Bevolkingsdigtheid

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bevolkingsdigtheid oor die wêreld
Bevolkingsdigtheid per land (inwoners per km2), 2006 data

Bevolkingsdigtheid is 'n mate van die hoeveelheid mense of organismes per eenheid area. Variasies hierop sluit in die bevolking per eenheid woonbare, bewone, produktiewe (of potensieel produktiewe) of gekultiveerde area. 'n Sekere geografiese gebied het 'n drakapasiteit, wat die maksimum bevolking voorstel wat onderhou kan word. Sekere waarnemers van menslike gedrag glo dat die idee van drakapasiteit ook op menslike bevolkings toegepas kan word, en dat ongekeerde bevolkingsgroei kan lei tot 'n "Malthusiese katastrofe"; hierdie standpunt word deur andere betwis.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]