Guadeloupe
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
|
|||||
Volkslied: Marseillaise |
|||||
Hoofstad | Basse-Terre
|
||||
Grootste stad | Basse-Terre | ||||
Amptelike tale | Frans | ||||
Regering | Oorsese département François Hollande Victorin Lurel Marcelle Pierrot |
||||
Onafhanklikheid
Franse oorsese département
• Franse anneksasie • 1ste Britse besetting • 2de Britse besetting • Sweedse beheer • Oorsese département |
1674 1759-1763 1810-1816 1813-1814 1946 |
||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
1 628 km2 629 myl2 feitlik niks |
||||
Bevolking - 2013-sensus - Digtheid |
405 739[1] 250 / km2 650 / myl2 |
||||
BBP (nominaal) - Totaal - Per capita |
2012-skatting €8,03 miljard[2] |
||||
Geldeenheid | Euro (€) (EUR ) |
||||
Tydsone - Somertyd |
AST (UTC-4) nie toegepas nie (UTC-4) |
||||
Internet-TLD | .gp | ||||
Skakelkode | +590b | ||||
a. Saam met Saint-Barthélemy en Saint-Martin. |
Guadeloupe is 'n oorsese gebied van Frankryk in die Karibiese See en vorm saam met Martinique die Franse Antille. Die eiland lê in Noord-Amerika tussen die Atlantiese Oseaan en die Karibiese See in die noorde van Dominica, in die ooste van Montserrat en in die suide van Antigua en Barbuda.
Guadeloupe het 'n bevolking van 405 739 in 2013 gehad en het 'n oppervlakte van 1 628 km². Die hoofstad en grootste stad is Basse-Terre.
Verwysings[wysig | wysig bron]
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Guadeloupe.
- ↑ (fr) INSEE. “Estimation de population au 1er janvier, par région, sexe et grande classe d'âge – Année 2013”. URL besoek op 2 September 2014.
- ↑ 2,0 2,1 2,2 2,3 (fr) INSEE. “Produits intérieurs bruts régionaux et valeurs ajoutées régionales de 1990 à 2012”. URL besoek op 2 September 2014.
Die administratiewe geweste van Frankryk (Régions de France) | |
---|---|
Metropolitaanse geweste (Régions métropolitaines): | |
Akwitanië | Auvergne | Boergondië | Bretagne | Centre-Val de Loire | Champagne-Ardenne | Elsas | Franche-Comté | Île-de-France | Korsika | Languedoc-Roussillon | Limousin | Lotaringe | Midi-Pyrénées | Nord-Pas-de-Calais | Basse-Normandie | Haute-Normandie | Pays de la Loire | Pikardië | Poitou-Charentes | Provence-Alpes-Côte d'Azur | Rhône-Alpes | |
Oorsese geweste (Régions d’outre-mer): | |
Frans-Guyana | Guadeloupe | Martinique | Mayotte | Réunion |
|
||
---|---|---|
Antigua en Barbuda | Bahamas | Barbados | Belize | Costa Rica | Dominica | Dominikaanse Republiek | El Salvador | Grenada | Guatemala | Haïti | Honduras | Jamaika | Kanada | Kuba | Meksiko | Nicaragua | Panama | St. Kitts en Nevis | St. Lucia | St. Vincent en die Grenadines | Trinidad en Tobago | Verenigde State van Amerika | ||
Afhanklike gebiede: Koninkryk van Denemarke: Groenland | Frankryk: Guadeloupe - Martinique - Saint-Barthélemy - Saint-Martin - Saint-Pierre en Miquelon - Clipperton | Koninkryk van die Nederlande: Aruba - Curaçao - Sint Maarten | Nederland: Bonaire - Saba - Sint Eustatius | Verenigde Koninkryk: Anguilla - Bermuda - Britse Maagde-eilande - Kaaimanseilande - Montserrat - Turks- en Caicos-eilande | Verenigde State: Amerikaanse Maagde-eilande - Navassa - Puerto Rico | ||
Lande van: Afrika Asië Europa Oseanië Suid-Amerika |