Mongolië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Монгол улс
Mongol uls
Monggol ulus.svg
Mongγol ulus
Mongoolse Staat
Vlag van Mongolië Embleem van Mongolië
Vlag Embleem
Volkslied: Монгол улсын төрийн дуулал
(tr.: Mongol ulsyn törijn duulal)
(Mongolies vir: "Volkslied van Mongolië")
Ligging van Mongolië
Hoofstad Ulaanbaatar (Oelan Bator)

47°55′N 106°53′O / 47.917°N 106.883°O / 47.917; 106.883

Grootste stad Ulaanbaatar (Oelan Bator)
Amptelike tale Mongolies
Regering Unitêre parlementêre
grondwetlike republiek
Tsakhiagiin Elbegdorj
Chimed Saikhanbileg
Onafhanklikheid
Vorming
• Xiongnu-ryk
Mongoolse Ryk
• Onafhanklikheid verklaar
van die Manchu-Qing-ryk
• Mongoolse Volksrepubliek
• Huidige grondwet


209 v.C.
1206

29 Desember 1911
26 November 1924
13 Februarie 1992
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
1 564 115,75 km2  (19de)
603 909 myl2
0,43
Bevolking
 - 2014-skatting
 - Digtheid
 
2 966 294[1] (140ste)
1,88 / km2 (239ste)
4,8 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2013-skatting

$26,8 miljard[2]
$9 293[2]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2013-skatting

$11,516 miljard[2]
$3 996[2]

MOI (2013) Green Arrow Up Darker.svg 0,698[3] (103de)  –  medium
Gini (2011) 36,5[4] –  medium
Geldeenheid Tögrög (MNT)
Tydsone
 - Somertyd
(UTC+7 en +8)
nie toegepas nie (UTC+7 en +8)
Internet-TLD .mn, .мон
Skakelkode +976

Mongolië, amptelik die Mongoolse Staat (Mongolies: Monggol ulus.svg, Cyrillies Монгол Улс, Latyns Mongol Uls), is 'n staat in Sentraal-Asië en lê tussen Rusland in die noorde en die Volksrepubliek van Sjina in die suide. Die hoofstad en grootste stad is Ulaanbaatar (ook bekend as Oelan Bator, Russies: Улан-Батор). Mongolië het 'n bevolking van 2 966 294 in 2014 gehad en 'n oppervlakte van 1 564 115,75 km².

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. en.nso.mn
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 (en) Mongolië”. Internasionale Monetêre Fonds. URL besoek op 5 Desember 2014.
  3. (en) 2014 Human Development Report Summary”. pp. 21-25 United Nations Development Programme: 2014. URL besoek op 5 Desember 2014.
  4. (en) Gini Index”. Wêreldbank. URL besoek op 5 Desember 2014.


 
Lande van Asië

Afghanistan | Armenië2 | Azerbeidjan1 | Bahrein | Bangladesj | Bhoetan | Broenei | Egipte | Filippyne | Georgië1 | Indië | Indonesië | Irak | Iran | Israel | Japan | Jemen | Jordanië | Kambodja | Kasakstan1 | Katar | Kirgisië | Koeweit | Laos | Libanon | Maledive | Maleisië | Mianmar | Mongolië | Nepal | Noord-Korea | Oesbekistan | Oman | Oos-Timor | Pakistan | Palestina | Rusland1 | Saoedi-Arabië | Singapoer | Siprus2 | Sirië | Volksrepubliek van Sjina (Sjina) | Sri Lanka | Suid-Korea | Tadjikistan | Thailand | Turkmenistan | Turkye1 | Verenigde Arabiese Emirate | Viëtnam

Omstrede gebiede: Abchasië - Nagorno-Karabach - Republiek van Sjina (Taiwan) - Suid-Ossetië - Turkse Republiek van Noord-Siprus

Afhanklike gebiede: Australië: Kerseiland - Kokoseilande | Verenigde Koninkryk: Akrotiri en Dhekelië2 - Britse Indiese Oseaangebied | Volksrepubliek van Sjina: Hongkong - Macau

1. Land deels in Europa. 2. Geografies in Asië, maar gereeld beskou as deel van Europa a.g.v. kulturele en historiese oorwegings.

Lande van: Afrika Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika