Paralimpiese Somerspele 1992

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
IXe Paralimpiese Somerspele
Paralimpiesespele van 1992

Gehou in Barcelona, Spanje
Deelnemende lande 82
Deelnemende atlete 3020
Items 487 in 15 sporte
Openingseremonie 3 September 1992
Sluitingseremonie 14 September 1992
Amptelik geopen deur H.K.H. Prinses Sophia
Atlete-eed
Beampte-eed
Olimpiese vlam
Vorige Spele 1988: Seoel (Suid-Korea)
Volgende Spele 1996: Atlanta (VSA)

Die IXe Paralimpiese Somerspele word in 1992 in Barcelona, Spanje aangebied.

Suid-Afrika word hertoegelaat tot die Spele en behaal 'n 27ste plek met agt medaljes (vier goud, een silwer en drie brons). Die span breek ook drie wêreldrekords en een Paralimpiese rekord.

Aantal medaljes[wysig | wysig bron]

Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1 Vlag van Verenigde State Verenigde State - 75 52 48 175
2 Vlag van Duitsland Duitsland - 61 51 59 171
3 Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk - 40 47 41 128
4 Vlag van Frankryk Frankryk - 36 36 34 106
5 Vlag van Spanje Spanje - 34 31 42 107
6 Vlag van Kanada Kanada - 28 21 26 75
7 Vlag van Australië Australië - 24 27 25 76
8 Olympic rings with white rims.svg Gesamentlike span - 16 14 15 45
9 Vlag van Nederland Nederland - 14 14 11 39
10 Vlag van Noorweë Noorweë - 13 13 7 33
11 Vlag van Denemarke Denemarke - 12 22 12 46
12 Vlag van Suid-Korea Suid-Korea - 11 15 18 44
13 Vlag van die Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina - 11 7 7 25
14 Vlag van Pole Pole - 10 12 10 32
15 Vlag van Italië Italië - 10 7 18 35
16 Vlag van Japan Japan - 8 7 15 30
17 Vlag van Finland Finland - 8 6 11 25
18 Vlag van Swede Swede - 7 22 9 38
19 Vlag van Egipte Egipte - 7 6 7 20
20 Vlag van Switserland Switserland - 6 16 13 35
21 Vlag van België België - 5 5 7 17
22 Vlag van Oostenryk Oostenryk - 5 4 13 22
23 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland - 5 1 0 6
24 Vlag van Tjeggoslowakye Tjeggoslowakye - 4 3 6 13
25 Vlag van Hongarye Hongarye - 4 3 4 11
26 Olympic rings with white rims.svg Onafhanklike atlete - 4 3 1 8
27 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika - 4 1 3 8
28 Vlag van Hongkong Hongkong - 3 4 4 11
29 Vlag van Kuba Kuba - 3 3 3 9
Vlag van Portugal Portugal - 3 3 3 9
31 Vlag van Ysland Ysland - 3 2 12 17
32 Vlag van Brasilië Brasilië - 3 0 4 7
33 Vlag van Nigerië Nigerië - 3 0 0 3
34 Vlag van Israel Israel - 2 4 5 11
35 Vlag van Slowenië Slowenië - 2 0 1 3
36 Vlag van Koeweit Koeweit - 1 3 1 5
37 Vlag van Iran Iran - 1 2 1 4
38 Vlag van Bulgarye Bulgarye - 1 2 0 3
Vlag van Panama Panama - 1 2 0 3
40 Vlag van Argentinië Argentinië - 1 1 0 2
41 Vlag van Kenia Kenia - 1 0 1 2
42 Vlag van Litaue Litaue - 0 4 3 7
43 Flag of Ireland Ierland - 0 3 4 7
44 Vlag van Estland Estland - 0 2 1 3
Vlag van Griekeland Griekeland - 0 2 1 3
46 Vlag van Meksiko Meksiko - 0 1 10 11
47 Vlag van Jamaika Jamaika - 0 1 2 3
Vlag van Maleisië Maleisië - 0 1 2 3
49 Flag of the Faroe Islands Faroëreilande - 0 1 0 1
50 Vlag van Bahrein Bahrein - 0 0 1 1
Vlag van Irak Irak - 0 0 1 1
Vlag van Kroasië Kroasië - 0 0 1 1
Vlag van Republiek van Sjina Sjinese Taipei - 0 0 1 1
Vlag van Thailand Thailand - 0 0 1 1
Vlag van Venezuela Venezuela - 0 0 1 1
Totaal - 490 487 526 1503

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]


Paralimpiese Spele Logo van die Paralimpiese Spele

Somerspele: Rome 1960 - Tokio 1964 - Tel Aviv 1968 - Heidelberg 1972 - Toronto 1976 - Arnhem 1980 - New York & Stoke Mandeville 1984 - Seoel 1988 - Barcelona 1992 - Atlanta 1996 - Seoel 2000 - Athene 2004 - Beijing 2008 - Londen 2012 - Rio de Janeiro 2016 - Tokio 2020
Winterspele: Örnsköldsvik 1976 - Lake Placid 1980 - Innsbruck 1984 - Innsbruck 1988 - Tignes-Albertville 1992 - Lillehammer 1994 - Nagano 1998 - Salt Lake City 2002 - Turyn 2006 - Vancouver 2010 - Sotsji 2014 - Pyeongchang 2018
Internasionale Paralimpiese Komitee - Nasionale Paralimpiese Komitee