Siprus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Κυπριακή Δημοκρατία (Grieks)
Kıbrıs Cumhuriyeti (Turks)
Republiek van Siprus
Vlag van Siprus Wapen van Siprus
Vlag Wapen
Volkslied: Volkslied van Vryheid
Ligging van Siprus
Hoofstad Nicosia

35°10′N 33°22′O / 35.167°N 33.367°O / 35.167; 33.367

Grootste stad Nicosia
Amptelike tale Grieks en Turks
Regering Unitêre presidensiële
grondwetlike republiek
Nicos Anastasiades
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
• Zürich en Londen ooreenkoms
• Onafhanklikheid verklaar
• Onafhanklikheidsdag

van die Verenigde Koninkryk
19 Februarie 1959
16 Augustus 1960
1 Oktober 1960
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
9 251a km2  (168ste)
3 572 myl2
9
Bevolking
 - 2011-skatting
 - 2011-sensus
 - Digtheid
 
1 117 000a[1] (-)
838 897[2]
90,7 / km2 (114de)
234,85 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2013-skatting

$23,613 miljard[3]
$27 085[3]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2012-skatting

$23,006 miljard[3]
$26 389[3]

MOI (2013) Green Arrow Up Darker.svg 0,848[4] (31ste)  –  baie hoog
Gini (2011) 29,1[5](19de) –  laag
Geldeenheid Euro (€) (EUR)
Tydsone
 - Somertyd
OET (UTC+2)
OEST (UTC+3)
Internet-TLD .cy
Skakelkode +357
a. Insluitend Noord-Siprus, die VN-buffersone en Akrotiri en Dhekelië.
b. uitsluitend Noord-Siprus.
Kaart wat Siprus vertoon
Satellietbeeld van Siprus

Die Republiek van Siprus ook Ciprus (Grieks: Κυπριακή Δημοκρατία / Kypriakí Dimokratía en Turks: Kıbrıs Cumhuriyeti) is 'n eilandnasie op die eiland Siprus in die noordooste van die Middellandse See, sowat 70 km suid van Turkye, 100 km wes van Sirië, en 500 km oos van Griekeland. Die hoofstad en grootste stad is Nicosia (Grieks: Levkosía en Turks: Lefkoşa). Ander belangrike stede op die eiland is Limassol, Larnaca, Paphos, Famagusta en Kyrenia. Siprus is die derde grootste eiland in die Middellandse SeeSisilië en Sardinië.

Die Turkse Republiek van Noord-Siprus bestaan sedert 1974 in die noordelike deel van die eiland, maar dit word slegs deur Turkye erken.[6]

In die suide en ooste lê die afhanklike gebiede Akrotiri en Dhekelië van die Verenigde Koninkryk, wat in 1960 gestig word.

Sedert 1 Mei 2004 is die Republiek van Siprus 'n lidland van die Europese Unie en die Euro is sedert 1 Januarie 2008 die Geldeenheid.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) United Nations, Department of Economic and Social Affairs, Population Division. "World Population Prospects: The 2010 Revision, Highlights and Advance Tables (ESA/P/WP.220)".
  2. (gr) Statistical Service – Population and Social Conditions – Population Census – Announcements – Preliminary Results of the Census of Population, 2011”. Statistical Service of the Ministry of Finance of the Republic of Cyprus: 29 Desember 2011. URL besoek op 27 Julie 2014.
  3. 3,0 3,1 3,2 3,3 (en) Report for Cyprus”. World Economic Outlook Database. Internasionale Monetêre Fonds. URL besoek op 27 Julie 2014.
  4. (en) 2013 Human Development Report”. Verenigde Nasies: 14 Maart 2013. URL besoek op 27 Julie 2014.
  5. (en) Gini coefficient of equivalised disposable income (source: SILC)”. Eurostat Data Explorer. URL besoek op 27 Julie 2014.
  6. (de) tagesschau.de: Der Zypern-Konflikt - das ungelöste Problem der EU

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]


 
Lande van Asië

Afghanistan | Armenië2 | Azerbeidjan1 | Bahrein | Bangladesj | Bhoetan | Broenei | Egipte | Filippyne | Georgië1 | Indië | Indonesië | Irak | Iran | Israel | Japan | Jemen | Jordanië | Kambodja | Kasakstan1 | Katar | Kirgisië | Koeweit | Laos | Libanon | Maledive | Maleisië | Mianmar | Mongolië | Nepal | Noord-Korea | Oesbekistan | Oman | Oos-Timor | Pakistan | Palestina | Rusland1 | Saoedi-Arabië | Singapoer | Siprus2 | Sirië | Volksrepubliek van Sjina (Sjina) | Sri Lanka | Suid-Korea | Tadjikistan | Thailand | Turkmenistan | Turkye1 | Verenigde Arabiese Emirate | Viëtnam

Omstrede gebiede: Abchasië - Nagorno-Karabach - Republiek van Sjina (Taiwan) - Suid-Ossetië - Turkse Republiek van Noord-Siprus

Afhanklike gebiede: Australië: Kerseiland - Kokoseilande | Verenigde Koninkryk: Akrotiri en Dhekelië2 - Britse Indiese Oseaangebied | Volksrepubliek van Sjina: Hongkong - Macau

1. Land deels in Europa. 2. Geografies in Asië, maar gereeld beskou as deel van Europa a.g.v. kulturele en historiese oorwegings.

Lande van: Afrika Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika