Midde-Ooste

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kaart van die Midde-Ooste
Satellietbeeld van die Midde-Ooste

Die Midde-Ooste is 'n Eurosentriese term wat dikwels gebruik word om Suidwes-Asië en Noord-Afrika aan te dui. Die gebied omvat die Arabiese lande tussen Iran en Egipte saam met Israel en Turkye, dikwels ook Siprus. Sedert die 19de eeu word die nie-Europese gebied van die Ottomaanse Ryk Midde-Ooste genoem. Die gebied staan veral bekend as konflikgebied tussen Israel en Palestina/Arabië, Arabië en Iran en Israel en Iran.

Lys van lande[wysig | wysig bron]

Gebiede van die Wêreld

Location of Africa.svg

Afrika

Noord (Midde-Ooste)  · Suid van die Sahara (Sentraal · Suider · Wes · Oos)

Location of America.svg

Amerikas

Noord · (Noordelike · Middel · Sentraal · Karibiese Gebied) · Suid · Anglo · Latyns

Location of Asia.svg

Asië

Sentraal · Oos · Noord (Verre-Ooste) · Suid (Indiese subkontinent) · Suidoos · Suidwes (Midde-Ooste)  · Wes

Location of Europe.svg

Europa

Sentraal · Noord · Suid · Wes · Oos

LocationOceania.png

Oseanië

Australasië (Australië · Seeland) · Melanesië · Mikronesië · Polinesië

LocationPolarRegions.png

Poolgebiede

Arktika · Antarktika

LocationOceans.png

Oseane

Wêreld · Arktiese · Atlantiese · Indiese · Stille · Suidelike

LocationOceans.png

Seë

Oorsig van Seë

Sien ook Kontinente van die wêreld