Karibiese See

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ligging van die Karibiese See.
Kaart van die Karibiese See.

Die Karibiese See is 'n tropiese see in Sentraal-Amerika, suid-oos van die Golf van Meksiko. Die water in die see is deel van die Atlantiese Oseaan.

Die see is ryk aan eilande wat veral gewild is onder Amerikaanse toeriste as gevolg van die tropiese klimaat. Snorkel is een van die gewilde aktiwiteite wat hier beoefen kan word.

Koördinate: 14°31′32″N 75°49′6″W / 14.52556°N 75.81833°W / 14.52556; -75.81833

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: