FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994
World Cup '94 | |
---|---|
Toernooi-inligting | |
Gasheerland | Verenigde State |
Datums | 17 Junie – 17 Julie |
Spanne | 24 (van 5 konfederasies) |
Stadions | 9 (in 9 stede) |
Finale uitslag | |
Kampioene | Brasilië (4 titels) |
Tweede plek | Italië |
Derde plek | Swede |
Vierde plek | Bulgarye |
Toernooi-statistieke | |
Wedstryde gespeel | 52 |
Doele | 141 (2.71 per wedstryd) |
Bywoning | 3 587 538 (68 991 per wedstryd) |
Meeste punte | Hristo Stoichkof Oleg Salenko (6 doele) |
Beste speler | Romário |
← 1990
1998 →
|
Die 15de FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi is vanaf 17 Junie tot 17 Julie 1994 in die Verenigde State van Amerika aangebied. 24 spanne vanuit verskeie lande het aan die toernooi deelgeneem. Dit was die eerste Sokker-Wêreldbekertoernooi, wat in die Verenigde State aangebied is.
Brasilië wen die trofee nadat Roberto Baggio van Italië die laaste strafskop in die eindstryd mis en sodoende hulle vierde wêreldtitel inpalm. Swede eindig in die derde en Bulgarye in die vierde plek.
Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan kon nie vir die toernooi kwalifiseer nie en het dus nie deelgeneem nie.
Stadions[wysig | wysig bron]
Wedstryde[wysig | wysig bron]
Die Wedstryde was in twee fases opgedeel, naamlik die groepuitdunne en die uitklopfase.
Groepuitdunne[wysig | wysig bron]
24 spanne het aan die groepuitdunne deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep en die vier beste spanne van die ses derde plekke dring na die tweede rondte (die uitklopfase) deur.
Groep A[wysig | wysig bron]
Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/- | Pnt |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Roemenië | 3 | 2 | 0 | 1 | 5 | 5 | ±0 | 6 |
Switserland | 3 | 1 | 1 | 1 | 5 | 4 | +1 | 4 |
Verenigde State | 3 | 1 | 1 | 1 | 3 | 3 | ±0 | 4 |
Colombia | 3 | 1 | 0 | 2 | 4 | 5 | -1 | 3 |
|
||||
18 Junie 1994 11:30 |
||||
Verenigde State | 1 - 1 Rapport |
Switserland | Silverdome, Pontiac Toeskouers: 73 425 Skeidsregter: Francisco Oscar Lamolina (Argentinië) |
|
Wynalda 45' | 39' Bregy |
|
||||
18 Junie 1994 16:30 |
||||
Colombia | 1 - 3 Rapport |
Roemenië | Rose Bowl, Pasadena Toeskouers: 91 856 Skeidsregter: Jamal Al Sharif (Sirië) |
|
Valencia 43' | 15', 89' Răducioiu 34' Hagi |
|
||||
22 Junie 1994 16:00 |
||||
Roemenië | 1 - 4 Rapport |
Switserland | Silverdome, Pontiac Toeskouers: 61 428 Skeidsregter: Neji Jouini (Tunisië) |
|
Hagi 35' | 16' Sutter 52' Chapuisat 65', 72' Knup |
|
||||
22 Junie 1994 16:30 |
||||
Verenigde State | 2 - 1 Rapport |
Colombia | Rose Bowl, Pasadena Toeskouers: 93 869 Skeidsregter: Fabio Baldas (Italië) |
|
Escobar 35' (e. d.) Stewart 52' |
90' Valencia |
|
||||
26 Junie 1994 13:00 |
||||
Switserland | 0 - 2 Rapport |
Colombia | Stanford Stadium, Palo Alto Toeskouers: 83 401 Skeidsregter: Peter Mikkelsen (Denemarke) |
