Madagaskar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Repoblikan'i Madagasikara (Malagasies)
République de Madagascar (Frans)
Republiek van Madagaskar
Vlag van Madagaskar Seël van Madagaskar
Vlag Seël
Nasionale leuse:
Fitiavana, Tanindrazana, Fandrosoana (Malagasies)
Amour, patrie, progrès (Frans)
(Afrikaans: "Liefde, Vaderland, Vooruitgang"[1])
Volkslied: Ry Tanindrazanay malala ô!
(Malagasies vir: "O, geliefde land van ons voorvaders!")
Ligging van Madagaskar
Hoofstad Antananarivo

18°55′S 47°31′O

Grootste stad Antananarivo
Amptelike tale Frans en Malagasies
Regering Unitêre semi-presidensiële
republiek
Hery Rajaonarimampianina
Jean Ravelonarivo
Onafhanklikheid
• van Frankryk
• Huidige grondwet

26 Junie 1960
17 November 2010
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
587 041 km2  (47ste)
226 597 myl2
0,009
Bevolking
 - 2012-skatting
 - 1993-sensus
 - Digtheid
 
22 005 222[2] (53ste)
12 238 914
35,2 / km2 (174ste)
91,1 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2011-skatting

$20,4 miljard[3]
$933[3]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2011-skatting

$10,025 miljard[3]
$458[3]

MOI (2013) 0,498[4] (155ste)  –  laag
Gini (2010) 44,1[5] –  medium
Geldeenheid Ariary (MGA)
Tydsone
 - Somertyd
OAT (UTC+3)
nie toegepas nie (UTC+3)
Internet-TLD .mg
Skakelkode +261

Madagaskar (Frans: Madagascar, Malagasies: Madagasikara) is 'n eilandnasie in Afrika, die grootste in die Indiese Oseaan, sowat 400 kilometer oos van die Mosambiekse kus. Met sowat 'n half miljoen vierkante kilometer is die eiland so groot soos Frankryk, sy voormalige koloniseerder.

Geografie[wysig | wysig bron]

Kaart van Madagaskar. Nosy beteken eiland in Malagasies.

Ekonomie[wysig | wysig bron]

Indien 'n mens die bruto nasionale produk van Madagaskar as 'n maatstaf gebruik, is die eiland die vierde armste land ter wêreld. Die landbou is nog steeds die belangrikste bron van inkomste; baie kleinboere voer net 'n bestaansboerdery. Madagaskar, wat ook as die "eiland van speserye" bekend staan, is die vernaamste uitvoerder van vanielje op die internasionale mark en voorsien in sowat 80 persent van die wêreld se jaarlikse behoefte. Ander belangrike uitvoerprodukte is koffie, vis, katoenprodukte, suiker, chroom, grafiet en naeltjies. Frankryk, die VSA en Duitsland is die grootste handelsvennote.

Die toerisme is nog nouliks ontwikkel; in die jaar 2004 besoek sowat 230 000 mense die eiland, veral toeriste uit Frankryk en Duitsland. Die regering beywer hom om die toerisme, nou die tweede grootste sektor van die ekonomie, vinnig te ontwikkel deur veral die infrastruktuur te verbeter. Tans kan die land nog geen groot getalle besoekers handhaaf nie; dienste soos elektrisiteit en water word net aan sowat 'n vyfde van die bevolking verskaf. Die uitbou van die toerisme en oprigting van hotelle sal dus net geleidelik moontlik wees.

Mense[wysig | wysig bron]

Die amptelike tale is Frans en Malagasies.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (fr) Le Comité Consultatif Constitutionnel (1 Oktober 2010). “Projet de Constitution de la Quatrième République de Madagascar”. Madagascar Tribune. URL besoek op 16 Januarie 2015.
  2. (en) MADAGASCAR: general data”. Populstat.info. URL besoek op 16 Januarie 2015.
  3. 3,0 3,1 3,2 3,3 (en) Madagaskar”. Internasionale Monetêre Fonds. URL besoek op 16 Januarie 2015.
  4. (en) 2014 Human Development Report Summary”. pp. 21–25 United Nations Development Programme: 2014. URL besoek op 16 Januarie 2015.
  5. (en) Gini Index”. Wêreldbank. URL besoek op 16 Januarie 2015.


 
Lande in Afrika

Algerië | Angola | Benin | Botswana | Burkina Faso | Burundi | Comore-eilande | Demokratiese Republiek van die Kongo | Djiboeti | Egipte | Ekwatoriaal-Guinee | Eritrea | Ethiopië | Gaboen | Gambië | Ghana | Guinee | Guinee-Bissau | Ivoorkus | Kaap Verde | Kameroen | Kenia | Lesotho | Liberië | Libië | Madagaskar | Malawi | Mali | Marokko | Mauritanië | Mauritius | Mosambiek | Namibië | Niger | Nigerië | Republiek van die Kongo | Rwanda | São Tomé en Príncipe | Senegal | Sentraal-Afrikaanse Republiek | Seychelle | Sierra Leone | Soedan | Somalië | Suid-Afrika | Suid-Soedan | Swaziland | Tanzanië | Togo | Tsjad | Tunisië | Uganda | Zambië | Zimbabwe

Omstrede gebiede: Arabiese Demokratiese Republiek Sahara - Cabinda - Galmudug - Puntland - Somaliland
Afhanklike gebiede: Brits: Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha | Frans: Mayotte - Réunion | Portugees: Madeiraeilande | Spaans: Kanariese Eilande - Ceuta en Melilla

Lande van: Asië Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika