Indonesië | Irak | Iran | Israel | Japan | Jemen | Jordanië | Kambodja | Kasakstan1 | Katar | Kirgisië | Koeweit | Laos | Libanon | Maledive | Maleisië | Mianmar | Mongolië | Nepal | Noord-Korea | Oesbekistan | Oman | Oos-Timor | Pakistan | Palestina | Rusland1 | Saoedi-Arabië | Singapoer | Siprus2 | Sirië | Volksrepubliek van Sjina (Sjina) | Sri Lanka | Suid-Korea | Tadjikistan | Thailand | Turkmenistan | Turkye1 | Verenigde Arabiese Emirate | Viëtnam

Omstrede gebiede: Abchasië - Nagorno-Karabach - Republiek van Sjina (Taiwan) - Suid-Ossetië - Turkse Republiek van Noord-Siprus

Afhanklike gebiede: Australië: Kerseiland - Kokoseilande | Verenigde Koninkryk: Akrotiri en Dhekelië2 - Britse Indiese Oseaangebied | Volksrepubliek van Sjina: Hongkong - Macau

1. Land deels in Europa. 2. Geografies in Asië, maar gereeld beskou as deel van Europa a.g.v. kulturele en historiese oorwegings.

Lande van: Afrika Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika