Noord-Amerika

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Noord-Amerika

Ligging van Noord-Amerika op 'n wêreldkaart

Oppervlakte 24 709 000 km²
Bevolking 528 720 588
Bevolkingsdigtheid 22,9 inwoners/km²
Lande 23
Tale Engels, Spaans, Frans, Nahuatl, Mayathan en verskeie ander
Tydsones UTC-10 (Verenigde State) tot UTC±0 (Groenland)
'n Satellietfoto van Noord-Amerika
'n Kaart wat Noord-Amerika vertoon

Noord-Amerika is 'n kontinent in die noordelike halfrond van die Aarde, wat byna uitsluitlik in die westelike hemisfeer lê. Dit word in die noorde begrens deur die Arktiese Oseaan, in die ooste deur die noordelike Atlantiese Oseaan, in die suidooste deur die Karibiese See en in die suide en weste deur die noordelike Stille Oseaan. Met 24 709 000 vierkante kilometer beslaan dit 4,8 persent van die aarde se oppervlak en is die derde grootste vasteland na Asië en Afrika.

Op die vasteland van Noord-Amerika lê drie groot lande (hier gerangskik volgens hulle landoppervlakte):

In die uiterste suide lê Sentraal-Amerika, wat uit die volgende lande bestaan:

In die uiterste suidooste van die kontinent lê die eilandgroep van die Antille. Indien 'n mens die Bahama-eilande insluit, word hulle ook die Karibiese eilande genoem. Hulle bestaan uit

In die Atlantiese Oseaan lê die

In die noorde van die kontinent lê die grootste eiland ter wêreld, Groenland. Alhoewel dit deel uitmaak van die Noord-Amerikaanse kontinent, is dit 'n selfregerende gebied van die Koninkryk Denemarke (Noord-Europa).

Langs die Kanadese ooskus lê die eilandgroep van Saint-Pierre en Miquelon, 'n Franse besitting.

Sien ook[wysig | wysig bron]


Kontinente van die wêreld

Afro-Eurasia (orthographic projection).svg
Afrika-Eurasië
Americas (orthographic projection).svg
Amerikas
Eurasia (orthographic projection).svg
Eurasië
Oceania (orthographic projection).svg
Oseanië

Africa (orthographic projection).svg
Afrika
Antarctica (orthographic projection).svg
Antarktika
Asia (orthographic projection).svg
Asië
Australia-New Guinea (orthographic projection).svg
Australië
Europe orthographic Caucasus Urals boundary.svg
Europa
Location North America.svg
Noord-Amerika
South America (orthographic projection).svg
Suid-Amerika

Geologiese superkontinente : Gondwana · Laurasië · Pangaea · Rodinia

Gebiede van die wêreld
Afrika: Sentraal-Afrika | Oos-Afrika | Groot Mere | Guinee | Horing van Afrika | Noord-Afrika | Magreb | Noordwes-Afrika | Sahel | Suider-Afrika | Afrika, Suid van die Sahara | Soedan | Wes-Afrika
Amerikas: Andes-state | Karibiese Eilande | Sentraal-Amerika | Groot Mere | Groot  Vlaktes | Guianas | Latyns-Amerika | Noord-Amerika | Noordelike-Amerika | Patagonië | Suid-Amerika | Suidelike  Keël
Eurasië: Anatolië | Arabië | Asië | Balkan | Baltiese gebied | Benelux | Britse-Eilande | Kaukasië | Sentraal-Asië | Sentraal-Europa | Oos-Asië | Oos-Europa | Oos-Indies | Europa | Verre-Ooste | Indiese-subkontinent | Levant | Mediterreense gebied | Midde-Ooste | Nabye-Ooste | Noord-Asië | Noord-Europa | Na-Sowjet state | Skandinawië | Suidoos-Asië | Suid-Europa | Suidwes-Asië | Wes-Europa
Oseanië: Australasië | Melanesië | Mikronesië | Polinesië | Stille Oseaanrand
Poolgebiede: Noordpoolgebied | Antarktika


 
Lande in Noord-Amerika
Antigua en Barbuda | Bahamas | Barbados | Belize | Costa Rica | Dominica | Dominikaanse Republiek | El Salvador | Grenada | Guatemala | Haïti | Honduras | Jamaika | Kanada | Kuba | Meksiko | Nicaragua | Panama | St. Kitts en Nevis | St. Lucia | St. Vincent en die Grenadines | Trinidad en Tobago | Verenigde State van Amerika
Afhanklike gebiede: Koninkryk van Denemarke: Groenland | Frankryk: Guadeloupe - Martinique - Saint-Barthélemy - Saint-Martin - Saint-Pierre en Miquelon - Clipperton | Koninkryk van die Nederlande: Aruba - Curaçao - Sint Maarten | Nederland: Bonaire - Saba - Sint Eustatius | Verenigde Koninkryk: Anguilla - Bermuda - Britse Maagde-eilande - Kaaimanseilande - Montserrat - Turks- en Caicos-eilande | Verenigde State: Amerikaanse Maagde-eilande - Navassa - Puerto Rico

Lande van: Afrika Asië Europa Oseanië Suid-Amerika

Gebiede van die Wêreld

Location of Africa.svg

Afrika

Noord (Midde-Ooste)  · Suid van die Sahara (Sentraal · Suider · Wes · Oos)

Location of America.svg

Amerikas

Noord · (Noordelike · Middel · Sentraal · Karibiese Gebied) · Suid · Anglo · Latyns

Location of Asia.svg

Asië

Sentraal · Oos · Noord (Verre-Ooste) · Suid (Indiese subkontinent) · Suidoos · Suidwes (Midde-Ooste)  · Wes

Location of Europe.svg

Europa

Sentraal · Noord · Suid · Wes · Oos

LocationOceania.png

Oseanië

Australasië (Australië · Seeland) · Melanesië · Mikronesië · Polinesië

LocationPolarRegions.png

Poolgebiede

Arktika · Antarktika

LocationOceans.png

Oseane

Wêreld · Arktiese · Atlantiese · Indiese · Stille · Suidelike

LocationOceans.png

Seë

Oorsig van Seë

Sien ook Kontinente van die wêreld