|
44' Gaviria 90' Lozano |
|
||||
26 Junie 1994 13:00 |
||||
Verenigde State | 0 - 1 Rapport |
Roemenië | Rose Bowl, Pasadena Toeskouers: 93 869 Skeidsregter: Mario van der Ende (Nederland) |
|
18' Petrescu |
Groep B[wysig | wysig bron]
Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/- | Pnt |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Brasilië | 3 | 2 | 1 | 0 | 6 | 1 | +5 | 7 |
Swede | 3 | 1 | 2 | 0 | 6 | 4 | +2 | 5 |
Rusland | 3 | 1 | 0 | 2 | 7 | 6 | +1 | 3 |
Kameroen | 3 | 0 | 1 | 2 | 3 | 11 | -8 | 1 |
|
||||
19 Junie 1994 16:30 |
||||
Kameroen | 2 - 2 Rapport |
Swede | Rose Bowl, Pasadena Toeskouers: 93 194 Skeidsregter: Alberto Tejada Noriega (Peru) |
|
Embé 31' Omam-Biyik 47' |
8' Ljung 75' Dahlin |
|
||||
20 Junie 1994 13:00 |
||||
Brasilië | 2 - 0 Rapport |
Rusland | Stanford Stadium, Palo Alto Toeskouers: 81 061 Skeidsregter: Lim Kee Chong (Mauritius) |
|
Romário 26' Raí 52' (straf) |
|
||||
24 Junie 1994 13:00 |
||||
Brasilië | 3 - 0 Rapport |
Kameroen | Stanford Stadium, Palo Alto Toeskouers: 83 401 Skeidsregter: Arturo Brizio Carter (Meksiko) |
|
Romário 39' Márcio Santos 66' Bebeto 73' |
|
||||
24 Junie 1994 19:30 |
||||
Swede | 3 - 1 Rapport |
Rusland | Silverdome, Pontiac Toeskouers: 71 528 Skeidsregter: Joël Quiniou (Frankryk) |
|
Brolin 37' (straf) Dahlin 59', 81' |
4' (straf) Salenko |
|
||||
28 Junie 1994 13:00 |
||||
Rusland | 6 - 1 Rapport |
Kameroen | Stanford Stadium, Palo Alto Toeskouers: 74 914 Skeidsregter: Jamal Al Sharif (Sirië) |
|
Salenko 15', 41', 44' (straf), 72', 75' Radchenko 81' |
46' Milla |
|
||||
28 Junie 1994 16:00 |
||||
Brasilië | 1 - 1 Rapport |
Swede | Silverdome, Pontiac Toeskouers: 77 217 Skeidsregter: Sándor Puhl (Hongarye) |
|
Romário 46' | 23' K. Andersson |
Groep C[wysig | wysig bron]
Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/- | Pnt |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Duitsland | 3 | 2 | 1 | 0 | 5 | 3 | +2 | 7 |
Spanje | 3 | 1 | 2 | 0 | 6 | 4 | +2 | 5 |
Suid-Korea | 3 | 0 | 2 | 1 | 4 | 5 | -1 | 2 |
Bolivië | 3 | 0 | 1 | 2 | 1 | 4 | -3 | 1 |
|
||||
17 Junie 1994 14:00 |
||||
Duitsland | 1 - 0 Rapport |
Bolivië | Soldier Field, Chicago Toeskouers: 63 117 Skeidsregter: Arturo Brizio Carter (Meksiko) |
|
Klinsmann 61' |
|
||||
17 Junie 1994 18:30 |
||||
Spanje | 2 - 2 Rapport |
Suid-Korea | Cotton Bowl, Dallas Toeskouers: 56 247 Skeidsregter: Peter Mikkelsen (Denemarke) |
|
Salinas 51' Goikoetxea 55' |
85' Hong Myung-Bo 90' Seo Jung-Won |
|
||||
21 Junie 1994 15:00 |
||||
Duitsland | 1 - 1 Rapport |
Spanje | Soldier Field, Chicago Toeskouers: 63 113 Skeidsregter: Filippi Cavani (Uruguay) |
|
Klinsmann 48' | 14' Goikoetxea |
|
||||
23 Junie 1994 19:30 |
||||
Suid-Korea | 0 - 0 Rapport |
Bolivië | Foxboro Stadium, Foxborough Toeskouers: 54 453 Skeidsregter: Leslie Mottram (Skotland) |
|
|
||||
27 Junie 1994 15:00 |
||||
Bolivië | 1 - 3 Rapport |
Spanje | Soldier Field, Chicago Toeskouers: 63 089 Skeidsregter: Rodrigo Badilla (Costa Rica) |
|
E. Sánchez 67' | 19' (straf) Guardiola 66', 70' Caminero |
|
||||
27 Junie 1994 15:00 |
||||
Duitsland | 3 - 2 Rapport |
Suid-Korea | Cotton Bowl, Dallas Toeskouers: 63 998 Skeidsregter: Joël Quiniou (Frankryk) |
|
Klinsmann 12', 37' Riedle 20' |
52' Hwang Sun-Hong 63' Hong Myung-Bo |
Groep D[wysig | wysig bron]
Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/- | Pnt |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Nigerië | 3 | 2 | 0 | 1 | 6 | 2 | +4 | 6 |
Bulgarye | 3 | 2 | 0 | 1 | 6 | 3 | +3 | 6 |
Argentinië | 3 | 2 | 0 | 1 | 6 | 3 | +3 | 6 |
Griekeland | 3 | 0 | 0 | 3 | 0 | 10 | -10 | 0 |
|
||||
21 Junie 1994 12:30 |
||||
Argentinië | 4 - 0 Rapport |
Griekeland | Foxboro Stadium, Foxborough Toeskouers: 54 456 Skeidsregter: Arturo Angeles (VSA) |
|
Batistuta 2', 44', 90' (straf) Maradona 60' |
|
||||
21 Junie 1994 18:30 |
||||
Nigerië | 3 - 0 Rapport |
Bulgarye | Cotton Bowl, Dallas Toeskouers: 44 132 Skeidsregter: Rodrigo Badilla (Costa Rica) |
|
Yekini 21' Amokachi 43' Amuneke 55' |
|
||||
25 Junie 1994 16:00 |
||||
Argentinië | 2 - 1 Rapport |
Nigerië | Foxboro Stadium, Foxborough Toeskouers: 54 453 Skeidsregter: Bo Karlsson (Swede) |
|
Caniggia 21', 28' | 8' Siasia |
|
||||
26 Junie 1994 11:30 |
||||
Bulgarye | 4 - 0 Rapport |
Griekeland | Soldier Field, Chicago Toeskouers: 63 160 Skeidsregter: Ali Bujsaim (Verenigde Arabiese Emirate) |
|
Stoichkof 5' (straf), 55' (straf) Letchkof 65' Borimirof 90' |
|
||||
30 Junie 1994 18:30 |
||||
Argentinië | 0 - 2 Rapport |
Bulgarye | Cotton Bowl, Dallas Toeskouers: 63 998 Skeidsregter: Neji Jouini (Tunisië) |
|
61' Stoichkof 90' Sirakof |
|
||||
30 Junie 1994 19:30 |
||||
Griekeland | 0 - 2 Rapport |
Nigerië | Foxboro Stadium, Foxborough Toeskouers: 53 001 Skeidsregter: Leslie Mottram (Skotland) |
|
45' George 90' Amokachi |
Groep E[wysig | wysig bron]
Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/- | Pnt |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Meksiko | 3 | 1 | 1 | 1 | 3 | 3 | ±0 | 4 |
Ierland | 3 | 1 | 1 | 1 | 2 | 2 | ±0 | 4 |
Italië | 3 | 1 | 1 | 1 | 2 | 2 | ±0 | 4 |
Noorweë | 3 | 1 | 1 | 1 | 1 | 1 | ±0 | 4 |
|
||||
18 Junie 1994 16:00 |
||||
Italië | 0 - 1 Rapport |
Ierland | Giants Stadium, East Rutherford Toeskouers: 75 338 Skeidsregter: Mario van der Ende (Nederland) |
|
11' Houghton |
|
||||
19 Junie 1994 16:00 |
||||
Noorweë | 1 - 0 Rapport |
Meksiko | RFK Stadium, Washington, D.C. Toeskouers: 52 395 Skeidsregter: Sándor Puhl (Hongarye) |
|
Rekdal 84' |
|
||||
23 Junie 1994 16:00 |
||||
Italië | 1 - 0 Rapport |
Noorweë | Giants Stadium, East Rutherford Toeskouers: 74 624 Skeidsregter: Hellmut Krug (Duitsland) |
|
D. Baggio 69' |
|
||||
24 Junie 1994 12:30 |
||||
Meksiko | 2 - 1 Rapport |
Ierland | Citrus Bowl, Orlando Toeskouers: 60 790 Skeidsregter: Kurt Röthlisberger (Switserland) |
|
García 42', 65' | 84' Aldridge |
|
||||
28 Junie 1994 12:30 |
||||
Italië | 1 - 1 Rapport |
Meksiko | RFK Stadium, Washington, D.C. Toeskouers: 52 535 Skeidsregter: Francisco Oscar Lamolina (Argentinië) |
|
Massaro 48' | 57' Bernal |
|
||||
28 Junie 1994 12:30 |
||||
Ierland | 0 - 0 Rapport |
Noorweë | Giants Stadium, East Rutherford Toeskouers: 72 404 Skeidsregter: José Torres Cadena (Colombia) |
|
Groep F[wysig | wysig bron]
Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/- | Pnt |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Nederland | 3 | 2 | 0 | 1 | 4 | 3 | +1 | 6 |
Saoedi-Arabië | 3 | 2 | 0 | 1 | 4 | 3 | +1 | 6 |
België | 3 | 2 | 0 | 1 | 2 | 1 | +1 | 6 |
Marokko | 3 | 0 | 0 | 3 | 2 | 5 | -3 | 0 |
|
||||
19 Junie 1994 12:30 |
||||
België | 1 - 0 Rapport |
Marokko | Citrus Bowl, Orlando Toeskouers: 61 219 Skeidsregter: José Torres Cadena (Colombia) |
|
Degryse 11' |
|
||||
20 Junie 1994 19:30 |
||||
Nederland | 2 - 1 Rapport |
Saoedi-Arabië | RFK Stadium, Washington, D.C. Toeskouers: 50 535 Skeidsregter: Manuel Díaz Vega (Spanje) |
|
Jonk 50' Taument 86' |
18' Amin |
|
||||
25 Junie 1994 12:30 |
||||
Saoedi-Arabië | 2 - 1 Rapport |
Marokko | Giants Stadium, East Rutherford Toeskouers: 76 322 Skeidsregter: Philip Don (Engeland) |
|
Al-Jaber 7' (straf) Amin 45' |
26' Chaouch |
|
||||
25 Junie 1994 12:30 |
||||
België | 1 - 0 Rapport |
Nederland | Citrus Bowl, Orlando Toeskouers: 62 387 Skeidsregter: Renato Marsiglia (Brasilië) |
|
Albert 65' |
|
||||
29 Junie 1994 12:30 |
||||
België | 0 - 1 Rapport |
Saoedi-Arabië | RFK Stadium, Washington, D.C. Toeskouers: 52 959 Skeidsregter: Hellmut Krug (Duitsland) |
|
5' Al-Owairan |
|
||||
29 Junie 1994 12:30 |
||||
Marokko | 1 - 2 Rapport |
Nederland | Citrus Bowl, Orlando Toeskouers: 60 578 Skeidsregter: Alberto Tejada Noriega (Peru) |
|
Nader 47' | 43' Bergkamp 77' Roy |
Ranglys van die derde plek spanne[wysig | wysig bron]
Land | Groep | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/- | Pnt |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Argentinië | D | 3 | 2 | 0 | 1 | 6 | 3 | +3 | 6 |
België | F | 3 | 2 | 0 | 1 | 2 | 1 | +1 | 6 |
Verenigde State | A | 3 | 1 | 1 | 1 | 3 | 3 | ±0 | 4 |
Italië | E | 3 | 1 | 1 | 1 | 2 | 2 | ±0 | 4 |
Rusland | B | 3 | 1 | 0 | 2 | 7 | 6 | +1 | 3 |
Suid-Korea | C | 3 | 0 | 2 | 1 | 4 | 5 | -1 | 2 |
Uitklopfase[wysig | wysig bron]
agste | kwarteind | halfeind | finale | |||||||||||
3 Julie – Pasadena | ||||||||||||||
Roemenië | 3 | |||||||||||||
10 Julie – Stanford | ||||||||||||||
Argentinië | 2 | |||||||||||||
Roemenië | 2 (4) |
|||||||||||||
3 Julie – Dallas | ||||||||||||||
Swede | 2 (5) |
|||||||||||||
Saoedi-Arabië | 1 | |||||||||||||
13 Julie – Pasadena | ||||||||||||||
Swede | 3 | |||||||||||||
Swede | 0 | |||||||||||||
4 Julie – Orlando | ||||||||||||||
Brasilië | 1 | |||||||||||||
Nederland | 2 | |||||||||||||
9 Julie – Dallas | ||||||||||||||
Ierland | 0 | |||||||||||||
Nederland | 2 | |||||||||||||
4 Julie – Stanford | ||||||||||||||
Brasilië | 3 | |||||||||||||
Brasilië | 1 | |||||||||||||
17 Julie – Pasadena | ||||||||||||||
Verenigde State | 0 | |||||||||||||
Brasilië | 0 (3) |
|||||||||||||
5 Julie – East Rutherford | ||||||||||||||
Italië | 0 (2) |
|||||||||||||
Meksiko | 1 (1) |
|||||||||||||
10 Julie – East Rutherford | ||||||||||||||
Bulgarye | 1 (3) |
|||||||||||||
Bulgarye | 2 | |||||||||||||
2 Julie – Chicago | ||||||||||||||
Duitsland | 1 | |||||||||||||
Duitsland | 3 | |||||||||||||
13 Julie – East Rutherford | ||||||||||||||
België | 2 | |||||||||||||
Bulgarye | 1 | |||||||||||||
5 Julie – Foxborough | ||||||||||||||
Italië | 2 | derde plek | ||||||||||||
Nigerië | 1 | |||||||||||||
9 Julie – Foxborough | 16 Julie – Pasadena | |||||||||||||
Italië | 2 | |||||||||||||
Italië | 2 | Swede | 4 | |||||||||||
2 Julie – Washington, D.C. | ||||||||||||||
Spanje | 1 | Bulgarye | 0 | |||||||||||
Spanje | 3 | |||||||||||||
Switserland | 0 | |||||||||||||
Agtste eindrondte[wysig | wysig bron]
|
||||
2 Julie 1994 12:00 |
||||
Duitsland | 3 - 2 Rapport |
België | Soldier Field, Chicago Toeskouers: 60 246 Skeidsregter: Kurt Röthlisberger (Switserland) |
|
Völler 6', 40' Klinsmann 11' |
8' Grün 90' Albert |
|
||||
2 Julie 1994 16:30 |
||||
Spanje | 3 - 0 Rapport |
Switserland | RFK Stadium, Washington, D.C. Toeskouers: 53 121 Skeidsregter: Mario van der Ende (Nederland) |
|
Hierro 15' Luis Enrique 74' Begiristain 86' |
|
||||
3 Julie 1994 12:00 |
||||
Saoedi-Arabië | 1 - 3 Rapport |
Swede | Cotton Bowl, Dallas Toeskouers: 60 277 Skeidsregter: Renato Marsiglia (Brasilië) |
|
Al-Ghesheyan 85' | 6' Dahlin 51', 88' K. Andersson |
|
||||
3 Julie 1994 13:30 |
||||
Roemenië | 3 - 2 Rapport |
Argentinië | Rose Bowl, Pasadena Toeskouers: 90 469 Skeidsregter: Pierluigi Pairetto (Italië) |
|
Dumitrescu 11', 18' Hagi 58' |
16' (straf) Batistuta 75' Balbo |
|
||||
4 Julie 1994 12:00 |
||||
Nederland | 2 - 0 Rapport |
Ierland | Citrus Bowl, Orlando Toeskouers: 61 355 Skeidsregter: Peter Mikkelsen (Denemarke) |
|
Bergkamp 11' Jonk 41' |
|
||||
4 Julie 1994 12:30 |
||||
Brasilië | 1 - 0 Rapport |
Verenigde State | Stanford Stadium, Stanford Toeskouers: 84 147 Skeidsregter: Joël Quiniou (Frankryk) |
|
Bebeto 72' |
|
||||
5 Julie 1994 13:00 |
||||
Nigerië | 1 - 2 (e.t.) Rapport |
Italië | Foxboro Stadium, Foxborough Toeskouers: 54 367 Skeidsregter: Arturo Brizio Carter (Meksiko) |
|
Amuneke 25' | 88', 102' (straf) R. Baggio |
|
||||
5 Julie 1994 16:30 |
||||
Meksiko | 1 - 1 (e.t.) Rapport Strafskoppe 1 - 3 |
Bulgarye | Giants Stadium, East Rutherford Toeskouers: 71 030 Skeidsregter: Jamal Al Sharif (Sirië) |
