Rugbywêreldbeker 1999

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rugbywêreldbeker 1999
Toernooibesonderhede
Gasheer Vlag van Wallis Wallis
Vlag van Engeland Engeland
Vlag van Skotland Skotland
Vlag van Frankryk Frankryk
Vlag van Republiek van Ierland Ierland
Datums 1 Oktober – 6 November
Aantal nasies 20 (65 kwalifiseer)
Finale posisies
Kampioen Gold medal blank.svg Vlag van Australië Australië
Naaswenner Silver medal blank.svg Vlag van Frankryk Frankryk
Derde plek Bronze medal blank.svg Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Toernooistatistiek
Wedstryde 41
Bywoning 1 750 000 (gem. 42 683 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Argentinië Gonzalo Quesada (102)
Meeste drieë Vlag van Nieu-Seeland Jonah Lomu (8)
1995
2003

Die 1999-Rugbywêreldbeker was die vierde Rugbywêreldbeker, die wêreldkampioenskap wat sedert 1987 elke vier jaar gehou word. Wallis, Engeland, Skotland, Frankryk en Ierland het van 1 Oktober tot 6 November 1999 as gasheer vir die toernooi opgetree. 20 spanne vanuit verskeie lande het aan die toernooi deelgeneem.

Australië wen die trofee nadat hulle Frankryk met 35 – 12 in die eindstryd klop en sodoende hulle tweede wêreldtitel inpalm. Suid-Afrika eindig in die derde en Nieu-Seeland in die vierde plek.

Tydens hierdie toernooi het die losskakel Jannie de Beer van Suid-Afrika tydens die wedstryd teen Engeland vyf skepskoppe oorgeskop – 'n Suid-Afrikaanse toetsrekord.

Stede[wysig | wysig bron]

Wedstryde was in die volgende stede gespeel:

Speelstede
Stad Stadion Kapasiteit Aantal wedstryde
Parys Stade de France 80 000 1
Londen Twickenham-stadion 75 500 6
Cardiff Millennium-stadion 74 500 7
Edinburg Murrayfield-stadion 67 500 6
Glasgow Hampdenpark 52 500 1
Dublin Lansdowne Road 49 250 5
Lens Stade Félix Bollaert 41 800 1
Bordeaux Parc Lescure 38 327 2
Toulouse Stadium Municipal 37 000 2
Huddersfield McAlpinestadion 24 500 1
Bristol Ashton Gate 21 500 1
Béziers Stade de la Méditeranée 18 000 2
Leicester Welford Road-stadion 16 500 1
Wrexham Racecourse Ground 15 500 1
Limerick Thomondpark 13 500 1
Belfast Ravenhillstadion 12 500 1
Llanelli Stradeypark 10 800 1
Galashiels Netherdale 6 000 1

Deelnemende lande[wysig | wysig bron]

Die volgende lande het aan die Wêreldbeker deelgeneem:

Afrika

Amerika

Asië

Europa

Oseanië

Wedstryde[wysig | wysig bron]

Die wedstryde was in twee fases opgedeel, naamlik die groepuitdunne en die uitklopfase.

Groepwedstryde[wysig | wysig bron]

20 spanne het aan die groepuitdunne deelgeneem. Die twee boonste spanne in elke groep dring na die tweede rondte (die uitklopfase) deur.

Groep A[wysig | wysig bron]

Gekwalifiseer vir Kwarteindstryd
Gekwalifiseer vir kwarteindronde uitspeelronde
Span S W G V PV PT Pte
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 3 3 0 0 132 35 9
Vlag van Skotland Skotland 3 2 0 1 120 58 7
Vlag van Uruguay Uruguay 3 1 0 2 42 97 5
Vlag van Spanje Spanje 3 0 0 3 18 122 3

Groep B[wysig | wysig bron]

Span S W G V PV PT Pte
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 3 3 0 0 176 28 9
Vlag van Engeland Engeland 3 2 0 1 184 47 7
Vlag van Tonga Tonga 3 1 0 2 47 171 5
Vlag van Italië Italië 3 0 0 3 35 196 3

Groep C[wysig | wysig bron]

Span S W G V PV PT Pte
Vlag van Frankryk Frankryk 3 3 0 0 108 52 9
Vlag van Fidji Fidji 3 2 0 1 124 68 7
Vlag van Kanada Kanada 3 1 0 2 114 82 5
Vlag van Namibië Namibië 3 0 0 3 42 186 3

Groep D[wysig | wysig bron]

Span S W G V PV PT Pte
Vlag van Wallis Wallis 3 2 0 1 118 71 7
Vlag van Samoa Samoa 3 2 0 1 97 72 7
Vlag van Argentinië Argentinië 3 2 0 1 83 51 7
Vlag van Japan Japan 3 0 0 3 36 140 3

Finale posisie van Wallis, Samoa en Argentinië is volgens totale punte aangeteken.

Groep E[wysig | wysig bron]

Span S W G V PV PT Pte
Vlag van Australië Australië 3 3 0 0 135 31 9
Ierse Rugbyvoetbalunie-vlag  Ierland 3 2 0 1 100 45 7
Vlag van Roemenië Roemenië 3 1 0 2 50 126 5
Vlag van Verenigde State Verenigde State 3 0 0 3 52 135 3

Posisie van derde plek spanne[wysig | wysig bron]

Gekwalifiseer vir kwarteindronde uitspeelronde
Span W G V PV PT Pte
Vlag van Argentinië Argentinië 2 0 1 83 51 7
Vlag van Kanada Kanada 1 0 2 114 82 5
Vlag van Uruguay Uruguay 1 0 2 42 97 5
Vlag van Roemenië Roemenië 1 0 2 50 126 5
Vlag van Tonga Tonga 1 0 2 47 171 5

Uitspeelronde[wysig | wysig bron]

Kwarteindronde uitspeelronde[wysig | wysig bron]

Uitklopwedstryde[wysig | wysig bron]

Kwarteindstryd Halfeindstryd Eindstryd
                   
24 OktoberStade de France, Saint-Denis        
 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika  44
30 OktoberTwickenham, Londen
 Vlag van Engeland Engeland  21  
 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika  21
23 OktoberMillennium, Cardiff
   Vlag van Australië Australië  27  
 Vlag van Australië Australië  24
6 NovemberMillennium, Cardiff
 Vlag van Wallis Wallis  9  
 Vlag van Australië Australië  35
24 OktoberMurrayfield, Edinburg
   Vlag van Frankryk Frankryk  12
 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland  30
31 OktoberTwickenham, Londen
 Vlag van Skotland Skotland  18  
 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland  31 derde plek
24 OktoberLansdowne Road, Dublin
   Vlag van Frankryk Frankryk  43   4 NovemberMillennium, Cardiff
 Vlag van Frankryk Frankryk  47
   Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika  22
 Vlag van Argentinië Argentinië  26  
 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland  18

Kwarteindstryd[wysig | wysig bron]

Halfeindstryd[wysig | wysig bron]

Klein finale (vir die derde plek)[wysig | wysig bron]

Eindstryd[wysig | wysig bron]


1999 Rugbywêreldbekerkampioen
Vlag van Australië Australië

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]


Rugbywêreldbeker Rugbyball2.jpg

Australië en Nieu-Seeland 1987 - Engeland 1991 - Suid-Afrika 1995 - Wallis 1999 - Australië 2003 - Frankryk 2007 - Nieu-Seeland 2011 - Engeland 2015 - Japan 2019