Katlego Mphela

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Katlego Mphela
Persoonlike inligting
Geboortenaam Katlego Abel Mphela[1]
Gebore 29 November 1984 (1984-11-29) (30 jaar oud)
Geboorteplek Brits, Suid-Afrika
Hoogte 1,82 m
Speelposisie Aanvaller
Klub inligting
Huidige klub Kaizer Chiefs
Nommer 7
Jeug-loopbaan
Early Birds
Arcadia Shepherds
Orlando Pirates
Jomo Cosmos
Senior-loopbaan*
Jare Span Kere (Doele)
2003–2004 Jomo Cosmos 2 (1)
2004–2006 Strasbourg 19 (5)
2005–2006 Stade Reims (leen) 5 (2)
2006–2008 Supersport United 62 (27)
2008–2014 Mamelodi Sundowns 116 (48)
2014 Kaizer Chiefs (leen) 15 (3)
Nasionale span
2005–2007 Suid-Afrika O23 7 (5)
2005– Suid-Afrika 53 (23)
Sjabloon:Infobox medal templates
* Kere vir senior klub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 30 April 2015.

† Kere uitgedraf (Doele).

‡ National team caps and goals correct as of 25 Desember 2013

Katlego Abel Mphela (gebore op 29 November 1984 in Brits, Noordwesprovinsie) is 'n Suid-Afrikaanse sokkerspeler wat vir Mamelodi Sundowns in die Premier League en vir die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan speel.

Internasionale loopbaan[wysig | wysig bron]

Mphela het sy eerste internasionale doel teen die Seychelle op 26 Februarie 2005 aangeteken.

Tydens die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2009 teken hy 'n doel met 'n vryskop teen Spanje aan.

Mphela was deel van die 23-tal wat Suid-Afrika in die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 verteenwoordig het. Hier speel hy tydens die openingswedstyd teen Meksiko, wat gelykop 1 - 1 eindig. Daarna speel hy in die wedstryd teen Uruguay, maar hulle verloor die wedstryd 3 - 0. Daarna teken hy Suid-Afrika se tweede doel in die laaste groepwedstryd teen Frankryk aan.

Sy internasionale doele:

# Datum Stadion Opponent Telling Resultaat Kompetisie
1. 26 Februarie 2005 Stade George V, Curepipe, Mauritius Vlag van Seychelle-eilande Seychelle 1–0 3–0 COSAFA-beker
2. 26 Februarie 2005 Stade George V, Curepipe, Mauritius Vlag van Seychelle-eilande Seychelle 2–0 3–0 COSAFA-beker
3. 27 Februarie 2005 Stade George V, Curepipe, Mauritius Vlag van Mauritius Mauritius 1–0 1–0 COSAFA-beker
4. 27 Januarie 2008 Tamale-stadion, Tamale, Ghana Vlag van Tunisië Tunisië 1–3 1–3 Afrika Nasies-beker
5. 28 Junie 2009 Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg, Suid-Afrika Vlag van Spanje Spanje 1–0 2–3 Konfederasiebeker 2009
6. 28 Junie 2009 Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg, Suid-Afrika Vlag van Spanje Spanje 2–2 2–3 Konfederasiebeker 2009
7. 12 Augustus 2009 Atteridgeville Super-stadion, Pretoria, Suid-Afrika Vlag van Serwië Serwië 1-3 1-3 Vriendelike wedstryd
8. 19 September 2009 Hoffe Park-stadion, Kimberley, Suid-Afrika Vlag van Madagaskar Madagaskar 1-0 1-0 Vriendelike wedstryd
9. 3 Maart 2010 Moses Mabhida-stadion, Durban, Suid-Afrika Vlag van Namibië Namibië 1-1 1-1 Vriendelike wedstryd
10. 16 Mei 2010 Mbombela-stadion, Nelspruit, Suid-Afrika Vlag van Thailand Thailand 2-0 4-0 Vriendelike wedstryd
11. 16 Mei 2010 Mbombela-stadion, Nelspruit, Suid-Afrika Vlag van Thailand Thailand 3-0 4-0 Vriendelike wedstryd
12. 27 Mei 2010 Sokkerstad, Johannesburg, Suid-Afrika Vlag van Colombia Colombia 2-1 2-1 Vriendelike wedstryd
13. 31 Mei 2010 Peter Mokaba-stadion, Polokwane, Suid-Afrika Vlag van Guatemala Guatemala 1–0 5–0 Vriendelike wedstryd
14. 31 Mei 2010 Peter Mokaba-stadion, Polokwane, Suid-Afrika Vlag van Guatemala Guatemala 4–0 5–0 Vriendelike wedstryd
15. 5 Junie 2010 Atteridgeville Super-stadion, Atteridgeville, Suid-Afrika Vlag van Denemarke Denemarke 1–0 1–0 Vriendelike wedstryd
16. 22 Junie 2010 Vrystaatstadion, Bloemfontein, Suid-Afrika Vlag van Frankryk Frankryk 2–1 1-2 FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010
17. 11 Augustus 2010 Sokkerstad, Johannesburg, Suid-Afrika Vlag van Ghana Ghana 1–0 1–0 Vriendelike wedstryd
18. 4 September 2010 Mbombela-stadion, Nelspruit, Suid-Afrika Vlag van Nigerië Nigerië 1–0 2–0 2012 Afrikanasiesbeker-kwalifiseerder
19. 26 Maart 2011 Ellispark-stadion, Johannesburg, Suid-Afrika Vlag van Egipte Egipte 1–0 1–0 Afrikanasiesbeker 2012-kwalifiseerder
20. 10 Augustus 2011 Ellispark-stadion, Johannesburg, Suid-Afrika Vlag van Burkina Faso Burkina Faso 1–0 3–0 Vriendelike wedstryd
21. 10 Augustus 2011 Ellispark-stadion, Johannesburg, Suid-Afrika Vlag van Burkina Faso Burkina Faso 3–0 3–0 Vriendelike wedstryd
22. 12 November 2011 Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth, Suid-Afrika Vlag van Ivoorkus Ivoorkus 1–1 1–1 Vriendelike wedstryd
23. 3 Junie 2012 Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg Vlag van Ethiopië Ethiopië 1–1 1–1 FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014-kwalifiseerder
Korrek tot op 3 Junie 2012

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. K. Mphela”. Soccerway. URL besoek op 16 April 2014.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]