Lys van lande

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Inhoud: Top - 0–9 A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Die artikel lys die lande van die wêreld.

Oorsig[wysig | wysig bron]

Sleutel[wysig | wysig bron]

  • Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika (Vetdruk) - 'n Onafhanklike land.
  • Vlag van Aruba Aruba - Afhanklike land / land wat deur 'n ander land geregeer word.
  • Vlag van Abchasië Abchasië (Vetdruk en skuinsdruk) - 'n land wat nie ten volle erken word as onafhanklik nie.

Lys van lande[wysig | wysig bron]

A[wysig | wysig bron]

B[wysig | wysig bron]

C[wysig | wysig bron]

D[wysig | wysig bron]

E[wysig | wysig bron]

F[wysig | wysig bron]

G[wysig | wysig bron]

  • Vlag van Gaboen Gaboen – Gaboenese Republiek
  • Vlag van Gambië Gambië, Die – Republiek van Die Gambië
  • Vlag van Georgië (land) Georgië[5]
  • Vlag van Ghana Ghana – Republiek van Ghana
  • Vlag van Gibraltar Gibraltar - (Oorsese gebied van die VK)
  • Vlag van Griekeland Griekeland – Hellenistiese Republiek
  • Vlag van Groenland Groenland - (Selfregerende land in die Koninkryk van Denemarke)
  • Vlag van Grenada Grenada
  • Vlag van Guam Guam – Grondgebied van Guam (VSA-georganiseerde grondgebied)
  • Vlag van Guatemala Guatemala – Republiek van Guatemala
  • Vlag van Guernsey GuernseyBailiwick van Guernsey (Afhanklike grondgebied van die VK)[6]
  • Vlag van Guinee Guinee – Republiek van Guinee
  • Vlag van Guinee-Bissau Guinee-Bissau – Republiek van Guinee-Bissau
  • Vlag van Guyana Guyana – Koöperatiewe Republiek van Guyana

H[wysig | wysig bron]

  • Vlag van Haïti Haïti – Republiek van Haïti
  • Vlag van Honduras Honduras – Republiek van Honduras
  • Vlag van Hongarye Hongarye – Republiek van Hongarye
  • Vlag van Hongkong Hongkong – Spesiale Administratiewe Gebied Hongkong van die Volksrepubliek van Sjina (Gebied met spesiale onafhanklikheid)[7]

I[wysig | wysig bron]

J[wysig | wysig bron]

  • Vlag van Jamaika Jamaika
  • Vlag van Japan Japan
  • Vlag van Jemen Jemen – Republiek van Jemen
  • Vlag van Jersey JerseyBailiwick van Jersey (Afhanklike grondgebied van die VK)
  • Vlag van Jordanië Jordanië – Hasjimitiese Koninkryk van Jordanië

K[wysig | wysig bron]

L[wysig | wysig bron]

  • Vlag van Laos Laos – Demokratiese Volksrepubliek van Laos
  • Vlag van Lesotho Lesotho – Koninkryk van Lesotho
  • Vlag van Letland Letland – Republiek van Letland
  • Vlag van Libanon Libanon – Republiek van Libanon
  • Vlag van Liberië Liberië – Republiek van Liberië
  • Vlag van Libië Libië – Groot Libies-Arabiese Sosialistiese Volks-Dzjoemhoerija
  • Vlag van Liechtenstein Liechtenstein – Prinsdom van Liechtenstein
  • Vlag van Litaue Litaue – Republiek van Litaue
  • Vlag van Luxemburg Luxemburg – Groothertogdom van Luxemburg

M[wysig | wysig bron]

  • Vlag van Madagaskar Madagaskar – Republiek van Madagaskar
  • Vlag van Malawi Malawi – Republiek van Malawi
  • Vlag van Maleisië Maleisië - Federasie van Maleisië
  • Vlag van Maledive-eilande Maledive-eilande – Republiek van Maledive
  • Vlag van Mali Mali – Republiek van Mali
  • Vlag van Malta Malta – Republiek van Malta
  • Vlag van Makau Makau – Spesiale Administratiewe Gebied Makau van die Volksrepubliek van Sjina (Gebied met spesiale sowereiniteit)
  • Vlag van Marokko Marokko – Koninkryk van Marokko[14]
  • Vlag van Marshalleilande Marshalleilande – Republiek van die Marshalleilande
  • Vlag van Republiek van Macedonië Macedonië – Voormalige Joego-Slawiese Republiek van Macedonië/Masedonië
  • Vlag van Mauritanië Mauritanië – Islamitiese Republiek van Mauritanië
  • Vlag van Mauritius Mauritius – Republiek van Mauritius
  • Vlag van Mayotte Mayotte – Departementele Kollektiwiteit van Mayotte (Franse oorsese kollektiwiteit)
  • Vlag van Meksiko Meksiko – Verenigde Meksikaanse State
  • Vlag van Mianmar Mianmar – Unie van Mianmar
  • Vlag van Gefedereerde State van Mikronesië Mikronesië – Federale State van Mikronesië
  • Vlag van Moldowa Moldowa – Republiek van Moldowa[15]
  • Vlag van Monaco Monaco – Prinsdom van Monaco
  • Vlag van Mongolië Mongolië
  • Vlag van Montenegro Montenegro – Republiek van Montenegro
  • Vlag van Montserrat Montserrat (Oorsese grondgebied van die VK)
  • Vlag van Mosambiek Mosambiek – Republiek van Mosambiek

N[wysig | wysig bron]

O[wysig | wysig bron]

P[wysig | wysig bron]

Q[wysig | wysig bron]

R[wysig | wysig bron]

S[wysig | wysig bron]

T[wysig | wysig bron]

U[wysig | wysig bron]

  • Vlag van Uganda Uganda – Republiek van Uganda/Oeganda
  • Vlag van Uruguay Uruguay – Oosterse Republiek van Uruguay

V[wysig | wysig bron]

W[wysig | wysig bron]

Y[wysig | wysig bron]

  • Vlag van Ysland Ysland – Republiek van Ysland

Z[wysig | wysig bron]

  • Vlag van Zambië Zambië – Republiek van Zambië
  • Vlag van Zimbabwe Zimbabwe – Republiek van Zimbabwe

Alternatiewe lys[wysig | wysig bron]

A[wysig | wysig bron]

Abchasië - Afganistan - Akrotiri en Dhekelië - Åland - Albanië - Algerië - Amerika (sien Verenigde State) - Amerikaanse Samoa - Andorra - Angola - Anguilla - Antigua en Barbuda - Argentinië - Armenië - Aruba - Ascension-eiland - Australië - Azerbeidjan

B[wysig | wysig bron]

Bahama-eilande - Bahrein - Bangladesj - Barbados - Belarus - België - Belize - Benin - Bermuda - Bhutan - Birma (nou Mianmar) - Bolivia - Bosnië-Herzegowina - Botswana - Brasilië - Britse Maagde-eilande - Broenei - Bulgarye - Burkina Faso - Burundi

C[wysig | wysig bron]

Chili - Ciprus - Cocos (Keeling) Eilande - Colombia - Comore - Cookeilande - Costa Rica

D[wysig | wysig bron]

Denemarke - Djiboeti - Dominika - Dominikaanse Republiek - Duitsland

E[wysig | wysig bron]

Ecuador - Egipte - Eiland Man - Ekwatoriaal-Guinee - El Salvador - Eritrea - Estland - Ethiopië

F[wysig | wysig bron]

Falklandeilande - Faroëreilande - Fidji - Filippyne - Finland - Frankryk - Franse Polinesië

G[wysig | wysig bron]

Gaboen - Gambië, Die - Georgië - Ghana - Gibraltar - Griekeland - Groenland - Grenada - Guam - Guatemala - Guernsey - Guinee - Guinee-Bissau - Guyana

H[wysig | wysig bron]

Haïti - Honduras - Hongarye - Hongkong

I[wysig | wysig bron]

Ierland - Indië - Indonesië - Iran - Irak - Israel - Italië - Ivoorkus (Côte d'Ivoire)

J[wysig | wysig bron]

Jamaika - Japan - Jemen - Jersey - Jordanië

K[wysig | wysig bron]

Kaaimanseilande - Kaap Verde - Kambodja - Kameroen - Kanada - Katar - Kazakstan - Kenia - Kirgisië - Kiribati - Koeweit - Demokratiese Republiek van die Kongo (eens Zaïre) - Republiek van die Kongo - Korea - Korea, Noord - Korea, Suid - Kroasië - Kuba

L[wysig | wysig bron]

Laos - Lesotho - Letland - Libanon - Liberië - Libië - Liechtenstein - Litaue - Luxemburg

M[wysig | wysig bron]

Madagaskar - Malawi - Maleisië - Maledive-eilande - Mali - Malta - Makau - Marokko - Marshalleilande - Macedonië - Mauritanië - Mauritius - Mayotte - Meksiko - Mianmar - Mikronesië - Moldowa - Monaco - Mongolië - Montenegro - Montserrat - Mosambiek

N[wysig | wysig bron]

Namibië - Nauru - Nepal - Nederland - Nieu-Seeland - Nicaragua - Niger - Nigerië - Niue - Noord-Korea - Noorweë

O[wysig | wysig bron]

Oekraïne - Oesbekistan - Oman - Oos-Timor - Oostenryk

P[wysig | wysig bron]

Pakistan - Palau - Palestina (Sien "Staat van Palestina") - Panama - Papoea-Nieu-Guinee - Paraguay - Peru - Pole - Portugal - Puerto Rico (sien Verenigde State)

Q[wysig | wysig bron]

Qatar

R[wysig | wysig bron]

Roemenië - Russiese Federasie - Rwanda

S[wysig | wysig bron]

Samoa - San Marino - São Tomé en Principe - Saoedi-Arabië - Senegal - Sentraal-Afrikaanse Republiek - Serwië - Seychelle - Sierra Leone - Singapoer - Sint Kitts en Nevis - Sint Lucia - Sint Vincent en Grenadine-eilande - Sirië - Republiek van Sjina - Volksrepubliek van Sjina - Skotland (sien Verenigde Koninkryk) - Slowakye - Slowenië - Soedan - Solomoneilande - Somalië - Spanje - Sri Lanka - Suid-Afrika - Suid-Korea - Suid-Soedan - Suriname - Swaziland - Swede - Switserland

T[wysig | wysig bron]

Tadjikistan - Taiwan (sien Republiek van Sjina) - Tanzanië - Thailand - Togo - Tonga - Trinidad en Tobago - Tsjad - Tsjeggië - Tunisië - Turkye - Tuvalu

U[wysig | wysig bron]

Uganda - Uruguay

V[wysig | wysig bron]

Vanuatu - Vatikaanstad (Holy See) - Venezuela - Verenigde Arabiese Emirate - Verenigde Koninkryk - Verenigde State van America - Viëtnam

W[wysig | wysig bron]

Wes-Sahara

Y[wysig | wysig bron]

Ysland

Z[wysig | wysig bron]

Zaïre (nou Demokratiese Republiek van die Kongo) - Zambië - Zimbabwe

Notas[wysig | wysig bron]

  1. Belarus was as sosialistiese Sowjet-republiek bekend as Wit-Rusland of Belo-Rusland, maar het na sy onafhanklikwording die naam Belarus aangeneem.
  2. Ook bekend as die Virginiese Eilande
  3. Sien ook Turkse Republiek van Noord-Ciprus.
  4. Die Falklandeilande word ook deur Argentinië as Islas Malvinas as deel van hul grondgebied beskou.
  5. Sien ook Abchasië en Suid-Ossetia.
  6. Die Bailiwick van Guernsey sluit die selfregerende afhanklike state Alderney, Herm en Sark in.
  7. Hongkong is a spesiale administratiewe gebied van die Volksrepubliek van Sjina. Dit is ook diplomaties bekend as Hongkong, Sjina.
  8. Ierland word gereeld na verwys as die Republiek van Ierland as die offisiële "beskrywing" van die staat on dit te kan onderskeivan die eiland van Ierland as 'n geheel.
  9. Kirgisië staan ook bekend as Kirgistan.
  10. Die Demokratiese Republiek van die Kongo word dikwels Kongo-Kinsjasa genoem om dit te onderskei van die Republiek of the Kongo. Sy amptelike naam van 1971 tot 1997 was Zaïre.
  11. Die Republiek van die Kongo word dikwels Kongo-Brazzaville genoem om dit te onderskei van die Demokratiese Republiek van die Kongo.
  12. Die Demokratiese Volksrepubliek van Korea is in die volksmond bekend as Noord-Korea.
  13. Die Republiek van Korea is in die volksmond bekend as Suid-Korea.
  14. Sien ook Wes-Sahara.
  15. Sien ook Transnistrië.
  16. Nederland verwys wettiglik na die Europese deel van die Koninkryk van die Nederlande, terwyl laasgenoemde bestaan uit Nederland en twee oorsese gebiede, Aruba en die Nederlandse Antille.
  17. Die Arabiese Demokratiese Republiek van Sahrawi word tans deur 45 VN-lidlande erken. Dit is nooit tot die VN toegelaat nie, maar wel tot die Unie van Afrika-eenheid.
  18. Die Sentraal-Afrikaanse Republiek word dikwels ook net Sentraal-Afrika genoem.
  19. Algemeen bekend as Sjina.
  20. Sien ook Somaliland.
  21. Svalbard is 'n oorsese grondgebied van Noorweë erken deur 'n internasionale ooreenkoms.

Lys van lande per kontinent[wysig | wysig bron]


 
Lande in Afrika

Algerië | Angola | Benin | Botswana | Burkina Faso | Burundi | Comore-eilande | Demokratiese Republiek van die Kongo | Djiboeti | Egipte | Ekwatoriaal-Guinee | Eritrea | Ethiopië | Gaboen | Gambië | Ghana | Guinee | Guinee-Bissau | Ivoorkus | Kaap Verde | Kameroen | Kenia | Lesotho | Liberië | Libië | Madagaskar | Malawi | Mali | Marokko | Mauritanië | Mauritius | Mosambiek | Namibië | Niger | Nigerië | Republiek van die Kongo | Rwanda | São Tomé en Príncipe | Senegal | Sentraal-Afrikaanse Republiek | Seychelle | Sierra Leone | Soedan | Somalië | Suid-Afrika | Suid-Soedan | Swaziland | Tanzanië | Togo | Tsjad | Tunisië | Uganda | Zambië | Zimbabwe

Omstrede gebiede: Arabiese Demokratiese Republiek Sahara - Cabinda - Galmudug - Puntland - Somaliland
Afhanklike gebiede: Brits: Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha | Frans: Mayotte - Réunion | Portugees: Madeiraeilande | Spaans: Kanariese Eilande - Ceuta en Melilla

Lande van: Asië Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika


 
Lande in Noord-Amerika
Antigua en Barbuda | Bahamas | Barbados | Belize | Costa Rica | Dominica | Dominikaanse Republiek | El Salvador | Grenada | Guatemala | Haïti | Honduras | Jamaika | Kanada | Kuba | Meksiko | Nicaragua | Panama | St. Kitts en Nevis | St. Lucia | St. Vincent en die Grenadines | Trinidad en Tobago | Verenigde State van Amerika
Afhanklike gebiede: Koninkryk van Denemarke: Groenland | Frankryk: Guadeloupe - Martinique - Saint-Barthélemy - Saint-Martin - Saint-Pierre en Miquelon - Clipperton | Koninkryk van die Nederlande: Aruba - Curaçao - Sint Maarten | Nederland: Bonaire - Saba - Sint Eustatius | Verenigde Koninkryk: Anguilla - Bermuda - Britse Maagde-eilande - Kaaimanseilande - Montserrat - Turks- en Caicos-eilande | Verenigde State: Amerikaanse Maagde-eilande - Navassa - Puerto Rico

Lande van: Afrika Asië Europa Oseanië Suid-Amerika


 
Lande in Suid-Amerika
Argentinië | Bolivië | Brasilië | Chili | Colombia | Ecuador | Guyana | Paraguay | Peru | Suriname | Uruguay | Venezuela
Afhanklike gebiede: Falkland-eilande - Frans-Guyana - Galápagos-eilande - Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande

Lande van: Afrika Asië Europa Noord-Amerika Oseanië


 
Lande van Asië

Afghanistan | Armenië2 | Azerbeidjan1 | Bahrein | Bangladesj | Bhoetan | Broenei | Egipte | Filippyne | Georgië1 | Indië | Indonesië | Irak | Iran | Israel | Japan | Jemen | Jordanië | Kambodja | Kasakstan1 | Katar | Kirgisië | Koeweit | Laos | Libanon | Maledive | Maleisië | Mianmar | Mongolië | Nepal | Noord-Korea | Oesbekistan | Oman | Oos-Timor | Pakistan | Palestina | Rusland1 | Saoedi-Arabië | Singapoer | Siprus2 | Sirië | Volksrepubliek van Sjina (Sjina) | Sri Lanka | Suid-Korea | Tadjikistan | Thailand | Turkmenistan | Turkye1 | Verenigde Arabiese Emirate | Viëtnam

Omstrede gebiede: Abchasië - Nagorno-Karabach - Republiek van Sjina (Taiwan) - Suid-Ossetië - Turkse Republiek van Noord-Siprus

Afhanklike gebiede: Australië: Kerseiland - Kokoseilande | Verenigde Koninkryk: Akrotiri en Dhekelië2 - Britse Indiese Oseaangebied | Volksrepubliek van Sjina: Hongkong - Macau

1. Land deels in Europa. 2. Geografies in Asië, maar gereeld beskou as deel van Europa a.g.v. kulturele en historiese oorwegings.

Lande van: Afrika Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika


 
Lande en gebiede in Oseanië
Australië | Fidji | Gefedereerde State van Mikronesië | Kiribati | Marshalleilande | Nauru | Nieu-Seeland | Palau | Papoea-Nieu-Guinee | Samoa | Solomoneilande | Tonga | Tuvalu | Vanuatu
Afhanklike gebiede: Australië: Norfolkeiland | Chili: Paaseiland | Frankryk: Frans-Polinesië | Nieu-Kaledonië | Wallis en Futuna | Nieu-Seeland: Cookeilande | Niue | Tokelau | Verenigde Koninkryk: Pitcairn | Verenigde State van Amerika: Amerikaans-Samoa | Baker-eiland | Guam | Hawaii | Howland-eiland | Jarvis-eiland | Johnston-atol | Kingman-rif | Midway-atol | Noordelike Mariana-eilande | Palmyra-atol | Wake-eiland

Lande van: Afrika Asië Europa Noord-Amerika Suid-Amerika