Hoofstad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Uitsig oor Pretoria, Suid-Afrika se hoofstad.
Lande waar die hoofstad nie die grootste stad is nie.

'n Hoofstad is 'n belangrike stad in 'n gebied (soos 'n land of 'n provinsie) wat sentraal staan in 'n sekere sin (gewoonlik 'n politieke sin). Die hoofstad van 'n land verwys gewoonlik na die setel van die regering van die land.

Daar kan ook verwys word na 'n stad as die ekonomiese of kulturele hoofstad van 'n gebied. Dit kan daarop dui dat die stad die meeste ekonomiese of kulturele aktiwiteit beleef of as sodanige middelpunt gesien word deur meeste mense.

In party gevalle het lande meer as een hoofstad, of die setel is in 'n ander stad as die hoofstad:

Laai 'n  gesproke weergawe van die bladsy. Deur hier te klik, kan jy na die bladsy luister (hulp of meer info). Hierdie blad kan moontlik na die opname gewysig word, wat sal veroorsaak dat die teks en die opname met mekaar sal verskil.