|
García Aspe 18' (straf) Strafskoppe García Aspe Bernal Rodríguez Suárez |
6' Stoichkof Strafskoppe Balakof Genchef Borimirof Letchkof |
Kwarteindrondte[wysig | wysig bron]
|
||||
9 Julie 1994 12:00 |
||||
Italië | 2 - 1 Rapport |
Spanje | Foxboro Stadium, Foxborough Toeskouers: 53 400 Skeidsregter: Sándor Puhl (Hongarye) |
|
D. Baggio 25' R. Baggio 88' |
58' Caminero |
|
||||
9 Julie 1994 14:30 |
||||
Nederland | 2 - 3 Rapport |
Brasilië | Cotton Bowl, Dallas Toeskouers: 63 500 Skeidsregter: Rodrigo Badilla (Costa Rica) |
|
Bergkamp 64' Winter 76' |
53' Romário 63' Bebeto 81' Branco |
|
||||
10 Julie 1994 12:00 |
||||
Bulgarye | 2 - 1 Rapport |
Duitsland | Giants Stadium, East Rutherford Toeskouers: 72 000 Skeidsregter: José Torres Cadena (Colombia) |
|
Stoichkof 75' Letchkof 78' |
47' (straf) Matthäus |
|
||||
10 Julie 1994 12:30 |
||||
Roemenië | 2 - 2 (e.t.) Rapport Strafskoppe 4 - 5 |
Swede | Stanford Stadium, Stanford Toeskouers: 83 500 Skeidsregter: Philip Don (Engeland) |
|
Răducioiu 88', 101' Strafskoppe Răducioiu Hagi Lupescu Petrescu Dumitrescu Belodedici |
78' Brolin 115' K. Andersson Strafskoppe Mild K. Andersson Brolin Ingesson R. Nilsson Larsson |
Halfeindrondte[wysig | wysig bron]
|
||||
13 Julie 1994 16:00 |
||||
Bulgarye | 1 - 2 Rapport |
Italië | Giants Stadium, East Rutherford Toeskouers: 74 110 Skeidsregter: Joël Quiniou (Frankryk) |
|
Stoichkof 44' (straf) | 21', 25' R. Baggio |
|
||||
13 Julie 1994 16:30 |
||||
Swede | 0 - 1 Rapport |
Brasilië | Rose Bowl, Pasadena Toeskouers: 91 856 Skeidsregter: José Torres Cadena (Colombia) |
|
80' Romário |
Klein finale (vir die derde plek)[wysig | wysig bron]
|
||||
16 Julie 1994 12:30 |
||||
Swede | 4 - 0 Rapport |
Bulgarye | Rose Bowl, Pasadena Toeskouers: 91 500 Skeidsregter: Ali Bujsaim (Verenigde Arabiese Emirate) |
|
Brolin 8' Mild 30' Larsson 37' K. Andersson 40' |
Eindstryd[wysig | wysig bron]
|
||||
17 Julie 1994 12:30 |
||||
Brasilië | 0 - 0 (e.t.) Rapport Strafskoppe 3 - 2 |
Italië | Rose Bowl, Pasadena Toeskouers: 94 194 Skeidsregter: Sándor Puhl (Hongarye) |
|
Strafskoppe Márcio Santos Romário Branco Dunga |
Strafskoppe Baresi Albertini Evani Massaro R. Baggio |
1994 Wêreldkampioen |
---|
Brasilië |
Eksterne skakels[wysig | wysig bron]
- (en) fifa.com: Brazil back on top in football's final frontier
- (en) worldcup-history.com: United States, 1994
- (en) rsssf.com: World Cup 1994
Sokker-Wêreldbekertoernooie | |||
---|---|---|---|
Uruguay 1930 · Italië 1934 · Frankryk 1938 · 1942 · Brasilië 1950 · Switserland 1954 · Swede 1958 · Chili 1962 · Engeland 1966 · Meksiko 1970 · Wes-Duitsland 1974 · Argentinië 1978 · Spanje 1982 · Meksiko 1986 · Italië 1990 · Verenigde State 1994 · Frankryk 1998 · Suid-Korea/Japan 2002 · Duitsland 2006 · Suid-Afrika 2010 · Brasilië 2014 · Rusland 2018 · Katar 2022 |