1834
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
1834 |
◄ | 18de eeu | ◄ 19de eeu ► | 20de eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1829 | 1830 | 1831 | 1832 | 1833 | ◄ 1834 ► | 1835 | 1836 | 1837 | 1838 | 1839 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1834 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 34ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure[wysig | wysig bron]
- Stigting van Adelaide (Oos-Kaap, Suid-Afrika).
- 20 Januarie – Pous Gregorius XVI stel Giacomo Luigi Brignole, titulêr aartsbiskop van Nazianzo en Nicola Grimaldi, goewerneur van Rome aan as kardinale.
- 23 Junie – Pous Gregorius XVI stel nege nuwe kardinale aan, waaronder Giuseppe della Porta Rodiani, titulêr patriarg van Konstantinopel.
Geboortes[wysig | wysig bron]
- 6 Januarie – Georges de Layens was 'n Franse botanis en byeboer († 1897).
- 8 Februarie – Dmitri Mendelejef, Russiese chemikus († 1907).
- Maart – Timothy Eaton, Kanadese entrepreneur († 1907).
- 16 Julie – Adolf Lüderitz, 'n Duitse koopman en stigter van die eerste Duitse kolonie in Suidwes-Afrika, vandag Namibië († 1886).
Sterftes[wysig | wysig bron]
- 25 Julie – Samuel Taylor Coleridge, Engelse Romantiese digter, literatuurkritikus en filosoof (* 1772).
- 24 September – Dom Pedro, keiser van Brasilië en koning van Portugal (* 1798).
- 5 Desember – Thomas Pringle, Suid-Afrika se eerste Engelstalige digter en een van die baanbrekers vir persvryheid (* 1789).
Gepubliseer[wysig | wysig bron]
Teologie[wysig | wysig bron]
- 25 Junie – Singulari Nos, oor die foute van Lammenais, deur Pous Gregorius XVI.