Sewastopol

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Sewastopol • Севастополь
Sevastopol Nahimova 4-2.jpg

Kaart Wapen
Map of Ukraine political simple City Sewastopol.png
COA of Sevastopol.svg
Vlag
Flag of Sevastopol.svg
 Land Vlag van Oekraïne Oekraïne
Vlag van Rusland Rusland
 Deelgebied Flag of Sevastopol.svg Sewastopol-oblast
Republiek Krim
 Stigting 1783
 Oppervlakte:  
 - Totaal 864 vk km
 Hoogte bo seevlak 100 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2013) 344 479
 - Bevolkingsdigtheid 1 972/vk km
 Tydsone MSK / UTC +4
 Goewerneur (waarnemend) Sergei Menjailo
 Amptelike Webwerf sev.gov.ua

Sewastopol (voorheen Sebastopol; Oekraïens en Russies: Севасто́поль) is 'n hawestad wat aan die Swartsee geleë is. Dit het 'n bevolking van ongeveer 344 479 (2013), waarvan omtrent 72% van Russiese afkoms is.[1] Naas Simferopol is dit die tweede grootste stad op die Krimskiereiland. Die stad se status word tans betwis deur Rusland en Oekraïne – Rusland en Sewastopol self beskou dit as 'n federale stad van Rusland, terwyl die meeste ander lande dit as deel van Oekraïne beskou.

Satellietbeeld van Sewastopol

Rusland het nog steeds 'n vlootbasis in Sewastopol en dit is ook die hoofkwartier van die Russiese vloot in die Swartsee. Sewastopol is 'n belangrike toeristebestemming vir mense uit die voormalige Sowjetunie vanweë sy subtropiese klimaat.

In 2014 is die stad, met die res van die Krim, deur Rusland geannekseer. Dit volg nadat die plaaslike bevolking 'n referendum uitgeroep en oorweldigend ten gunste van hereniging met Rusland gestem het.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Oekraïense volkstelling 2001
  2. Gutterman, Steve. “Putin signs Crimea treaty, will not seize other Ukraine regions”. Reuters.com. URL besoek op 2014-03-26.
Flag of Ukraine.svg Deelgebiede van Oekraïne
Oblaste  CharkifChersonChmelnitskiDnipropetrofskDonetskIwano-FrankifskLoehanskLwifMikolajifOdessaKiëfKirowohradPoltawaRiwneSaporisjaSjitomirSoemiTernopilTranskarpatiëTsjerkasiTsjernihifTsjerniftsiWinnitsjaWolhinië
 Outonome republiek  Krim
Munisipaliteite  KiëfSewastopol
Flag of Russia.svg Deelgebiede van die Russiese Federasie
             Republieke  AdigeaAltaiBasjkortostan (Basjkirië)BoerjatiëChakassiëDagestanIngoesjetiëJakoetiëKabardino-BalkariëKalmikiëKaratsjai-TsjerkessiëKareliëKomiKrimMari ElMordowiëNoord-Ossetië-AlaniëOedmoertiëTartarstanTsjetsjniëTsjoewasjiëTiwa
Krais  AltaiChabarofskKamtsjatkaKrasnodarKrasnojarskPermPrimorskiStawropolZabaikalski
Oblaste  AmoerArchangelskAstrachanBelgorodBrjanskIrkoetskIwanowoJaroslawlKaliningradKaloegaKemerowoKirofKoerganKoerskKostromaLeningradLipetskMagadanMoermanskMoskouNizjni NowgorodNowgorodNowosibirskOeljanofskOmskOrenburgOrjolPenzaPskofRjazanRostofSachalinSamaraSaratofSmolenskSwerdlofskTambofTjoemenToelaTomskTsjeljabinskTwerWladimirWologdaWoronezjWolgograd  
 Outonome oblast  Joodse
 Outonome okroegs  Chanto-MansiëJamalo-NenetsiëNenetsiëTsjoekotka
Federale stede  MoskouSewastopolSint Petersburg