Negers

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
"Volke van Afrika" uit die vierde uitgawe van Meyer se Konversations-Lexikon (1885-'90)

Neger is 'n etniese aanduiding vir die oorspronklike bewoners van Afrika ten suide van die Sahara-woestyn. Neger is afgelei van die Latynse niger, wat swart beteken, via die Spaanse en Portugees negro.

Die benaming 'neger' of 'negroide' word somtyds ook gebruik vir die oorspronklike bewoners van Melanesië en Nieu-Guinea, wat ook negroïde trekke het, ofskoon hulle nie direk verwant is aan die swart Afrika-bewoners nie.

Die Engelse woord "nigger" word meestal as 'n beledigende vloekwoord beskou en moet liefs nie gebruik woord nie.