UNICEF

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
'n UNICEF-tent wat humanitêre dienste in Soedan lewer.

UNICEF (Engels vir: United Nations Children's Fund) is 'n internasionale organisasie binne die Verenigde Nasies wat op 11 Desember 1946 gestig is om bystand aan kinders en moeders te verleen. UNICEF se hoofkantoor is in New York in die Verenigde State van Amerika geleë. Hulle ontvang geldelike bydraes van verskeie regerings en privaatpersone van regoor die wêreld.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Verenigde Nasies: Gespesialiseerde Organisasies Vlag van die VN
IAEA | ICAO | IFAD | ILO | IMO | ITU | FAO | UNESCO | UNICEF | UNIDO | Wêreldposunie | Wêreldbank | WGO | WIPO | WMO