Jamaika
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
|
|||||
Nasionale leuse: Out of Many, One People (Engels vir: "Vanuit baie, een nasie") |
|||||
Volkslied: Jamaica, Land We Love (Engels vir: "Jamaika, Land waarvoor ons lief is") Koninklike volkslied: God Save the Queen |
|||||
Hoofstad | Kingston | ||||
Grootste stad | Kingston | ||||
Amptelike tale | Engels | ||||
Regering | Unitêre parlementêre grondwetlike monargie Elizabeth II Patrick Allen Portia Simpson-Miller |
||||
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
• Verklaar |
van die Verenigde Koninkryk 6 Augustus 1962 |
||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
10 991 km2 (166ste) 4 244 myl2 1,5 |
||||
Bevolking - 2012-skatting - Digtheid |
2 889 187[1] (139ste) 252 / km2 (49ste) 656 / myl2 |
||||
BBP (KKP) - Totaal - Per capita |
2012-skatting |
||||
BBP (nominaal) - Totaal - Per capita |
2012-skatting |
||||
MOI (2012) | 0,730[3] (80ste) – hoog | ||||
Gini (2004) | 45,5[4] – medium | ||||
Geldeenheid | Dollar (JMD ) |
||||
Tydsone - Somertyd |
(UTC-5) nie toegepas nie (UTC-5) |
||||
Internet-TLD | .jm | ||||
Skakelkode | +1-876 |
Jamaika (Engels: Jamaica) is 'n eilandnasie van die Groot Antille, 234 kilometers in lengte en 80 kilometers in breedte. Jamaika is in die Karibiese See geleë. Jamaika het 'n oppervlakte van 10 991 km² en 'n bevolking van 2 889 187 inwoners in 2012 gehad. Jamaika lê in die suide van Kuba en in die weste van Haïti. Die hoofstad en grootste stad is Kingston. Montego Bay is 'n ander bekende stad.
Verwysings[wysig | wysig bron]
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Jamaika.
- ↑ (en) The CIA World Factbook – Jamaica. Besoek op 19 Julie 2014.
- ↑ 2,0 2,1 2,2 2,3 (en) “Jamaika”. Internasionale Monetêre Fonds. URL besoek op 19 Julie 2014.
- ↑ (en) “Human Development Report 2011”. Verenigde Nasies: 2011. URL besoek op 19 Julie 2014.
- ↑ (en) “Gini Index”. Wêreldbank. URL besoek op 19 Julie 2014.