Paralimpiese Somerspele 1996

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Xe Paralimpiese Somerspele
Paralimpiesespele van 1996

Gehou in Atlanta, VSA
Deelnemende lande 103
Deelnemende atlete 3195 (2415 manne, 780 vroue)
Items 508 in 20 sporte
Openingseremonie 15 Augustus 1996
Sluitingseremonie 26 Augustus 1996
Amptelik geopen deur Visie-president Al Gore
Atlete-eed
Beampte-eed
Olimpiese vlam
Vorige Spele 1992: Barcelone (Spanje)
Volgende Spele 2000: Sydney (Australië)
Swimming Atlanta Paralympics (44).jpg
Swimming Atlanta Paralympics (43).jpg
Swimming Atlanta Paralympics (42).jpg

Die Xe Paralimpiese Somerspele word in 1996 in Atlanta, Verenigde State van Amerika aangebied.

Die Suid-Afrikaanse span verwys na hulself as die amakrokokroko en eindig vyftiende met 28 medaljes (tien goud, agt silwer en tien brons). Die span verbeter ook ses wêreldrekords en een Paralimpiese rekord.

Aantal medaljes[wysig | wysig bron]

Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1 Vlag van Verenigde State Verenigde State - 47 46 65 158
2 Vlag van Australië Australië - 42 37 27 106
3 Vlag van Duitsland Duitsland - 40 58 51 149
4 Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk - 39 42 41 122
5 Vlag van Spanje Spanje - 39 31 36 106
6 Vlag van Frankryk Frankryk - 35 29 31 95
7 Vlag van Kanada Kanada - 24 22 24 70
8 Vlag van Nederland Nederland - 17 11 17 45
9 Vlag van die Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina - 16 13 10 39
10 Vlag van Japan Japan - 14 10 13 37
11 Vlag van Pole Pole - 13 14 8 35
12 Vlag van Suid-Korea Suid-Korea - 13 2 15 30
13 Vlag van Swede Swede - 12 14 11 37
14 Vlag van Italië Italië - 11 20 14 45
15 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika - 10 8 10 28
16 Vlag van Rusland Rusland - 9 7 11 27
17 Vlag van Noorweë Noorweë - 9 7 4 20
18 Vlag van Switserland Switserland - 9 6 6 21
19 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland - 9 6 4 19
20 Vlag van Iran Iran - 9 5 3 17
21 Vlag van Egipte Egipte - 8 11 11 30
22 Vlag van België België - 8 10 7 25
23 Vlag van Kuba Kuba - 8 3 0 11
24 Vlag van Denemarke Denemarke - 7 17 17 41
25 Vlag van Oostenryk Oostenryk - 6 6 10 22
26 Vlag van Portugal Portugal - 6 4 4 14
27 Vlag van Hongkong Hongkong - 5 5 5 15
28 Vlag van Ysland Ysland - 5 4 5 14
29 Vlag van Hongarye Hongarye - 5 2 3 10
30 Vlag van Finland Finland - 4 5 4 13
31 Vlag van Meksiko Meksiko - 3 5 4 12
32 Vlag van Estland Estland - 3 4 2 9
33 Vlag van Belarus Belarus - 3 3 7 13
34 Vlag van Litaue Litaue - 3 2 6 11
35 Vlag van Nigerië Nigerië - 3 2 3 8
36 Flag of the Czech Republic Tsjeggië - 2 7 1 10
37 Vlag van Brasilië Brasilië - 2 6 13 21
38 Vlag van Argentinië Argentinië - 2 5 2 9
39 Vlag van Slowakye Slowakye - 2 4 5 11
40 Vlag van Algerië Algerië - 2 2 3 7
41 Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië - 2 2 0 4
42 Vlag van Ivoorkus Ivoorkus - 2 0 0 2
Vlag van Panama Panama - 2 0 0 2
44 Vlag van Oekraïne Oekraïne - 1 4 2 7
45 Flag of Ireland Ierland - 1 3 6 10
46 Vlag van Griekeland Griekeland - 1 1 3 5
47 Vlag van Koeweit Koeweit - 1 1 1 3
48 Vlag van Kenia Kenia - 1 1 0 2
49 Vlag van Republiek van Sjina Republiek van Sjina - 1 0 2 3
50 Vlag van Dominikaanse Republiek Dominikaanse Republiek - 1 0 0 1
Vlag van Peru Peru - 1 0 0 1
52 Vlag van Israel Israel - 0 4 5 9
53 Vlag van Slowenië Slowenië - 0 2 3 5
54 Vlag van Tunisië Tunisië - 0 2 0 2
55 Vlag van Bulgarye Bulgarye - 0 1 1 2
56 Vlag van Jordanië Jordanië - 0 1 0 1
57 Vlag van Moldowa Moldowa - 0 0 2 2
Vlag van Thailand Thailand - 0 0 2 2
59 Vlag van Jamaika Jamaika - 0 0 1 1
Vlag van Uruguay Uruguay - 0 0 1 1
Totaal - 518 517 542 1577

Gallery[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:


Paralimpiese Spele Logo van die Paralimpiese Spele

Somerspele: Rome 1960 - Tokio 1964 - Tel Aviv 1968 - Heidelberg 1972 - Toronto 1976 - Arnhem 1980 - New York & Stoke Mandeville 1984 - Seoel 1988 - Barcelona 1992 - Atlanta 1996 - Seoel 2000 - Athene 2004 - Beijing 2008 - Londen 2012 - Rio de Janeiro 2016 - Tokio 2020
Winterspele: Örnsköldsvik 1976 - Lake Placid 1980 - Innsbruck 1984 - Innsbruck 1988 - Tignes-Albertville 1992 - Lillehammer 1994 - Nagano 1998 - Salt Lake City 2002 - Turyn 2006 - Vancouver 2010 - Sotsji 2014 - Pyeongchang 2018
Internasionale Paralimpiese Komitee - Nasionale Paralimpiese Komitee