Trinidad en Tobago

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Republic of Trinidad and Tobago
Republiek van Trinidad en Tobago
Vlag van Trinidad en Tobago Wapen van Trinidad en Tobago
Vlag Wapen
Nasionale leuse:
Together we aspire, Together we achieve
(Engels vir: "Saam streef ons, saam bereik ons")
Volkslied: Forged from the Love of Liberty
Ligging van Trinidad en Tobago
Hoofstad Port of Spain

10°40′N 61°31′W / 10.667°N 61.517°W / 10.667; -61.517

Grootste stad Chaguanas
Amptelike tale Engels
Regering Unitêre parlementêre
grondwetlike republiek
Anthony Carmona
Kamla Persad-Bissessar
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
• van die Verenigde Koninkryk
• Republiek


31 Augustus 1962
1 Augustus 1976
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
5 131 km2  (171ste)
1 981 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2014-skatting
 - Digtheid
 
1 223 916[1] (159ste)
254,4 / km2
659,2 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2013-skatting

$28,414 miljard[2]
$21 287[2]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2013-skatting

$26,711 miljard[2]
$20 056[2]

MOI (2012) Green Arrow Up Darker.svg 0,760[3] (67ste)  –  hoog
Gini (2012) 39,0[4] –  medium
Geldeenheid Dollar (TTD)
Tydsone
 - Somertyd
AST (UTC-4)
nie toegepas nie (UTC-4)
Internet-TLD .tt
Skakelkode +1-868

Trinidad en Tobago (Engels: Trinidad and Tobago), amptelik die Republiek van Trinidad en Tobago (Republic of Trinidad and Tobago) is 'n eilandnasie in Noord-Amerika met 'n oppervlakte van 5 131 km² en het 'n bevolking van 1 223 916 in 2014 gehad. Trinidad en Tobago lê tussen die Karibiese See en die Atlantiese Oseaan in die noordooste van Venezuela, in die noordweste van Guyana en in die suide van Barbados en Grenada. Die hoofstad is Port of Spain en die grootste stad is Chaguanas.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Central Intelligence Agency. “Trinidad en Tobago”. The World Factbook.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 (en) Trinidad en Tobago”. Internasionale Monetêre Fonds. URL besoek op 21 Julie 2014.
  3. (en) Human Development Report 2011”. Verenigde Nasies: 2011. URL besoek op 21 Julie 2014.
  4. (en) Carla, By. (2013-03-12) Allowing govt to manage better | Trinidad Express Newspaper | Business Express. Trinidadexpress.com. Besoek op 21 Julie 2014.


 
Lande in Noord-Amerika
Antigua en Barbuda | Bahamas | Barbados | Belize | Costa Rica | Dominica | Dominikaanse Republiek | El Salvador | Grenada | Guatemala | Haïti | Honduras | Jamaika | Kanada | Kuba | Meksiko | Nicaragua | Panama | St. Kitts en Nevis | St. Lucia | St. Vincent en die Grenadines | Trinidad en Tobago | Verenigde State van Amerika
Afhanklike gebiede: Koninkryk van Denemarke: Groenland | Frankryk: Guadeloupe - Martinique - Saint-Barthélemy - Saint-Martin - Saint-Pierre en Miquelon - Clipperton | Koninkryk van die Nederlande: Aruba - Curaçao - Sint Maarten | Nederland: Bonaire - Saba - Sint Eustatius | Verenigde Koninkryk: Anguilla - Bermuda - Britse Maagde-eilande - Kaaimanseilande - Montserrat - Turks- en Caicos-eilande | Verenigde State: Amerikaanse Maagde-eilande - Navassa - Puerto Rico

Lande van: Afrika Asië Europa Oseanië Suid-Amerika